Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
2012-09-19“Ons is mal oor die video. Dit is altyd lekker om deel te wees van iets wat nog nie gedoen is nie en hierdie video, wat afspeel in die ‘80's, is so goed afgerond. Dit was vir seker die lekkerste video shoot waarby ons nog betrokke was.”
Armand Fourie2012-09-19LitNet het die skrywers in die Nuwe Stories-kortverhaalbundel gevra om 'n blitsfiksieverhaal te skryf waarin hulle self as karakters figureer. Hier is Armand Fourie se verhaal "Roof".
Henali Kuit2012-09-19LitNet het die skrywers in die Nuwe Stories-kortverhaalbundel gevra om 'n blitsfiksieverhaal te skryf waarin hulle self as karakters figureer. Hier is Henali Kuit se verhaal "Die einde".
Charl Bezuidenhout2012-09-19LitNet het die skrywers in die Nuwe Stories-kortverhaalbundel gevra om 'n blitsfiksieverhaal te skryf waarin hulle self as karakters figureer. Hier is Charl Bezuidenhout se verhaal "Bloed en rose".
Christina van Deventer2012-09-19LitNet het die skrywers in die Nuwe Stories-kortverhaalbundel gevra om 'n blitsfiksieverhaal te skryf waarin hulle self as karakters figureer. Hier is Christina van Deventer se verhaal "Gister".
Dans Dans Lisa , Pierre Smith2012-09-10Die wag is verby! Hier is die musiekvideo vir verlede jaar se Sing 'it-wenliedjie, "Die ouer ek", geskryf deur Pierre Smith en opgeneem deur Dans Dans Lisa.
Bibi Slippers2012-09-10Wat kort ’n gedig om te groei? Ek het altyd aangeneem dis vars lug en vrede, of die ander uiterste dan: emosionele upheaval of ten minste ’n ligte geestesversteuring. Maar nee, dis nou uiteindelik wetenskaplik bewys:* wat ’n gedig kort om te groei is in sekere (die meeste?) gevalle net ’n deadline en ’n Red Bull.