Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Leer die kuns van gedigte skryf by twee bekende digters
2012-10-24 LitNet bied met trots die SkryfNet aanlyn-poësieslypskool vir hoërskoolleerders aan. Gedurende hierdie slypskool sal vyf belowende jong digters die geleentheid kry om deur twee bekende digters in die skryfproses begelei te word."Twelve Bar Blues" by Bruno Andries
2012-10-24 I was hit by the twelve bar bluesand decided to write a song
The next morning I woke up
and all the words were gone
"Big Brother" by Keorapetse Sebokolodi
2012-10-24 Makes me wanna scream I'm crazyit’s just too hard being nameless
and I'm scared to run
maybe life’s not meant to be this fun
"Skipbreuk" deur Ruan Venter
2012-10-24 My hart is oop, my woorde is waar.Wens ek kon dit alles verklaar....want ek bly aan jou dink
Ek dink jou hart is iewers anders, anderkant die branders
En my boot wil sink.
"Droomkasteel" deur Connie Myburgh
2012-10-24 Ek onthou die dae toe niks onmoontlik was nieEk onthou die dae toe liefde nie seer kon maak nie
Ek onthou veral hoe groot ons drome was
Ek onthou toe ons drome vol kastele was
"Stay conscious" by Jessica Lewin
2012-10-24 Live in the now, that’s how your dreams will be your lifeLive in the now, we can be happy just as one
Live in the now, it’s the biggest secret revealed
For in the now, you’ll see me as part of us
