Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
"Skipbreuk" deur Ruan Venter
2012-10-24 My hart is oop, my woorde is waar.Wens ek kon dit alles verklaar....want ek bly aan jou dink
Ek dink jou hart is iewers anders, anderkant die branders
En my boot wil sink.
"Droomkasteel" deur Connie Myburgh
2012-10-24 Ek onthou die dae toe niks onmoontlik was nieEk onthou die dae toe liefde nie seer kon maak nie
Ek onthou veral hoe groot ons drome was
Ek onthou toe ons drome vol kastele was
"Stay conscious" by Jessica Lewin
2012-10-24 Live in the now, that’s how your dreams will be your lifeLive in the now, we can be happy just as one
Live in the now, it’s the biggest secret revealed
For in the now, you’ll see me as part of us
Writing in prison: Ampie Coetzee responds to Helize van Vuuren
2012-10-23 "Breyten's prison writing – Afrikaans poetry, of which little has been translated into English – comprises an anthology of 448 pages! The quality of these verses has been maintained in the more or less 20 books written since then."Information | Sing 'it 2012
2012-10-23 Everything you need to know about LitNet and Sanlam's Sing 'it lyric writing competition.Inligting | Sing 'it 2012
2012-10-23 Alles wat jy hoef te weet oor LitNet en Sanlam se Sing 'it-liriekskryf-kompetisie.Artists| Sing 'it 2012
2012-10-23 Check out the awesome line-up of top South African artists for Sing 'it 2012.Kunstenaars | Sing 'it 2012
2012-10-23 Kyk na die lekker groepe en musikante wat aan Sing 'it 2012 deelneem."Die ouer ek" is nommer 1!
2012-10-22 Verlede jaar se Sing 'it-wenner vir 'n musiekvideo is tans nommer een op MK (DStv 324)!Vlieg
2012-10-18 Alida Eloff, een van die naaswenners in die Nuwe Stories kortverhaalwedstryd, het hierdie verhaaltjie spesiaal vir LitNet geskryf. Haar hoofkarakter, Stevie Trollip, is besonder bang vir vlieg ...Dis Hazyview dié
2012-10-18 Carla Kargaard het twee verhale geskryf wat in die Nuwe Stories kortverhaalbundel opgeneem is. Hier is 'n splinternuwe storie, spesiaal geskryf in opdrag van LitNet.David Attwell and Derek Attridge respond to the reviews of The Cambridge History of South African Literature
2012-10-18 "It is true that the book is produced in English by a global publisher based in the UK, but how else do we tell the story of South Africa’s literatures to as wide a readership as possible?"My “Sunscreen song” vir skrywers
2012-10-17 Onthou jy Baz Luhrman se "Sunscreen Song" uit die ’90's? Wel, dis terug – met 'n effense aanpassing of wat, spesiaal vir skrywers.Everybody loves the drawings UK illustrator Emily Gravett loves drawing
2012-10-17 From picking strawberries and life on the road to award-winning illustrator – Emily Gravett talks to Naomi Meyer after her recent visit to South Africa.in wisselkoersperspektief
2012-10-16 Waldemar Gouws kom van aangesig tot aangesig met Die Antwoord in hierdie gedig.Pienk
2012-10-16 "Ben Botha se bloed pomp vanaand blouer as gewoonlik. Oor minder as twintig minute draf sy span op die veld, en hy is nog nie eens naby die stadion nie. ’n Seisoenkaartjie verseker wel jou plek in die Bulkraal, maar vir parkering moet ’n man maar self kop stamp."Splinternuwe Facebook-groep vir splinternuwe skrywers
2012-10-15 Word deel van LitNet se Facebook-groep vir nuwe skrywers en kry heel eerste die jongste nuus oor skrywers, skryfkompetisies en publikasie-geleenthede! Almal is welkom en dis 100% gratis.A state of grace on the Crocodile Flats
2012-10-11 "The people of Crocodile Flats are in dire need of something to lift their spirits – and a vision of pious purity and pure piety by a young girl is just the ticket."LitNet: Karoo Book | Boek Bonanza
2012-10-11 An exciting line-up of authors and books awaits you at the Karoo Book Bonanza, presented by LitNet, this Sunday in Beaufort West.Hierdie Sondag word daar by die Karoo Boek Bonanza gesels oor ekokritiek, Haai Karoo en die karretjiemense. Aangebied deur LitNet.
