Skryfwerk

Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.

Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.

LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

...

Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.

Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.

LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

’n Ou pen skryf nuwe woorde

Jannie Meyer Poësie 2024-11-21

"Lot het alweer gevlug
om hulle lewens te spaar
maar toe kyk sy terug
word vir hom ’n soutpilaar."

Vrees

Marie Greyvenstein Poësie 2024-11-21

"stres en angs in donker nag
gooi ’n skadu oor die dag wat wag!"

Genesis II

Neo Mehlomakulu Poësie 2024-11-21

"jou drome nog drome van dokter-pablopicasso-en-alles-innie-wêreld word"

Bloed

Zelda Bezuidenhout Fiksiekompetisies 2024-11-14

"Wat is bloed in elk geval? Niks meer as ’n vervoermiddel vir suurstof van die longe na liggaamselle nie."

Die laaste soen

Albert de Vos Fiksiekompetisies 2024-11-14

"Hy het haar onlangs onverwags gesien in ’n winkelsentrum terwyl sy besig was om met ’n roltrap na onder te beweeg. Dekades het verloop en tog het hy haar herken. Sy het hom nie opgemerk nie en as sy ’n totale vreemdeling was, sou sy nie sy aandag getrek het nie; net ’n gewone ouer vrou tussen al die mense."

Bittersoet huispad

Zebulon Kochk Poësie 2024-11-14

"maar toe ek die deur oopskroef 
lyk die mens in my deurraam 
onherkenbaar."

Papawer

Jeanne Henning Els Poësie 2024-11-14

"in die lente
van my
oggendtuin
staan jy
vlietend
in die son"

Cavin Solly Smith

Neo Mehlomakulu Poësie 2024-11-14

"mag die son die koue nagte vir jou uitbrand
en mag die wolke saans jou slaap sag maak"

’n Judolewe

Heinrich Matthee Poësie 2024-11-14

"Jou oerkrag druk my"

Skeppingsprag

Anita Van der Walt Poësie 2024-11-07

"Goudgeel topaas ontplof
op berge se omlynde toppe
as son baldadig sy laaste kleure mors"

Die daisy dwaal weer

Johan van der Merwe Poësie 2024-11-07

"sy ken die geheime
sy ken die vuur
sy ken hartseer"

Hart verloor

Willem de Swyger Poësie 2024-11-07

"as ek aan Stellenbosch dink
dink ek eerste aan wingerde
hier het ek twee keer my hart verloor"

Wildekooi

Heinrich Matthee Poësie 2024-11-07

"Wat wil jy in dié vlae van nagreën maak, 
die as weer aanlont binne my?
Die duin en wildegras sal oor jou waak."

Persverklaring: Digtersweek 2024 – kom leer by die meesters om te dig

LitNet Slypskole 2024-10-31

Digtersweek 2024 bevat ’n paneel bekroonde digters en bied vir elke voornemende en ontluikende digter die ideale geleentheid om hul vaardighede te slyp en hul kennis uit te bou. Die paneel bestaan uit bekroonde digters soos Johan Myburg, Diana Ferrus, René Bohnen, Alwyn Roux en Danie Marais.

Ma se offer

Hendie Grobbelaar Fiksiekompetisies 2024-10-31

"... om my net te herinner dat ek ’n lewe, ouers en ’n huis gedeel het met haar. Maar ek en Sanna was op twee paaie, in twee wêrelde."

Visserman

Zebulon Kochk Poësie 2024-10-31

"Jy was uit op die waters
op soek na ’n ligtoring"

Pablo Picasso: Guernica

Martli Slabber Poësie 2024-10-31

"Maria wat haar lot bekla
Vooruitblik op die Pietà
Slap hang die baba oor haar skoot
Die Vredevors, messias, dood."

Verplaas

Jeanne Henning Els Poësie 2024-10-31

"ek by
Huis Môreson
jou goedjies uitpak, 
dit bêre in
’n kassie
langs ’n enkelbed"

Eerste vryvalsprong

Heinrich Matthee Poësie 2024-10-31

"Die dag knal oop in blou en rooi
wanneer die skerm boontoe bol;
ek wenteldans die hemel in
en sirkel in ’n aardse tol."

Klasmaat

Janica Flink Poësie 2024-10-24

"In die klas het jy
langs my gesit 
even my hand vasgehou
wanneer ons bid."

Top