Poësie

Lees nuwe gedigte deur bekende en ontluikende digters.

Indien jy van jou gedigte wil voorlê, neem asseblief die volgende riglyne in ag:

  • Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publikasie is onderhewig aan keuring.
  • Slegs oorspronklike skryfwerk wat nog nie voorheen in druk of op enige sosialemediaplatform verskyn het nie, sal oorweeg word.
  • LitNet bied geen vergoeding vir gedigte wat gepubliseer word nie.
  • ’n Maksimum van drie voorleggings op ’n slag word toegelaat.
  • Die redaksie gee nie terugvoer oor hoe om jou digkuns te verbeter nie.
  • Indien jy ná twee weke geen terugvoer van die redaksie ontvang het nie, beskou jou voorlegging as afgekeur. 
  • LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

Sterkte met jou skryfloopbaan!

...

Read poetry by established and emerging poets.

If you would like to submit your poetry, please read the following:

  • Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publication is subject to a selection process.
  • Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
  • LitNet offers no compensation for published poems.
  • The editors do not provide feedback on how to improve your poetry.
  • If you have not received any feedback from the editors after two weeks, please consider your story rejected. 
  • LitNet only accepts an author's original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Best of luck with your writing career!

Deur die grond bekyk

De Waal Venter 2012-10-29 De Waal Venter vertaal 'n gedig deur Nobelpryswenner Tomas Tranströmer.

Uit die argief: gedigte deur Fanus Rautenbach

Fanus Rautenbach 2012-10-29 Geliefde radio-omroeper Fanus Rautenbach was ook 'n kranige digter.  Lees hier van sy gedigte uit LitNet se argief.

Maandag 3 September 2012

Elize Koch 2012-10-24 Elize Koch onthou vir Neville Alexander op die dag van sy vaarwel.

by sy rekenlessenaar met sy voet in ’n pro forma-verslag

Waldemar Gouws 2012-10-24 'n Gedig vir die tyde wanneer "o magtig!" net te kort en net nie kragtig genoeg is nie...

Profiel

Wessel Stoltz 2012-10-16 Mens hoor beslis so bietjie Breyten in hierdie gedig van Wessel Stoltz

in wisselkoersperspektief

Waldemar Gouws 2012-10-16 Waldemar Gouws kom van aangesig tot aangesig met Die Antwoord in hierdie gedig.

bybels

Waldemar Gouws 2012-10-10 Waldemar Gouws skryf'n bybelse gedig ... soort van.

laat i indruk

Adriaan Coetzee 2012-10-10 Hoe laat jy jou merk in die vreeslike daaglikse geraas? Adriaan Coetzee het 'n digterlike voorstel. En voorstelling.

Uit die argief: 7 gedigte deur Hennie Aucamp

Hennie Aucamp 2012-10-09 Gedigte uit LitNet se argief deur Hennie Aucamp

Uit die argief: 18 gedigte deur Daniel Hugo

Daniel Hugo 2012-10-04 18 Gedigte uit LitNet se argief deur Daniel Hugo.

Poetry Africa 2012

2012-10-04 "Poetry Africa provides a space for intercultural exchange and dialogue in wide-reaching day activities that include seminars, workshops and poetry performances ... "

Uit die argief: Gedigte deur Danie Marais

Danie Marais 2012-09-27 Gedigte deur Danie Marais uit LitNet se argief.

Digitale Tuin van Digters

2012-09-27 ’n Versameling tuingedigte soos voorgelees by die opening van die Breytenbach-sentrum se digterstuin.

Digterstuin: Diefstal in die tuin van digters

Bibi Slippers 2012-09-21 Bibi Slippers skryf oor die verganklikheid van meesterstukke.

Digterstuin: verslag uit die wegwens van dae

Dominique Botha 2012-09-21 "hier is niemand vet nie"

Digterstuin: 'n tuin

Toast Coetzer 2012-09-21 "oor die grasperk van jou hart
 waar jy as kind kon ruik
 hoe die lewe sou wees"

Digterstuin: Wat dié klip weet

Danie Marais 2012-09-20 ’n Gedig op ’n klip
is ’n lyk vol tatoeëer-ink.

Digterstuin: Vers-word

Zandra Bezuidenhout 2012-09-20 ’n Besinnig oor hoe herinneringe in gedigte kan ontaard.

Digterstuin: Die digter se tuin

Daniel Hugo 2012-09-20 "as die dood sy rondte doen
 en hom kry by die komposhoop ..." 

Digterstuin: Gebed van die klipbreker

Melt Myburgh 2012-09-20 "stroop my rug van jeug, as dit moet, maar gun my, god,
  wonders uit die aar bevry:
  kristalle wat blom wanneer u lig val oor die tuin van gips en kwartsiet"
Top