Poësie
Lees nuwe gedigte deur bekende en ontluikende digters.
Indien jy van jou gedigte wil voorlê, neem asseblief die volgende riglyne in ag:
- Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
- Publikasie is onderhewig aan keuring.
- Slegs oorspronklike skryfwerk wat nog nie voorheen in druk of op enige sosialemediaplatform verskyn het nie, sal oorweeg word.
- LitNet bied geen vergoeding vir gedigte wat gepubliseer word nie.
- ’n Maksimum van drie voorleggings op ’n slag word toegelaat.
- Die redaksie gee nie terugvoer oor hoe om jou digkuns te verbeter nie.
- Indien jy ná twee weke geen terugvoer van die redaksie ontvang het nie, beskou jou voorlegging as afgekeur.
- LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
Sterkte met jou skryfloopbaan!
...
Read poetry by established and emerging poets.
If you would like to submit your poetry, please read the following:
- Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
- Publication is subject to a selection process.
- Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
- LitNet offers no compensation for published poems.
- The editors do not provide feedback on how to improve your poetry.
- If you have not received any feedback from the editors after two weeks, please consider your story rejected.
- LitNet only accepts an author's original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Best of luck with your writing career!
A painting grows on your wall
2013-08-06 "How back to back we stood, and tall we stood?How we then read in books the lives we took.
Now a painting grows on you wall"
Early evening
2013-08-06 "Early evening and the great, glowing globeIs half hidden beneath the horizon.
No orange array salutes its passing,
Only the quiet coo of pigeons
And the slow pitter-patter
Of garden irrigation."
Anoniem geskenk
2013-08-06"Vir jou gaan ek 'n ketel
en 'n stel wit koppies koop
as trousseau vir die trou"
Oewerspel
2013-08-06 "Die Mooirivier se kurwesdraai by haar wilger verby
maar sy is min geskeel deur hom
wat speels haar liggaam streel"
The fair
2013-07-31"South Africa’s favourite fairground attraction
Is ninety-five years old
Today."
Test match (Some sessions)
2013-07-31"Leave the referral
Bowler’s got him plumb within a plum
Watchman to the stumps"
Interpreting Nuremberg
2013-07-24 "In my life I craved the words Richard saidto Jewish parents English meant safety
In his time he had Höss plead to the dead"
republiek
2013-07-24"in hierie republiek van ons
met die donker hart en
swaar gewonde geskiedenis en
bloedspoor deur die wattelwoud"
3 Poems
2013-07-15"It’s because emotion forbids music that silence holds grace
with no background din to ease or disturb the radar of bats"
Vredesvlaggies in sig
2013-07-15"In geen ander wese, slegs in die mens
wapper wit vlaggies in die hoeke van oë."
in die nag is ? kiewiet net ? klank
2013-07-09 "woorde bymekaar wou sit soos twee hande,soos bandjies om ’n kiewietjie se bors gevou"
Gelukvoos (Tanka-gedig)
2013-07-09 'n Tanka-gedig is 'n tradisionele Japanese poësievorm wat uit 31 lettergrepe bestaan. Hennie Fritz probeer.Markplein
2013-07-09"Op koue klippe
net duskant
Brussel se plein
sit ’n groep junkies
vol daggadrome"
Goudogie. Chrysopa vulgaris.
2013-07-02 ’n Goudogie is ’n "[t]ingerige, sierlik gevleulde insek [...], met groenagtige gaas- of netvlerkies en ogies wat glinster soos goud" (WAT III, p 366).Klawerdam
2013-07-02 Willem de Vries het ’n siklus lirieke as opdragwerk vir die sopraan Zanne Stapelberg geskryf. Hier volg die derde van drie.Vir wie skryf jy jou gedigte? A
2013-06-26 Die eerste weergawe van Joan Hambidge se gedig "Vir wie skryf jy jou gedigte?"Night swimming
2013-06-25 Your dreams are shipwreckedpaint-washed, bleached
tossed
boxed in the sea, floating unidentified.
