Poësie
Lees nuwe gedigte deur bekende en ontluikende digters.
Indien jy van jou gedigte wil voorlê, neem asseblief die volgende riglyne in ag:
- Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
- Publikasie is onderhewig aan keuring.
- Slegs oorspronklike skryfwerk wat nog nie voorheen in druk of op enige sosialemediaplatform verskyn het nie, sal oorweeg word.
- LitNet bied geen vergoeding vir gedigte wat gepubliseer word nie.
- ’n Maksimum van drie voorleggings op ’n slag word toegelaat.
- Die redaksie gee nie terugvoer oor hoe om jou digkuns te verbeter nie.
- Indien jy ná twee weke geen terugvoer van die redaksie ontvang het nie, beskou jou voorlegging as afgekeur.
- LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
Sterkte met jou skryfloopbaan!
...
Read poetry by established and emerging poets.
If you would like to submit your poetry, please read the following:
- Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
- Publication is subject to a selection process.
- Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
- LitNet offers no compensation for published poems.
- The editors do not provide feedback on how to improve your poetry.
- If you have not received any feedback from the editors after two weeks, please consider your story rejected.
- LitNet only accepts an author's original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Best of luck with your writing career!
Savage & Lovemore
2013-06-25 Willem de Vries het 'n siklus lirieke as opdragwerk vir die sopraan Zanne Stapelberg geskryf. Hier volg die tweede van drie.Gebed om die gebeentes
2013-06-18"O digterlike vaders wat woon in bloemlesings,
gepasticheer, geparodieer, gepersiflage u naam [...]"
Ek bêre jou woorde
2013-06-18 "soos ek starend na flou ligdiep in liefdeskluis delf
en al jou woorde sag herhaal"
Wraaklied
2013-06-18Willem de Vries het 'n siklus lirieke as opdragwerk vir die sopraan Zanne Stapelberg geskryf. Hier volg die eerste van drie.
Hengelaar
2013-06-04"te hoor hoe branders,
elk met eie stem en snaar,
tog in magtige mineur
akkoord gaan met mekaar,"
Vir wie skryf jy jou gedigte? B
2013-05-31 "Vir woordfeeste, waar jy uitgestal word saam met ander “gewilde digters”,Fences
2013-05-20 "A border becomes a gatewaythey stamp over the barbed wire, fearless,
moving into a softer place"
MISKRUIER. Scarbaeus rubripennis
2013-05-14Johann Lodewyk Marais skryf ’n reeks van drie gedigte oor insekte. Nommer drie.
Age of Blossom
2013-05-14 The acclaimed South African poet Isobel Dixon sent LitNet two of her latest poems, never published before. These poems form part of a collaboration with Scottish artist Douglas Robertson in which they respond in different poetic and artistic ways to DH Lawrence's Birds, Beasts and Flowers (1923).Acacia Karroo
2013-05-14 The acclaimed South African poet, Isobel Dixon, sent LitNet two of her latest poems, never published before. These two poems form part of a collaboration with Scottish artist Douglas Robertson in which they respond in different poetic and artistic ways to D H Lawrence's Birds, Beasts and Flowers (1923).Like tongues of flame and Flamingo clouds
2013-05-08Ros Wagener writes two effortless poems with attention to sound about a poinsettia, two birds and rosy clouds.
MIERLEEU. Myrmeleotidae
2013-05-07Johann Lodewyk Marais skryf ’n reeks van drie gedigte oor insekte. Nommer twee.
Western political ideologies
2013-04-30Mark Whelan writes a poem in memory of Freedom Day, April 27, 2013
Reusestokinsek. Palopnus reyi
2013-04-30Johann Lodewyk Marais skryf ’n reeks van drie gedigte oor insekte. Nommer een.
