Poësie
Lees nuwe gedigte deur bekende en ontluikende digters.
Indien jy van jou gedigte wil voorlê, neem asseblief die volgende riglyne in ag:
- Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
- Publikasie is onderhewig aan keuring.
- Slegs oorspronklike skryfwerk wat nog nie voorheen in druk of op enige sosialemediaplatform verskyn het nie, sal oorweeg word.
- LitNet bied geen vergoeding vir gedigte wat gepubliseer word nie.
- ’n Maksimum van drie voorleggings op ’n slag word toegelaat.
- Die redaksie gee nie terugvoer oor hoe om jou digkuns te verbeter nie.
- Indien jy ná twee weke geen terugvoer van die redaksie ontvang het nie, beskou jou voorlegging as afgekeur.
- LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
Sterkte met jou skryfloopbaan!
...
Read poetry by established and emerging poets.
If you would like to submit your poetry, please read the following:
- Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
- Publication is subject to a selection process.
- Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
- LitNet offers no compensation for published poems.
- The editors do not provide feedback on how to improve your poetry.
- If you have not received any feedback from the editors after two weeks, please consider your story rejected.
- LitNet only accepts an author's original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Best of luck with your writing career!
Die wit rokkie
2013-10-01 "my eerste nuwe rok wat ek sou besit
dieselfde patroon vir al ses sussies geknip
want ons sou mooi om die graf moes sing"
Afrika-spyskaart
2013-10-01"Die hele perdevleisstorie ruk nou handuit
en elke donkie vlug op 'n bootjie landuit
Ek hoor nou dat buffalo wings hoender bevat
en is vreeslik bang om Mrs Ball’s se inhoud te skat"
Dag in Kalkbaai
2013-09-18"Kalkbaai sit vanoggend gewolmus
en geserp toegevou in oggendmis
met vergesigte van fletsblou lug –
vissersbootjies wat kleure praat"
Wind Cathedral
2013-09-18"This place is quiet
silence dominates the days
before sunset, a breeze begins to move the sand"
Ongestrykte verlede
2013-09-11"Gladys staan in ‘n wit kombuis
en sing haar struggle songs.
Sy bevry die skottelgoed,
wurg en druk die onderdrukkende water
uit die spons uit."
Chemotherapy
2013-09-11"Go with the flow, he says
Who says? He, he who dishes the dirt,
poison for the pores, the nerve endings, the brain"
The born-frees
2013-09-03"What worth is your bravery?
As I’m surrounded by poverty
What for was all that chivalry?
I’m a born-free, for I stand proudly jobless"
To Whom It May Concern
2013-09-03"A large life should not end ordinarily
quietly during sleep
in isolation or at the turn of a switch"
poesie oepsie bedoel poësie
2013-09-03 Hennie Meyer laat woorde en beelde op papier met mekaar ... omgaan.Bewolk, kans op neerslag
2013-08-27 " [...] en tydens die dink vir gedigskryfdie skuinsstrepies reën, tot dun akute vereenvoudig?"
Stil lewe
2013-08-27"Ons liefde se vervaldatum
het aangebreek. In my badkamer
staan grimering en klein allerlei."
Stormy weather
2013-08-27"The collecting of clouds, gathering grey matter
behind the blue gum trees
magnifying the bird calls
the rising humidity"
Through a haze of menthol
2013-08-27 "Through a haze of menthol-infusedCigarette smoke
I see his head bobbing back and forth
With the basic rhythms
Of the music in his mind"
Sol Plaatje European Union Award Poetry Award 2013
2013-08-27 Entries for the third Sol Plaatje European Union Poetry Award for poetry in all 11 South African languages have reopened! Winning poems will form part of a poetry anthology that honours the spirit of Sol Plaatje, the activist, linguist and translator, novelist, journalist and leader. The deadline for submissions is now Monday 9 September 2013.Persverklaring 30 Julie 2013
2013-08-15 "Die fotograwe kom van oorsee.Al die wit rassiste om te peusel
aan die karkas. Maar wie’t nou al
’n aasvoël sien vreet aan ’n lewende dier, [...]"
Volmaan 23 Junie 2013
2013-08-15 Op 23 Junie 2013 was die maan nader aan die aarde en tot 13 % groter as gewoonlik. Dirk Hattingh skryf oor die gewyde lig daarvan.Die dag toe die geroes
2013-08-15"die dag toe die geroes
die kosmos se keelgat
verstop het was daar groot
angs in die hemel want Mandela
was ’n instrumentbaba"
Les
2013-08-15" ’n ode aan alles
skryf die bekende
lesbetariër
sy dig haar lyf
en geswelde oë toe
aan laat nagte, vroue
en wyn"
