Poësie

Lees nuwe gedigte deur bekende en ontluikende digters.

Indien jy van jou gedigte wil voorlê, neem asseblief die volgende riglyne in ag:

  • Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publikasie is onderhewig aan keuring.
  • Slegs oorspronklike skryfwerk wat nog nie voorheen in druk of op enige sosialemediaplatform verskyn het nie, sal oorweeg word.
  • LitNet bied geen vergoeding vir gedigte wat gepubliseer word nie.
  • ’n Maksimum van drie voorleggings op ’n slag word toegelaat.
  • Die redaksie gee nie terugvoer oor hoe om jou digkuns te verbeter nie.
  • Indien jy ná twee weke geen terugvoer van die redaksie ontvang het nie, beskou jou voorlegging as afgekeur. 
  • LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

Sterkte met jou skryfloopbaan!

...

Read poetry by established and emerging poets.

If you would like to submit your poetry, please read the following:

  • Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publication is subject to a selection process.
  • Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
  • LitNet offers no compensation for published poems.
  • The editors do not provide feedback on how to improve your poetry.
  • If you have not received any feedback from the editors after two weeks, please consider your story rejected. 
  • LitNet only accepts an author's original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Best of luck with your writing career!

nie die hele Jhb nie

Waldemar Gouws 2012-08-02 Waldemar Gouws oor Johannesburg

Strike

Bandile Dlabantu 2012-07-25 Bandile Dlabantu turns a strike into a poem.

I Comrade Hyena

Bandile Dlabantu 2012-07-25 A poetic monologue, straight from the hyena's mouth.

die oortjies van die gedig

Susan Smith 2012-07-25 Susan Smith sien die oortjies van 'n gedig bo die water uitsteek en wonder wat lê daar onder ...

klein hotel

Adriaan Coetzee 2012-07-25 Adriaan Coetzee skryf oor vakansietyd in 'n klein hotel.

Toe taksonomie Linnaeus verloor het

De Waal Venter 2012-07-17 De Waal Venter bekyk die taksonomie van Carl Linnaeus ... en veral die een klassifikasie wat hom bly ontgaan het.

pihi

Waldemar Gouws 2012-07-17 Waldemar Gouws se vertaling van Mascha Kaléko se gedig oor die rara avis, die pihi van China.

My Africa

Heidi Henning 2012-07-17 Heidi Henning writes about Africa – but not all of it.

vergelding

Celesté Fritze 2012-07-10 Celesté Fritze beskryf ’n digter se wraak.

Vryboer

Karin Prinsloo-Stuart 2012-07-10 Karin Prinsloo-Stuart se kort en kragtige waarskuwing vir 'n boerevryer wat 'n gevaarlike perd wil opsaal.

Nog in my laaste blow job

Johann de Lange 2012-07-04 'n Nuwe gedig deur Johann de Lange

Dalk het ons tyd

Waldemar Gouws 2012-07-04 Waldemar Gouws is terug met nog 'n vertaling van Neruda.

tragedie genoeg

Adriaan Coetzee 2012-06-26 Adriaan Coetzee dig oor tragedie.

Dun en kronkelend

De Waal Venter 2012-06-26 De Waal Venter vertaal 'n gedig deur Nobelpryswenner Octavio Paz

om digter te word

Adriaan Coetzee 2012-06-21 Adriaan Coetzee beleef ’n insig oor digterskap.

Gymnopédies

Marius Crous 2012-06-20 "... anderkant die heining
meteens die bopunt van ‘n kerk
vroue in die tuin en kinders
wat die geel blare opgooi
soos stralekranse en vlinders."

Ongetiteld

Elize Koch 2012-06-11 Elize Koch bespreek ’n soel somersdag in ’n gedig oor stilte.

Karoo-nag in Tarkastad

Elize Koch 2012-06-11 Elize Koch herleef die gevoel van die langpad agter op 'n motorfiets in hierdie gedig oor die Karoo.

Een honderd sonnette van die liefde: XVII – Ek is nie lief vir jou asof jy ’n roos is nie

Waldemar Gouws 2012-06-11 Waldemar Gouws laat een van Pablo Neruda se liefdesgedigte opklink in Afrikaans.

Fabel van die meermin en die dronkaards

Waldemar Gouws 2012-06-05 Waldemar Gouws vertaal Neruda se bekende gedig "Fábula de la sirena y los borrachos".
Top