Poësie

Lees nuwe gedigte deur bekende en ontluikende digters.

Indien jy van jou gedigte wil voorlê, neem asseblief die volgende riglyne in ag:

  • Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publikasie is onderhewig aan keuring.
  • Slegs oorspronklike skryfwerk wat nog nie voorheen in druk of op enige sosialemediaplatform verskyn het nie, sal oorweeg word.
  • LitNet bied geen vergoeding vir gedigte wat gepubliseer word nie.
  • ’n Maksimum van drie voorleggings op ’n slag word toegelaat.
  • Die redaksie gee nie terugvoer oor hoe om jou digkuns te verbeter nie.
  • Indien jy ná twee weke geen terugvoer van die redaksie ontvang het nie, beskou jou voorlegging as afgekeur. 
  • LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

Sterkte met jou skryfloopbaan!

...

Read poetry by established and emerging poets.

If you would like to submit your poetry, please read the following:

  • Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publication is subject to a selection process.
  • Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
  • LitNet offers no compensation for published poems.
  • The editors do not provide feedback on how to improve your poetry.
  • If you have not received any feedback from the editors after two weeks, please consider your story rejected. 
  • LitNet only accepts an author's original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Best of luck with your writing career!

Empty Mattresses

Gary Cummiskey 2012-04-25 The third poem in the "Araki" series by Gary Cummiskey.

Do Not Enter

Gary Cummiskey 2012-04-25 The fourth poem in the "Araki" series by Gary Cummiskey. 

Bruise

Gary Cummiskey 2012-04-25 The fifth poem in the "Araki" series by Gary Cummiskey. 

Masks

Gary Cummiskey 2012-04-25 The sixth poem in the "Araki" series by Gary Cummiskey 

Colours

Gary Cummiskey 2012-04-25  The seventh poem in the "Araki" series by Gary Cummiskey

Drift

Gary Cummiskey 2012-04-25 The final poem in the "Araki" series by Gary Cummiskey

o, goedertierenheid (se moer)

Waldemar Gouws 2012-04-25 ... die god van genesis
weet nie wat hier aangaan
in die treurige terme van trauma:
so oorgegee aan ons genade! 

Dysfunctional

Gail Dendy 2012-04-25 "I grew up with bombs exploding
around me ... "

Die United Fruit Co

Waldemar Gouws 2012-04-20 Waldemar Gouws vertaal 'n gedig deur  Nobelpryswenner Pablo Neruda. 

About to happen

Gail Dendy 2012-04-20 A new poem by Gail Dendy.

Tulp

Johann de Lange 2012-04-19 Wat is dit wat die kleure in tulpe laat uitvlam?  Johann de Lange het meer as een antwoord.

keiserstrand-tafoni

Susan Smith 2012-04-11 op die geologiese tydskaal van die heelal
teel klip toe nie so swaar nie
neem dit die rotskus nie veel meer nie as ’n duisend jaar
om ’n paar meter terug te tree

& Union

Jaco Barnard-Naudé 2012-04-10 "Ted Hughes sou aanvoer dat dit in die sterre was
dat my Uranus en jou Venus daardie middag
in jukstaposisie was. Opperman en Louw
sou op Bittergenot se stoep sit en kla, kla, kla."

Semi

Johann de Lange 2012-04-03 Jy moet ’n Boogskutter wees, sê hy ...

Wie praat met my mond?

Mavis Vermaak 2012-04-03 Mavis Vermaak vertaal die Sufi-digter Rumi:  

hierdie gedigte
ek weet nooit wat ek gaan sê nie
ek beplan dit nie

Liefde en ek gesels

Mavis Vermaak 2012-04-03 Mavis Vermaak vertaal 'n gedig deur die Sufi-digter Rumi:

Liefde sê, Ek teug aan die soet dag,
tot die nag die beker wegneem
dan dring ek daarop aan dat Nag dit teruggee
die lig waarby ek sien verander nooit

Die brose houer

Mavis Vermaak 2012-04-03 Mavis Vermaak vertaal 'n gedig deur die Sufi-digter Rumi: 

die liggaam is ’n meet-apparaat
die sterrehoekmeter van die gees kyk daardeur
en raak oseanies

Lewe met jou hart so wyd oop soos die hemel: Mavis Vermaak gesels oor haar album Rumi

Mavis Vermaak, Bibi Slippers 2012-04-03 Bibi Slippers het by Mavis Vermaak gaan hoor watter aanklank ’n 21ste-eeuse inwoner van Kaapstadslaapstad by ’n 13de-eeuse mystic vind. En ons praat nou nie hier van die mystic boer nie ...

Meditasie, ’n Aubade?

Joan Hambidge 2012-03-28 Eers die wekker, dan die SMS’e,
die wasmasjien laai en koffiemasjien aanskakel,
’n film plaas in die buik van die DVD-speler,
badwater aandraai, dan die oefenfiets bestyg.

Hortjies

Johann de Lange 2012-03-28 'n Splinternuwe kwatryn deur Johann de Lange
Top