Poësie
Lees nuwe gedigte deur bekende en ontluikende digters.
Indien jy van jou gedigte wil voorlê, neem asseblief die volgende riglyne in ag:
- Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
- Publikasie is onderhewig aan keuring.
- Slegs oorspronklike skryfwerk wat nog nie voorheen in druk of op enige sosialemediaplatform verskyn het nie, sal oorweeg word.
- LitNet bied geen vergoeding vir gedigte wat gepubliseer word nie.
- ’n Maksimum van drie voorleggings op ’n slag word toegelaat.
- Die redaksie gee nie terugvoer oor hoe om jou digkuns te verbeter nie.
- Indien jy ná twee weke geen terugvoer van die redaksie ontvang het nie, beskou jou voorlegging as afgekeur.
- LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
Sterkte met jou skryfloopbaan!
...
Read poetry by established and emerging poets.
If you would like to submit your poetry, please read the following:
- Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
- Publication is subject to a selection process.
- Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
- LitNet offers no compensation for published poems.
- The editors do not provide feedback on how to improve your poetry.
- If you have not received any feedback from the editors after two weeks, please consider your story rejected.
- LitNet only accepts an author's original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Best of luck with your writing career!
Twee verse vir Eugene
2012-01-26 Dokter, stuur vir my ’n witborsduif,want niemand sal ’n koevert wat wit is, skiet nie.
Allegro
2012-01-17 De Waal Venter se vertaling van Nobelspryswenner Tomas Tranströmer se gedig "Allegro"Top 11 2011: Digterlike destinasies
2011-12-14 Reis om die wêreld vanuit jou leunstoel. LitNet neem jou na 11 plekke waar digters dié jaar gaan draai het.cathexis
2011-12-14 ek het na ’n foto of twee gekykvan my en jou glimlaggend gekiek,
’n gelukkiger tyd van moontlikheid
tromsirkel by die ewening
2011-12-14 tromsirkel by die eweningeiervrug en jong bamboes
reënboogforelle in die bergstroom
hoor jou hande rym
met mekaar
op hierdie djembe
van hout en vel
Meditasie, tussen stede
2011-12-14 Meditasie, tussen stedeDie geykte uitdrukking
Eating one’s heart out doem
voor die geestesoog op
tussen twee stede: San Francisco
en Los Angeles. Heilige Franciscus?
Los Angeles, ’n meditasie
2011-12-14 Los Angeles, ’n meditasieSoos ’n spoorsnyer in die digte bos snuffelend
aan klein tekens stap ek in hierdie stad verby
’n hotel waar ek as jongeling met ’n leerbaadjie vertoef.
Top 11 2011: Poems
2011-12-14 In no particular order, a list of 11 or so poems that appeared on LitNet in 2011.Droewe gondel
2011-12-07 Twee ou mans, skoonvader en skoonseun, Liszt en Wagner, bly by die Groot Kanaal saam met die rustelose vrou wat getroud is met koning Midas wat alles verander wat hy aanraak in Wagner.Meditasie, Herinnering
2011-12-07 Trocadéro,dié woord soos ’n herinnering
aan of indruk van ’n vreemde stad,
’n herhalende droom verskyn dit
een nag aan my: Tro-ca-dé-ro …
Iewers gehoor, gelees, gesien?
nou dat dit aand is
2011-12-07 nou dat dit aand isen berge ou seer lywe lê in die wind
span die blou membraan deursigtig dun
April en stilte
2011-11-24 Die lente lê verlate.Die fluweelswart sloot
kruip hier langs my
sonder weerkaatsings.
