Poësie

Lees nuwe gedigte deur bekende en ontluikende digters.

Indien jy van jou gedigte wil voorlê, neem asseblief die volgende riglyne in ag:

  • Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publikasie is onderhewig aan keuring.
  • Slegs oorspronklike skryfwerk wat nog nie voorheen in druk of op enige sosialemediaplatform verskyn het nie, sal oorweeg word.
  • LitNet bied geen vergoeding vir gedigte wat gepubliseer word nie.
  • ’n Maksimum van drie voorleggings op ’n slag word toegelaat.
  • Die redaksie gee nie terugvoer oor hoe om jou digkuns te verbeter nie.
  • Indien jy ná twee weke geen terugvoer van die redaksie ontvang het nie, beskou jou voorlegging as afgekeur. 
  • LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

Sterkte met jou skryfloopbaan!

...

Read poetry by established and emerging poets.

If you would like to submit your poetry, please read the following:

  • Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publication is subject to a selection process.
  • Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
  • LitNet offers no compensation for published poems.
  • The editors do not provide feedback on how to improve your poetry.
  • If you have not received any feedback from the editors after two weeks, please consider your story rejected. 
  • LitNet only accepts an author's original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Best of luck with your writing career!

Ek het uitgegaan

Jaco Fouché 2011-08-11

Ek het uitgegaan

Jaco Fouché 2011-08-11

An apple in Munich

Arja Salafranca 2011-08-11 An apple in Munich

I think a red apple won’t be good enough.
A red apple plucked from a bowl on a luxury
river cruise liner, carried in my bag for two days.  

An apple in Munich

Arja Salafranca 2011-08-11 An apple in Munich

I think a red apple won’t be good enough.
A red apple plucked from a bowl on a luxury
river cruise liner, carried in my bag for two days.  

'n Straat in Delft

Karlien van der Merwe 2011-08-11 ’n Straat in Delft Vanuit huisarres agter tralies slot en grendel kan ek skielik, onbelemmer met steë langs oor wydgegooide luike of straatlangs drentel. Vermeer se Delft-toneel hang in my prenteraam. Met wit ...

Vertaalkompetisie: Vryheid

Raoul Deetlefs 2011-08-05 (Vertaling van "Vrijheid" deur Marion Bloem) 

Vertaalkompetisie: Vryheid

Raoul Deetlefs 2011-08-05 (Vertaling van "Vrijheid" deur Marion Bloem) 

Vertaalkompetisie: Vryheid

Priscilla Fouché 2011-08-05 (Vertaling van "Vrijheid" deur Marion Bloem) 

Vertaalkompetisie: Vryheid

Priscilla Fouché 2011-08-05 (Vertaling van "Vrijheid" deur Marion Bloem) 

Vertaalkompetisie: Vryheid

Estelle Hester 2011-08-05 (Vertaling van "Vrijheid" deur Marion Bloem) 

Vertaalkompetisie: Vryheid

Estelle Hester 2011-08-05 (Vertaling van "Vrijheid" deur Marion Bloem) 

Vertaalkompetisie: Vryheid

Johann de Lange 2011-08-05 (Vertaling van "Vrijheid" deur Marion Bloem) 

Vertaalkompetisie: Vryheid

Johann de Lange 2011-08-05 (Vertaling van "Vrijheid" deur Marion Bloem) 

Lykdig: Paul Cilliers

Joan Hambidge 2011-08-04

Lykdig: Paul Cilliers

Joan Hambidge 2011-08-04

Vertaalkompetisie: Vryheid

Jean Lombard 2011-08-02 (Vertaling van "Vrijheid" deur Marion Bloem) 

Vertaalkompetisie: Vryheid

Jean Lombard 2011-08-02 (Vertaling van "Vrijheid" deur Marion Bloem) 

Alice Miller Revisited

Joan Hambidge 2011-07-27 VWL Die dag treur in goue akkerblare, tot in die kelders van onthou. Die troostelose dag draai en draai soos ’n lendelam, geroeste windpomp. Laat alles val wat seermaak of verbrou, ook die stamelinge van so ’n omdraai. Die woedes, verliese, afwysings, en God weet, dít wat roep om verswyging. O gode van my jeug: […]

Top