weghol haikoe

  • 0

weghol haikoe

(agtermiddaggedagte ná die lees van ’n Afrikaanse literêre tydskrif)

’n sekere wit vlinder vlind wit
en wit en wit
en wit verby
boom
voor blou

en menige van ons mense
masturbeer weer flou
-tjies/kies tevrede so:
grys
gotiese burgers
(met verstokte grou ID’s/idees
en wit en wit verby)

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top