DW Gouws
Gebore in die Paarl, morrend getoë in Kaapstad en Stellenbosch, en nou werksaam in Johannesburg. Voel eerder eensgesind met diere (warm- sowel as koudbloedig, solank daar ’n ruggraat is, selfs net figuurlik gesproke; diere weet net nie hulle het die aarde nodig nie) as met die meeste mense- veral diegene wat nie bergklimmers of stappers is nie.
rondom stellenbosch
DW Gouws
Poësie
2022-08-25
"mens slaan jou oë op na die berge
soek verniet ’n ou klooster ingebou
in rots"
Ontvangs
DW Gouws
2014-04-01
"die bundel word bekyk soos ’n kaart
dit dek die geheue en afkoms en status"
Oor rotskuns as vertelling
DW Gouws
2012-10-31
"Waarom sou hierdie idee van rotskunsvertelling so hanteer moes word? Bloot omdat daar geen aanvaarde opgetekende bewyse in Suid-Afrika beskikbaar is wat op die bestaan van so ’n narratief dui nie."
weghol haikoe
DW Gouws
2011-11-15
weghol haikoe (agtermiddaggedagte ná die lees van ’n Afrikaanse literêre tydskrif) ’n sekere wit vlinder vlind wit en wit en wit en wit verby boom voor blou