
Foto: verskaf
rondom stellenbosch
mens slaan jou oë op na die berge
soek verniet ’n ou klooster ingebou
in rots
of ’n smal kapel
aan die nou kant van ’n kloof
maar sien daar op die kruine blink
staaltorings van ’n nuwe geloof
0
Foto: verskaf
rondom stellenbosch
mens slaan jou oë op na die berge
soek verniet ’n ou klooster ingebou
in rots
of ’n smal kapel
aan die nou kant van ’n kloof
maar sien daar op die kruine blink
staaltorings van ’n nuwe geloof
0