Poësie
Lees nuwe gedigte deur bekende en ontluikende digters.
Indien jy van jou gedigte wil voorlê, neem asseblief die volgende riglyne in ag:
- Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
- Publikasie is onderhewig aan keuring.
- Slegs oorspronklike skryfwerk wat nog nie voorheen in druk of op enige sosialemediaplatform verskyn het nie, sal oorweeg word.
- LitNet bied geen vergoeding vir gedigte wat gepubliseer word nie.
- ’n Maksimum van drie voorleggings op ’n slag word toegelaat.
- Die redaksie gee nie terugvoer oor hoe om jou digkuns te verbeter nie.
- Indien jy ná twee weke geen terugvoer van die redaksie ontvang het nie, beskou jou voorlegging as afgekeur.
- LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
Sterkte met jou skryfloopbaan!
...
Read poetry by established and emerging poets.
If you would like to submit your poetry, please read the following:
- Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
- Publication is subject to a selection process.
- Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
- LitNet offers no compensation for published poems.
- The editors do not provide feedback on how to improve your poetry.
- If you have not received any feedback from the editors after two weeks, please consider your story rejected.
- LitNet only accepts an author's original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Best of luck with your writing career!
Keerweer
2011-10-04 Op die hoek van Dunbarton en Wisconsin, Washingtonverloor ek ’n gedig oor Chicago.
My lyf
2011-09-28 My lyf is soos die naakmodelin ’n Lucian Freud-skildery:
skrynend vol hompe en hobbels en heuwels
soos in Yerba Buena, oftewel San Francisco
soos in soos in soos in ’n vergelyking wat nie opgaan.
by die ontvangs van die ingrid jonker – Melt Myburgh se dankwoord en gedig
2011-09-27 Dames en here van die Ingrid Jonker-pryskomitee, beoordelaarsDit is vir my ’n voorreg om hierdie prys, met sy assosiasie van Ingrid Jonker se uitsonderlike digterlike nalatenskap, in ontvangs te neem.
ek wil die weerlig soen
2011-09-27 ek wil die weerlig soenop ’n aand wat skitter
van die ruimtetuie
Charlotte Mew
2011-09-27 “Yes one can bear hard things under the open sky but for weeks now I have seen little of it except through a window.” – Charlotte MewEpilepsie
2011-09-27 “the moon has lost her memory” – TS Elioteklips
sonsverduistering
epilepsie
kortsluiting
