klein hotel

  • 0

die vakansiegangers het gesê
hulle was dol oor die reën
die skoonmaker minder so
’n naweek kan ’n lang tyd raak
met oorgenoeg afpakplek
tussen die kroeg en die kamer
van ’n kontrei  

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top