Poësie
Lees nuwe gedigte deur bekende en ontluikende digters.
Indien jy van jou gedigte wil voorlê, neem asseblief die volgende riglyne in ag:
- Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
- Publikasie is onderhewig aan keuring.
- Slegs oorspronklike skryfwerk wat nog nie voorheen in druk of op enige sosialemediaplatform verskyn het nie, sal oorweeg word.
- LitNet bied geen vergoeding vir gedigte wat gepubliseer word nie.
- ’n Maksimum van drie voorleggings op ’n slag word toegelaat.
- Die redaksie gee nie terugvoer oor hoe om jou digkuns te verbeter nie.
- Indien jy ná twee weke geen terugvoer van die redaksie ontvang het nie, beskou jou voorlegging as afgekeur.
- LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
Sterkte met jou skryfloopbaan!
...
Read poetry by established and emerging poets.
If you would like to submit your poetry, please read the following:
- Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
- Publication is subject to a selection process.
- Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
- LitNet offers no compensation for published poems.
- The editors do not provide feedback on how to improve your poetry.
- If you have not received any feedback from the editors after two weeks, please consider your story rejected.
- LitNet only accepts an author's original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Best of luck with your writing career!
A guide to walking in Blougat
2012-06-05 Adriaan Coetzee pilfers from a hiking guide to create a clever poem.Die groot tafeldoek
2012-05-16 Die groot tafeldoek – oorspronklike gedig deur Pablo Neruda, Estravagario, 1958. Vertaal deur Waldemar Gouws.noudat ek brandmaer is
2012-05-15 noudat ek brandmaer is enwegkruip agter ’n bosbaard
vir die steek van die
son
Annake de Villiers (1975–2012)
2012-05-14
Op YouTube in swart geklee
staan jy soos die Pied Piper ...
Glasvaas
2012-05-10 "daardie glasvaas het juis vanoggend gebarsboeke filtreer ’n dun film water op die tafel
die blomme snak"
duiftyd-lakune
2012-05-03 die duif van bo by die nesplek roep uit die borsdrie ondersteunende klankgrepe
dan ’n dringende sekonde niks
Meditasie, siekte
2012-04-26 Daar bestaan geen skeduleringstatusof teen newe-effekte: ’n waarskuwing.
Spesiale voorsorgmaatreëls, beslis.
