Musiek
KlankKas is your gig guide and music fix.
Persverklaring: David Kramer skryf en neem ’n spesiale liedjie op vir die donkies by Eseltjiesrus
2022-05-09"Ek het nog altyd ’n sagte plekkie vir donkies gehad," sê David Kramer. "As kind het ek hulle gereeld donkiekarre sien trek, daar is op hulle geskree en hulle is geslaan. Hulle het altyd so moeg en verwaarloos gelyk. Dit was vir my onregverdig dat hulle so mishandel is."
Persverklaring: Musiekliefhebbers kan hulle verluister aan ikoniese musiek in Blaauwklippen-katedraal
2022-04-21"Dit sal ongetwyfeld musiek in die ore wees van enige liefhebber van klassieke musiek en is daarom ook ’n ideale geskenk vir Moedersdag daardie naweek."
Press release: The Cape Town Philharmonic Orchestra and Cape Town Opera collaborate in Handel’s Messiah
2022-04-06Two of South Africa’s premier performing arts companies, Cape Town Opera and the Cape Town Philharmonic Orchestra, are joining forces to present an Easter performance of Handel’s Messiah in the iconic Toringkerk in Paarl on Saturday, 16 April 2022 at 16h00.
KKNK 2022: ’n onderhoud met Loki en Margot Rothman
2022-03-28"Musiek is die basis van ’n samekoms. Al is dit by ’n braai of ’n dans. Musiek bring mense nog altyd nader aan mekaar."
Wen kaartjies na "Eet kreef herleef!"
2022-03-11LitNet, in samewerking met LK Mediabook, gee 2 x 2 kaartjies weg na die vertoning van "Eet kreef herleef!" op 19 Maart 2022 te Stellenbosch.
Cape Town Opera press release: Icons at Stellenbosch Town Hall
2022-03-08The concert at the Stellenbosch Town Hall takes place on Saturday 19 March 2002 at 6pm.
Persverklaring: Roemryke musikante saam by Blaauwklippen in Opera under the stars-konsert
2022-02-25Hierdie viering van operamusiek op die gras voor Blaauwklippen se herehuis gaan ’n pragtige verskeidenheid musiek, van Bizet se Carmen en Delibes se Lakmé, tot Mozart, Lehár, Puccini en nog meer insluit.
Stef Bos terug op die verhoog – op sy weerloosste
2022-01-25"Ek is dankbaar die kollig het hom weer geroep; dankbaar dat hy in musiek sy heil vind; want sy optredes het my geroep; sy musiek bring heil vir my siel."
Persverklaring: Willem de Beer se doktorale klavieruitvoering
2022-01-06Willem de Beer studeer onder Anton Nel aan die Universiteit van Texas in Austin. Hy voltooi tans sy doktorsgraad en Artmusic.TV is trots om sy eerste voordraguitvoering vir hierdie graad, wat in Desember 2021 opgeneem is, aan te bied.
Klassieke Musiek stroom aanlyn, dwarsdeur die Feesseisoen in SA
2021-12-24Hierdie jaarlikse Kerskonsert kan nou geniet word deur na jou eie foon, skootrekenaar of geleentheidstelevisiestel te stroom, in die gerief van jou eie huis.
Persverklaring: Die Heuwels Fantasties en Coenie de Villiers sing “Victoriabaai”
2021-12-24Pierre Greeff: "Ons bel toe vir Coenie om te hoor wat hy dink en hy vertel dat hy self saam met sy ou vriend Lucas daai jare in die 80’s op die oorspronklike weergawe gespeel het."
Persverklaring: Klein Karoo Klassique is terug
2021-11-09Klein Karoo Klassique, Oudtshoorn se fees van klassieke musiek is terug en vind vanjaar op 27 en 28 November plaas.
Hunter Kennedy van Die Heuwels Fantasties gesels oor Volume
2021-11-03"Daar is altyd ’n herbesinning aan die gang en ja, ons raak natuurlik ouer. Ons gaan nie ophou musiek maak binnekort nie."
Press release: OOOTH releases Who cares what you think – Acoustic live DVD
2021-11-02OOOTH launched their full Who cares what you think – Acoustic album online and at the same time Jason Oosthuizen decided to take on another pay-it-forward initiative, this time to raise awareness for gender-based violence and farm murders in South Africa. On the night they managed to raise just over a quarter million rand for these two causes.
Persverklaring: Jodi Jantjies, sangeres en liedjieskryfster van Mitchell's Plein, stel haar album bekend
2021-10-28Hierdie album gee mense die geleentheid om Jodi as ’n solokunstenaar te leer ken met haar diep en sielvolle musiek, met invloede van jazz, soul, alternatiewe klanke en met ’n bietjie Pinkster tussenin.
Persverklaring: Volume by die fort
2021-10-28Die Heuwels Fantasties, Early B, Coenie de Villiers en Refentse is Sondag 31 Oktober by Fort Schanskop neffens die Voortrekkermonument.
“Skep jou eie geleenthede” – Frazer Barry oor skeppende werk en die Suidoosterfees-inryteater
2021-10-26"Die musiek is beeldskoon, eerlik en onpretensieus en is ’n getuigskrif van ons Suid-Afrikaanse musikale landskap en kultuurskat."
“Uithouvermoë en veelsydigheid” – Natasha van der Merwe oor kunstenaarwees en die Suidoosterfees-inryteater
2021-10-25"Dis ’n groot voorreg om die land te kan blootstel aan die ongelooflike skryftalent van ons liedjieskrywers."
Persverklaring: Die Heuwels Fantasties se nuwe album, Volume, op 22 Oktober uitgereik
2021-10-21Volume spog met ’n eklektiese mengsel van akoestiese treffers, pop-punk, synth-ballades en so bietjie electro-folk vir ’n uitsonderlike oudio-umami.
Press release: Luna Paige at Caffé Casanova
2021-10-19On Thursday evening 28 October 2021, Luna Paige invites residents from Stellenbosch and surrounds to come and enjoy a special concert inside this quaint Italian street café.
