Musiek
KlankKas is your gig guide and music fix.
Press release: OOOTH releases Who cares what you think – Acoustic live DVD
2021-11-02OOOTH launched their full Who cares what you think – Acoustic album online and at the same time Jason Oosthuizen decided to take on another pay-it-forward initiative, this time to raise awareness for gender-based violence and farm murders in South Africa. On the night they managed to raise just over a quarter million rand for these two causes.
Persverklaring: Jodi Jantjies, sangeres en liedjieskryfster van Mitchell's Plein, stel haar album bekend
2021-10-28Hierdie album gee mense die geleentheid om Jodi as ’n solokunstenaar te leer ken met haar diep en sielvolle musiek, met invloede van jazz, soul, alternatiewe klanke en met ’n bietjie Pinkster tussenin.
Persverklaring: Volume by die fort
2021-10-28Die Heuwels Fantasties, Early B, Coenie de Villiers en Refentse is Sondag 31 Oktober by Fort Schanskop neffens die Voortrekkermonument.
“Skep jou eie geleenthede” – Frazer Barry oor skeppende werk en die Suidoosterfees-inryteater
2021-10-26"Die musiek is beeldskoon, eerlik en onpretensieus en is ’n getuigskrif van ons Suid-Afrikaanse musikale landskap en kultuurskat."
“Uithouvermoë en veelsydigheid” – Natasha van der Merwe oor kunstenaarwees en die Suidoosterfees-inryteater
2021-10-25"Dis ’n groot voorreg om die land te kan blootstel aan die ongelooflike skryftalent van ons liedjieskrywers."
Persverklaring: Die Heuwels Fantasties se nuwe album, Volume, op 22 Oktober uitgereik
2021-10-21Volume spog met ’n eklektiese mengsel van akoestiese treffers, pop-punk, synth-ballades en so bietjie electro-folk vir ’n uitsonderlike oudio-umami.
Press release: Luna Paige at Caffé Casanova
2021-10-19On Thursday evening 28 October 2021, Luna Paige invites residents from Stellenbosch and surrounds to come and enjoy a special concert inside this quaint Italian street café.
Toyota US Woordfees | Bekroonde US Koor betower ook tydens Woordfees TV
2021-10-18"Van die koor se gewildste video’s op YouTube het al meer as sewe miljoen kykers gelok met baie positiewe kommentaar. Dit is meer as sommige gesoute internasionale popsterre wie se jong aanhangers waarskynlik na TikTok toe migreer het."
Toyota US Woordfees 2021 | Toyota Top-10: David Kramer-huldeblyk: Boland tot Broadway
2021-10-08"Hy het jou laat dans en laat lag. En dan, net soos jy lekker saamneurie, flous hy jou met ’n opgeruimde liedjie: Die wysie wil jou laat dans, maar die woorde wil jou laat huil."
Toyota US Woordfees 2021 | Toyota Top-10: Karen Zoid & Kaapstadse Filharmoniese Orkes
2021-10-08"Ek het gedink ek sou die skare mis. Maar met hierdie produksie kry jy die geleentheid om intiem saam met die musikante óp die verhoog te klim."
Die ongetemde stemme van Afrikaanse musiek
2021-10-05"Die dokumentêre film Die ongetemde stem wat tydens vanjaar se virtuele Woordfees op DStv bekendgestel is, gee ’n stem aan tientalle van daardie Afrikaanse kunstenaars wie se stemme nie na waarde geskat word en volgens verdienste op ons markpleine gehoor word nie."
Persverklaring: Suidoosterfees vier Erfenismaand op hoë noot
2021-09-21Die Suidoosterfees en Stad Kaapstad vier Erfenismaand met twee Lockdown Legato-aanbiedings. Kaapsentriek en Maestro’s en mentors sal vanaf 21 September 2021 weekliks gratis aanlyn as musiekvideo’s op die Suidoosterfees se sosialemediaplatforms aan die publiek vrygestel word.
Persverklaring: Musikale reis wag op Oudtshoorn-gehore
2021-09-01Sopraan Lynelle Kenned keer terug na die Klein Karoo met Song Treasures saam met pianis Stefan Lombard, vir ’n intieme uitvoering.
Persverklaring: Jannie du Toit – kunstefees in die kleine
2021-08-25Jannie du Toit vier vyftig jaar in die bedryf. Hier is inligting oor sy loopbaan van vyftig jaar en ook oor hoe hy beplan om dit te vier.
More about opera deur Hans van Heerden: ’n lesersindruk
2021-07-21"Die publikasie van die boek is tydig en noodsaaklik vir elkeen wat van tyd tot tyd operas bywoon of aanlyn kyk. Die boek is aantreklik versorg en sal ook aanklank vind by mense wat nie normaalweg operas bywoon nie."
Die ou met die lang hoed: ’n Jonglesersindruk rondom Jack Parow
2021-07-07"Afrikaans is nie dood nie. Nie solank as wat Jack Parow rap nie."
Andries Bezuidenhout gesels oor sy nuwe album Spoorlangs
2021-07-06"Ek werk twee skofte elke dag. In die dag werk ek aan my akademiese werk. Na aandete gaan ek studio toe en werk aan musiek of skilderye. Ek werk die meeste naweke ook. Ek noem dit nou 'werk', maar musiek en skilder voel vir my soos speel. In die aand, as ander mense TV kyk, speel ek."
Persverklaring: Spoorlangs is Andries Bezuidenhout se vierde solo-album
2021-06-10"Grasdakke is wonderlik vir akoestiek en rondawels het nie hoeke waar weerbarstige basfrekwensies kan gaan sit en saamsweer nie."
Select Musiek se moedersdagvideo’s
2021-05-07"Mag elke vrou ekstra liefde en bederf ervaar op ’n baie spesiale dag. Elkeen word so baie waardeer."
Select se nuwe seleksie!
2021-04-16Select Musiek het pas ’n aantal splinternuwe snitte bekendgestel. Gryp die oorfone, gooi ’n lange en klik hier!
