Seminare en essays
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.
Jan Rabie & Marjorie Wallace-lesing: Soos ’n koeipaal op die plaas
2018-04-26"Ek dink aan al hierdie stories wat grootouers oorvertel het en hoe dit verlore gaan en al wat oorbly is Afrikaanse volksliedjies wat soos die taal herskryf word sonder die ware geskiedenis. Ons geskiedenis is afgekap, fragmented. Hele gemeenskappe is geskuif na die sykant in hul eie verhaal, hele lewens reduced na footnotes."
Werkersdag, 1 Mei 2018
2018-04-25"Arbeidswetgewing in Suid-Afrika is die arbeidsmarkekwivalent van suikerbelasting. Dit maak arbeid duurder, net soos suikerbelasting koeldrank duurder maak."
Onteiening van grond sonder vergoeding: implikasies vir die definiëring van politiek in Suid-Afrika
2018-04-25"Sou daar in die toekoms in Suid-Afrika van ’n onderhandelings- en konsensusgebaseerde na ’n magsgebaseerde definisie van politiek beweeg word, bestaan daar drie wesenlike gevare."
Is daar nog mediaruimte in Suid-Afrika vir opbouende kunskritiek?
2018-04-20"Wanneer laas was daar ’n resensie van ’n kunstentoonstelling in die koerant? Wanneer laas ’n diepsinnige bespreking van ’n toneelstuk?"
Gesondheid, wonderkure en die wetenskap
2018-04-18Is rooiwyn goed vir jou? Wat van suiker en wat van botter? Dawie van Velden skryf oor mites in die media, oor wonderkure en algemene gesondheid.
Sielkundige gevolge van langdurige droogtetoestande
2018-04-10Handré Brand bespreek die impak van waterskaarste op mense se psige.
’n Perspektief by die lees en interpretasie van die Oudgriekse mites (deel 3)
2018-03-19"Die grootste deel van die Oudgriekse mites is, soos Esopus se fabels, geskep om ’n boodskap oor te dra. ’n Boodskap wat óf die onverstaanbare etiologies wil verduidelik, óf waar dit daarom gaan om akute emosies in die lewe van die mens na vore te bring."
Cyril Ramaphosa: Hoe lank sal die wittebrood hou?
2018-03-15"Daar is miskien twee wittebrode hier, waarvan die eerste dalk al verby is."
Die kwessie van die spaar embrio’s
2018-03-14"Tydens die Frederik Van Zyl Slabbert-gesprekreeks is ... aandag gegee aan die rol van moreel-etiese, filosofiese en teologiese kwessies by die toepassing van genadedood en die reg om self te besluit. Terselfdertyd is die genetiese manipulering van menslike embrio’s tydens ʼn natuurwetenskap-café krities onder die loep geneem en deur die bril van die filosofie en genetika bekyk."
Is onteiening sonder vergoeding werklik die antwoord?
2018-02-08"Ondertussen skyn dit onnodig vir grondeienaars te wees om snags wakker te lê. Enoch Godongwana, voorsitter van die ANC se ekonomiese-transformasie-komitee, het na aanleiding van adjunkpresident Ramaphosa se aankondiging gesê dat die ANC eers sal probeer om grondhervorming te versnel voordat daar aan die eiendomsklousule getorring sal word."
’n Perspektief by die lees en interpretasie van die Oudgriekse mites (deel 2)
2018-02-05"Daar bestaan al ’n omvangryke korpus van weergawes, veral in Engels, van die verhale uit die Oudgriekse mitologie. En die meeste daarvan is ook ryklik in kleur geïllustreer deur óf afdrukke uit bewaar geblewe antieke vaasskilderinge of ander realia, óf wat die skeppinge is van moderne kunstenaars, vir wie die veld so verleidelik wyd is soos die oorgelewerde materiaal self."
Waterkrisis ‒ ’n Mening in krisistyd: Die verantwoordelikhede (en verantwoordbaarheid) van die staat voortvloeiend uit die publieke-trusteeskap-beginsel
2018-02-01"Ten tweede is die oënskynlike gebrek aan daadwerklike en proaktiewe optrede deur die nasionale regering ten aansien van waterregulering in Kaapstad ’n groot vraagstuk."
Nalatenskappe
2018-01-29"Berus ’n persoonlike nalatenskap noodwendig uitsluitlik op eksterne persepsies, waarnemings en interpretasies van die lewenstyl, waardes, beginsels en werksprestasies van ’n persoon? Hoe geldig is sulke interpretasies van ander se nalatenskappe?"
’n Perspektief by die lees en interpretasie van die Oudgriekse mites (deel 1)
2018-01-29"Die Oudgriekse mites tel onder die mees komplekse, fassinerende en interessantste vertellinge wat ooit mondelings geskep, oorvertel en later op skrif gestel is."
Gaan ons uiteindelik ’n/die Derde Afrikaanse Taalbeweging beleef?
2018-01-25"Hierdie beweging sal wel moet uitgaan van die jonger Afrikaanse gemeenskap. Die ouer gemeenskap is te besmet deur die geskiedenis en hulle sal moet terugstaan."
Seks, kuns en die waarheid
2018-01-23"En tog ondersteun ek ’n beweging soos #MeToo of Hollywood se Time's Up-veldtog of die massiewe vroue-optogte die afgelope naweek oral in die VSA, want dit maak dit vir miljoene vroue moontlik om te begin droom dat ons ten minste die toekoms kan verander."
Onteiening sonder vergoeding: voorvereiste vir suksesvolle grondhervorming of populisme?
2018-01-18"Wat behels onteiening? Wat is die wesenselemente daarvan? En wat is die grondwetlike en ander – verreikende – implikasies van so ’n stap?"
Johannes Calvyn (IV)
2018-01-17"Calvyn het nie lank genoeg gelewe om te sien hoe sy insigte internasionale erkenning gekry het, en selfs ’n beweging van sy eie geword het nie."
#ANC54: Cyril Ramaphosa en die top-6
2017-12-19"Cyril Ramaphosa se verkiesing as president van die ANC was eers (net vir ’n paar minute) goeie nuus voor dit skielik versuur het toe dit duidelik word dat hy verswak is deur die verkiesing van drie Zuma-makkers tot die top-6-posisies van die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK)."
#ANC54: 'n Hele halwe heling
2017-12-19"En dit is hoe Suid-Afrika is. Helfte-helfte. Nooit heel nie. Nooit die beste nie, het Jan Smuts van ons demi-monde gesê, en nooit die slegste nie. Soos radioaktiewe verval het ons ’n halflewe op pad na ons eie verderf wat ons, soos die goeie, nooit heeltemal haal nie."
