Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Regsalmanak: Produkaanspreeklikheid, toe en nou
2016-04-13"Gedurende die vroeë 1970’s het regter Gert Coetzee uitspraak gelewer in die eerste Suid-Afrikaanse saak waarin vergoeding van 'n handelaar geëis is vanweë 'n gebrek in 'n produk wat hy verkoop het."
US Departement Afrikaans en Nederlands gesels oor Soweto-opstande, veertig jaar later
2016-04-13"Kannemeyer verwys na ’n toespraak van Antjie Krog waarin sy gevra het hoekom Afrikaanse studente nie aanbied om die tolkapparate te gebruik sodat lesings in Engels aangebied kan word nie."
Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers
2016-04-13"Taal en kultuur het, soos verskeie ander ismes, ’n morsige verlede en hoe ook al jy die geskiedenis van Afrikaans wil oorskryf, jy sal nie die bloed van die mure af kry nie."
Gelyke Kanse-inisiatief bou momentum: Breyten Breytenbach rig ope brief aan US-rektor
2016-04-13Die alombekende Suid-Afrikaanse digter, Breyten Breytenbach, en vele ander bekendes uit ’n verskeidenheid sektore het so pas ’n inisiatief geloods om te verseker dat Afrikaans in die toekoms ’n volwaardige onderrigtaal aan die Universiteit Stellenbosch sal bly.
Sterk, ouer vroue al meer die norm in liefdesverhale
2016-04-12"Waar ek ook al in boekgesprekke betrokke is, is dit opmerklik dat vrouefiksielesers van die lojaalste ondersteuners van die Afrikaanse boekbedryf is. En moet ook nie die fout maak om te dink hulle lees net romantiese fiksie nie – hulle lees en koop alles wat in Afrikaans verskyn, en ʼn naïewe jong dingetjie as heldin gaan hulle doodgewoon nie tevrede stel nie."
Videos: HemelBesem en Jack Parow oor Afrikaans
2016-04-11HemelBesem en Jack Parow het jonger generasies Afrikaanssprekendes in 'n gesprek oor meertaligheid by die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam 2016 verteenwoordig.
Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam: Bart Luirink - hommage aan André P Brink
2016-04-11"Het is in het geval van Brink een miskenning van zijn Zuid-Afrikaanse oorsprong. Hij spreekt niet als witte Zuid-Afrikaan. Hij spreekt als Zuid-Afrikaan."
Regsalmanak: Is McBride ‘n “moordenaar”, of nie?
2016-04-06"Die hof het eerstens beslis dat die verlening van amnestie aan McBride ingevolge die Versoeningswet slegs die regsgevolge van sy vorige skuldigbevinding aan moord ongedaan gemaak het. Tweedens het die hof beslis dat The Citizen se verweer van billike kommentaar suksesvol was, onder meer aangesien dit feitelik korrek en in openbare belang was."
LitNet Akademies-resensie-essay: Vlakwater deur Ingrid Winterbach
2016-04-06"Met haar roman skryf sy dus voort binne die tradisie van die betrokke literatuur in Afrikaans, maar soos geen ander Afrikaanse skrywer tot dusver nie, slaag sy daarin om die dilemma van die metamodernisme vas te vat."
Interview: Different conditions on the campuses, different protests
2016-04-05"Whiteness is like masculinity in gender relationships. It is an unacknowledged quality that confers power and advantages. It needs to be identified and addressed."
Op die spoor van Regina Adema
2016-04-05"En wat sou só verhaal sonder romanse wees? Want sy en een van die Joodse oorlewendes, oom Sal, is direk na die oorlog getroud."
Dana Snyman se Nkandla in Hiervandaan
2016-04-04"'Dít is wat sommige Afrikaners, op ’n sielkundige vlak, nodig het: ’n Nkandla' (bladsy 151). Dana pak dan die reis aan op soek na sy en sy pa se Nkandla."
Ter verdediging van die Grondwet
2016-04-04"Die gebeure van die afgelope paar dae het bewys dat alhoewel daar al meer ontevredenheid van binne ANC-geledere kom, daar nog voldoende steun binne die party is dat ’n stem teen Zuma neerkom op politieke selfmoord."
Regsalmanak: Robert McBride
2016-03-31"Robert McBride se verhaal, maar ook die verhaal van sy slagoffers, vorm onlosmaaklik deel van die geskiedenis van hierdie 'wye en droewe land', soos Van Wyk Louw dit by geleentheid beskryf het."
Dawid vs Goliat – die Grondwetlike hof beslis oor Nkandla
2016-03-31"Die uitspraak vandag was vir regsgeleerdes en grondwetlike kenners ’n reuse-oorwinning. Die hof se beslissing het die pilare van ’n grondwetlike demokrasie, die skeiding van magte, die oppergesag van die Grondwet, en veel meer, duidelik uitgespel."
Waardigheidsdoding (Eutanasie)
2016-03-31"Wat sou die kenmerke van die proses wees as ‘n basis vir ‘n goeie/waardige dood?"
LitNet Akademies-resensie-essay: Oorsee deur Tertius Kapp
2016-03-31"Oorsee slaag daarin om op ’n speelse manier die absurditeite van bestaande hiërargieë te bevraagteken en sodoende kontroversiële onderwerpe te ondersoek."
Die Suid-Afrikaanse staat en ekonomie voor en na 1994: het die luiperd sy kolle verander?
2016-03-31"Maar behoort ons verandering deur hierdie politieke lens te kyk? Die NWW-lens wat ek nou gaan beskryf sê nee – dit is te beperkend."
Regsalmanak: Ondertekening van parlementswette
2016-03-22"Wat dié gebeurtenis interessant en buitengewoon maak, is dat mnr De Klerk die wet onderteken het in sy ampsvliegtuig terwyl hy en die Minister van Buitelandse Sake onderweg was na Windhoek om die onafhanklikheidsvierings van Namibië by te woon."
