Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Skrywer Wille Martin is oorlede
2016-06-27"Wille Martin is op Saterdag 25 Junie 2016 oorlede. Sy was 81."
Programma: Week van de Afrikaanse roman 2016
2016-06-27"Van 16 t/m 25 september 2016 wordt in Nederland en Vlaanderen voor de tweede keer de Week van de Afrikaanse roman gehouden, een leesbevorderingscampagne die aandacht wil vragen voor Afrikaanstalige romans in Nederlandse vertaling."
Brexit: Eers die babelas, dan die egskeiding
2016-06-27"Wel, hierdie week het ek inderdaad gekies om sowel Brits as Europees te bly, maar my keuse is ongelukkig deur die ander 52% verwerp. En miskien is dit hoekom die babelas vandag so pla, hoekom die Engelse son (gewoonlik so skugter!) my oë vanoggend so verblind het."
Adam Small kô hystoe
2016-06-26"Suid-Afrika en Afrikaans het een van sy grootste seuns verloor. Adam Small is dood. Lank lewe Adam. Lank lewe Afrikaans."
PEN Afrikaans: Huldeblyk aan Adam Small
2016-06-25"Sy afsterwe laat nie alleen 'n groot leemte nie, maar ontneem ons literêre toneel van 'n minsame, trotse figuur."
SA Akademie: Adam Small se skielike heengaan
2016-06-25"Sy oorlye is ’n groot verlies vir die Afrikaanse literêre en vir Afrikaans as taal."
ATKV: Adam Small is oorlede
2016-06-25Dalk was dit die “bitter strewes” van ander wat hom so seergemaak het dat stilte sy enigste antwoord was, maar Adam Small was te alle tye “van die haat ontdaan”.
#GelykeKanse-persverklaring: Reaksie op die US se nuwe taalbeleid
2016-06-24Die Gelyke Kanse-veldtog sal hom verder beywer vir die gelyke beregtiging van Afrikaans en Engels op die US-kampus.
Taalraad-persverklaring: Taalbeleid by die US, UP en UNISA
2016-06-23"Daarby is dit doenbaar en heeltemal redelik om almal se belange by die US te akkommodeer. ʼn Voorvereiste hier is dat die taalbeleid met alle belanghebbers onderhandel word, eerder as om dit met ʼn administratiewe proses af te dwing."
ATKV-persverklaring: Afrikaans by die universiteite van Stellenbosch en Pretoria
2016-06-23“Die nuus oor Afrikaans by die universiteite van Stellenbosch en Pretoria is nie goeie nuus nie, maar hoe hanteer ons dit vorentoe?” – Japie Gouws
Die besluite teen Afrikaans by die UP en US is geskiedkundig - en 'n onreg
2016-06-23"Die besluite teen Afrikaans as onderrigmedium deur die rade van die Universiteit van Pretoria en die Universiteit Stellenbosch op 22 Junie 2016 moet in die geskiedenis opgeteken word, om ’n hele paar sonderlinge redes."
Regsalmanak: Tyd om die roede ook in Suid-Afrika te spaar?
2016-06-23"Die verduidelikende memorandum van die Departement stel dit duidelik dat die vervolging van ‘n ouer wat die voorgestelde wysigings aan die Kinderwet sou oortree, as ‘n laaste uitweg beskou moet word."
Persverklaring van die Universiteit Stellenbosch: Nuwe US Taalbeleid aanvaar
2016-06-22"Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het vandag (22 Junie 2016) die voorgestelde nuwe Taalbeleid met die Senaat se aanbevole wysigings aanvaar. Die Senaat het die Taalbeleid op 9 Junie 2016 met ’n groot meerderheid van stemme (113 ten gunste en 10 daarteen) goedgekeur."
Afscheid Ena Jansen als hoogleraar: "Een bescheiden tussenfiguur die actievoerder werd"
2016-06-22"Op vrijdag 17 juni nam Ena Jansen na veertien jaar afscheid als hoogleraar Zuid-Afrikaanse letterkunde aan de Universiteit van Amsterdam (UvA). Dit afscheid werd gemarkeerd met een kort symposium, ’s ochtends, bij academisch-cultureel podium Spui25, gevolgd door Jansens afscheidscollege, ’s middags, in de aula van de universiteit ..."
Afscheidscollege, Ena Jansen: "Van Thandi de nanny tot Thandi de madam"
2016-06-22"Mijn afscheidscollege wil ik nadrukkelijk plaatsen in de context van de geschiedenis van deze leerstoel."
#GelykeKanse: Versoekskrif aan die Raad van die Universiteit Stellenbosch
2016-06-21"Die finale konsep-taalbeleid wat Woensdag vir bekragtiging voor die Raad dien, toon sulke ernstige gebreke dat die Raad dit in geen omstandighede kan goedkeur nie."
So is dit nou deur Johan van Wyk is op pad
2016-06-21"Nou, uiteindelik, drie jaar later: heuglike nuus. Johan van Wyk se skare 'fens' lek lippe af."
Wat is in ’n naam?
2016-06-21"Ek wou graag sien hoe die domestic lyk, en omdat sy nie ’n naam gebruik het nie, kon ek my nie indink hoe die domestic lyk nie. Later het ek gedink aan hoe haar domestic dalk net dit vir haar is. Net ’n domestic."
Onderhoud: Die SBA se stories uit unieke streke
2016-06-21"Bejaardes, veral van gemeenskappe wat gemarginaliseer, verafgeleë en selfs vergete is, kry nooit die blootstelling en geleentheid om stories te vertel nie. Hierdie stories bevat kosbare geskiedenis wat vir die nageslag bewaar moet bly ..."
In reaksie op Eusebius McKaiser: Spreektaal versus skryftaal
2016-06-20"Eusebius McKaiser kon dus gerus maar Afrikaans met sy natuurlike aksent gepraat het."
