Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Geslagsgebaseerde misdade: hoekom nog steeds die dubbelstandaard?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2016-06-14

"In plaas daarvan dat ons ons seuns leer om nie te verkrag nie, leer ons ons dogters om hulle nie te laat verkrag nie."

Regsalmanak: Nasionale Wet op Veld- en Bosbrande

Gustaf Pienaar Rubrieke 2016-06-14

"Die Kanadese bosbrande is die grootste en duurste ramp wat dié land in menseheugenis getref het. In die stad Fort McMurray, waar die brand ontstaan het, is 2 400 strukture – dit is ongeveer 10% van die stad – vernietig. Ruim 80 000 mense moes vir hul veiligheid vlug."

'n Gesprek oor Kruispaaie deur Leopold Scholtz

Leopold Scholtz, Naomi Meyer Onderhoude 2016-06-13

"Uiteindelik staan ons egter almal voor die feit dat ons kinders van dieselfde moeder – Afrikaans – is."

An Anglo thinks about Afrikaans

John Cartwright Universiteitseminaar | University Seminar 2016-06-09

"We have so far failed as a nation to give meaning and respect to the constitutional recognition of our multilingual heritage."

’n Kans in Afrikaans! – ’n Openbare uitdaging aan die US-bestuur

LitNet Universiteitseminaar | University Seminar 2016-06-09

“’n Kans in Afrikaans!” daag hiermee die rektor van die US, prof Wim de Villiers, en/of die voorsitter van die US-raad, mnr George Steyn, uit tot ’n openbare TV-debat vóór die 22ste Junie se raadsvergadering.

Die SABC se Teletubbies-nuus: die begin van die einde vir vryheid van spraak in Suid-Afrika?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2016-06-07

"Die oomblik as die vryheid van die pers om verslaggewing te doen sonder vrees vir inmenging belemmer word, word demokrasie bedreig."

Voordrag by die WAT se Woordpret: Die ideaal van ’n meertalige universiteit

Sonja Loots Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal 2016-06-07

"Hier staan ons dus nou, buite die hasehof, ‘n bietjie radeloos, met slegs die konsep van meertaligheid soos ’n baksteen in die hand. Wat kan ons daarmee maak? Ek stel voor ons gooi dit deur ’n paar vensters."

How to kill a language

Constant van Graan Universiteitseminaar | University Seminar 2016-06-07

"Afrikaans, one of the youngest languages in the world, will be extinct in less than a century from now."

Tien vrae: Carina van der Walt oor Amalgaam

Carina van der Walt, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2016-06-07

"Letterlik is amalgaam ’n woord wat tandartse ken, want hulle het in die verlede metaal en kwik vir stopsels gemeng. Amalgameer beteken '(ver-)meng'."

Onderhoud: Afrikaans in skole?

Danie van Wyk, Naomi Meyer SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2016-06-03

"As universiteite besluit om slegs Engels as onderrigtaal aan te bied, sal dit beslis ‘n invloed hê op ouers dat hul kinders in Engels onderrig moet word, alhoewel baie van die onderwysers en ouers uit huis nie Engelssprekend is nie."

Kommentaar deur die Afrikaanse Taalraad: Taalbeleid by die Universiteit van Pretoria

Conrad Steenkamp Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2016-06-03

"Kwessies soos taal, kulturele ruimtes en kurrikulum by die UP moet dus onderhandel word eerder as dat ’n meerderheidsgroep eenvoudig hul wense op ’n minderheid afdwing."

The pen is mightier than the gun    

Shirmoney Rhode Seminare en essays 2016-06-03

"As daar niks is op skoolvlak is wat kinders prikkel nie, gaan bendes vir hulle ‘n gun gee in die plek van die pen."

Regsalmanak: Die Groot Krokodil se swanesang

Gustaf Pienaar Rubrieke 2016-06-02

"Regters Selikowitz en Foxcroft het in hul uitspraak van 1 Junie 1999 – vandeesweek 17 jaar gelede – Botha se appèl gehandhaaf. In ‘n besonder lang uitspraak het die hof beslis dat die WVK ‘n statutêre skepping was wat geen inherente magte – buiten dié wat die Wet aan hom verleen het – geniet het nie."

Die aanpassing van skolier na student: waarom party studente dit máák, maar ander sukkel

Louis van Staden, Estelle Kruger Onderhoude 2016-06-01

Daar word baie oor Suid-Afrikaanse universiteite gepraat: oor taal, transformasie, dekolonisasie, en kostes. Tussen als deur is daar studente wat net wil graad en werk kry. Maar wat as jy vroeg in jou studies al uitval? Louis van Staden gesels oor sy navorsing.

Ont-taling

Willa Boezak Seminare en essays 2016-05-31

"Nóú is die laaste kans om die drywers en medewerkers van onttaling te stop, anders gaan ons nageslag eendag in argiewe lees van die eens-bestaande Afrikaanse gemeenskap … as onttaaldes."

Programma juni 2016, Zuid-Afrikahuis in Amsterdam

LitNet NeerlandiNet 2016-05-31

Hierbij de programmering voor de maand juni van het Zuid-Afrikahuis in Amsterdam.

Persvrystelling: US-taalbeleid voldoen nie aan basiese bestuursvereistes

Conrad Steenkamp Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2016-05-30

"Internasionale ervaring dui daarop dat universiteite ware meertaligheid kan handhaaf – maar slegs indien die situasie goed bestuur word."

The future of education and e-learning in South Africa – an interview

Brian Schreuder, Naomi Meyer Skole 2016-05-30

There are many challenges facing education in this country. Maybe technology could be a part of the solution. Read an interview with Brian Schreuder of the WCED.

Boekbespreking: My reis met Ingrid Winterbach en Vlakwater

Marietjie Lambrechts Seminare en essays 2016-05-30

"Winterbach neem jou as leser ... op reis deur tyd, ingrypende wêreldgebeure, religie, Westerse sowel as Oosterse filosofie, kunsbewegings, kunswerke, letterkunde, films en musiek na ongewone plekke en bestemmings."

Opponerende standpunte oor waardigheidsdoding (eutanasie)

Handré Brand Menings 2016-05-27

Die gesprek rondom waardigheidsdoding betrek mediese sowel as moreel-etiese kwessies. Handré Brand bespreek 'n paar opponerende standpunte.

Top