Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Hanneke Stuit, Spui25: "Van achter het glas – Florence in JM Coetzees Age of Iron"
2016-07-20"Een bril is niet per se een barrière, dat hangt volledig af van de manier waarop het licht erop valt."
Onderhoud: Lyfstraf versus 'n voorbeeld wat respek afdwing
2016-07-20"Onderwysers kan dus begin deur eerstens respek te toon aan leerders en ouers deur self professioneel op te tree en duidelike praktiese riglyne en struktuur daar te stel wat respekvolle optrede betref."
Dink anders oor sosiale geregtigheid
2016-07-19"Meertaligheid is nie teenliberaal nie. Net soos mens vir rasse- en geslagsgelykheid moet streef, so moet ware meertaligheid ook nagestreef word. Om een tipe gelykheid bo ’n ander te verhef, is moeilik regverdigbaar."
Brief aan ’n vriend wat glo #BlackLivesMatter is nie so belangrik soos #AllLivesMatter nie
2016-07-18"#BLM, #woke, #luister is nie ’n kompetisie om te sien wie se lyding is die ergste nie. Dis ’n noodkreet, een wat jy verkies om te ignoreer, want dis nie jou huis wat afbrand nie."
Onderhoud: Richard Stanley en Estelle Kruger se breingebaseerde-leer-projek
2016-07-14"[E]lke kind het potensiaal ongeag die konteks waarin hy hom bevind."
Bruin politiek, die destydse driekamerparlement en hoe sake vandag staan
2016-07-14"Dié politici en leiers vergeet die Raad van Verteenwoordigers (die House of Representatives) van die driekamerparlement (1984-1994) het nie net gewemel van debatte van swak gehalte nie, maar ook van venynige persoonlike aanvalle."
Die komplekse verhaal van die vroeë Christenvervolgings
2016-07-13"Van die vroegste tye af is Christene soms aangeval en uitgeroei. Tog is daar ook baie misverstande en wanopvattings oor Christenvervolging."
Kaapse dinkskrum pleit vir oop inklusiewe Afrikaanse universiteit
2016-07-13"Minstens 50 van die wêreld se top universiteite is nie Engels nie."
’n “Fratsongeluk” is selde regtig ’n “frats”
2016-07-12"Baie van die sogenaamde fratsongelukke beland uiteindelik tog wel in ons howe sodat besluit kan word of daar tog nie maar êrens in die ketting van gebeurtenisse iemand was wat in een of ander opsig nalatig was nie."
Suid-Afrika: ons goeie stories
2016-07-12"Ons het soveel wat goed is in hierdie sonskynland, maar soms val ons so vas in wat verkeerd is dat ons dit wat reg is, en wat reg onder ons neuse is, miskyk."
Carrol Clarkson, Spui25: "Wisselbare Woorde"
2016-07-12"What strikes me about Ena’s book is its relentless self-questioning of its own modes of, and relationships between: speaking to, and speaking for, and speaking of."
Grysberg, Geelberg, Groenberg
2016-07-07"Die hoofdoel met die Devonvallei-grondvullingsprojek is om ’n 'groenberg' so spoedig as moontlik beskikbaar te stel waarop ’n diversiteit gesonde en natuurlike plante kan floreer."
Persverklaring: “ʼn Kans in Afrikaans!” praat met US oor regverdige taalbeleid
2016-07-06"Die doelwit van ʼn regverdige bedeling vir taal en toegang by die US sal reguit praat verg. ʼn Kans in Afrikaans! sal aanhou om dit te doen ̶ in belang van ons land se grootste bate: sy mensepotensiaal."
Die verkiesing van die volgende openbare beskermer: 'n stryd vir die hart van die reënboognasie?
2016-07-06"Thuli Madonsela wys vir ons die betekenis van mensch, van integriteit in die konteks van 21ste-eeuse politiek en openbare lewe. Dis ʼn beeld wat ons broodnodig het te midde van ʼn see van korrupsie, selfregverdiging, en maak-en-breek-magspeletjies."
Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak
2016-07-06"Volgens ons reg moet ’n beskuldigde die voordeel geniet as daar meer as een redelike afleiding uit bewese feite gemaak kan word."
Verskoon my taalgebruik: Naai, nie rêragie! Varrit of lossit!
2016-07-04"Die Engels is te rha-rha en die Afrikaans te Boer. Hulle soek hulle taal, o’s se taal, die ene wat mens moet hard-op lies vi’ jou self sodat dit in sink. Hulle soek uh taal wat hulle mee kan relate."
NB-Uitgewers: Margaret Bakkes oorlede (1931–2016)
2016-07-04"Dit was vir NB-Uitgewers ’n voorreg om oor baie jare Margaret Bakkes se werk te kon publiseer, en ons treur oor haar heengaan."
Marlene Dumas, Spui25: "Martha – die bediende"
2016-07-01"Dienstbodes in Zuid-Afrika worden verondersteld om seksloos, geruisloos, belangeloos en zonder rechten het intieme gebied in het huis van een ander te verschonen. Meestal levenslange dubbele moeders."
The future of Stellenbosch and Pretoria universities
2016-07-01"Consultation, for want of a better word, with the universities alone is not enough. The matter should have been subject to systematic public discussion."
