Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

"Hoe lyk jou Afrikaans?"

Yves T'Sjoen NeerlandiNet 2016-08-01

"Met miljoenen moedertaalsprekers blijft Afrikaans vandaag de derde inheemse taal van Zuid-Afrika. Van wit, bruin en zwart. Afrikaans is de voedingsbron voor schrijvers, singer-songwriters en vooral van velen op straat."

Munisipale verkiesings 2016: business as usual in ongewone tye?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2016-08-01

"Soms voel hierdie munisipale verkiesing soos ’n episode van National Geographic, met munisipale raadsale en wyke as die natuurlike habitat van die politieke hiëna."

Nathan der Weise van Gotthold Ephraim Lessing vandag nog steeds, dalk éérs, relevant

Koos Holtzhausen Menings 2016-07-27

"Hierdie verhaal is ... baie relevant in hierdie tyd van onverdraagsaamheid en fundamentalisme."

Het opaal van Karel Schoeman

Herman Meulemans NeerlandiNet 2016-07-27

"Het heeft 20 jaar geduurd om alle delen van het Stemme-drieluik in het Nederlands te vertalen."

Gewaardeerde onderwysers, presterende leerders

Estelle Kruger, Hettie van der Merwe Onderhoude 2016-07-27

"Sonder om dramaties te wees, dink ek onderwysers red ... lewens op ‘n daaglikse basis."

Zuid-Afrikahuis: Programma, September 2016

LitNet NeerlandiNet 2016-07-27

Films, boekgesprekke en wynproegeleentheide ... Hier is inligting van Zuid-Afrikahuis se propvol program gedurende September 2016.

Esther Peeren, Spui25: "(On)zichtbare bedienden in Upstairs, Downstairs"

Esther Peeren NeerlandiNet 2016-07-26

"Bedienden worden vaak aangeduid als verdwijnende of spectrale lichamen, duidend op hun gelijktijdige aanwezigheid als bediende en afwezigheid als persoon: een bediende staat altijd klaar voor het geval ze nodig is, maar wordt tot op dat moment geacht als het ware in het behang te verdwijnen."

Vir wie gat djy vote? Dis ie net jou biesigheid ie!?

Olivia M Coetzee Rubrieke 2016-07-26

"Soms voel it o’s wiet ie hoe om die freedom wat o’s nou het te negotiate ie wan o’s wiet ie hoe nie. O’s het mos nog net altyd geken om in chains te wies."

Hlaudi vs die SAUK-8

Bettina Wyngaard Rubrieke 2016-07-26

"Die enigste manier waarop persvryheid beskerm kan word, is om die waghonde tande te gee."

Regsalmanak: Private vervolging weens dobbelskuld

Gustaf Pienaar Rubrieke 2016-07-26

"Mnr Botha het aansienlike dobbelverliese gely en deur die loop van die aand het hy 'n dobbelskuld van R105 000 opgebou."

Persverklaring: Jan Heunis bedank as 'n lid van die Raad van die Universiteit Stellenbosch

Jan Heunis Universiteitseminaar | University Seminar 2016-07-22

"Ek het vandag mnr George Steyn, die Voorsitter van die Raad van die Universiteit van Stellenbosch, meegedeel dat ek as 'n lid van die Raad bedank. Ek bly aan as President van die Konvokasie."

Persvrystelling: Reaksie op die Vrystaatse Hooggeregshof se uitspraak

LitNet Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2016-07-22

"Die Taalraad vertrou dat die hofuitspraak tot groter insig in die waarde van moedertaalonderrig sal lei en so kalmte oor die taalbeleidskwessie aan universiteite tot gevolg sal hê."

Persvrystelling: SA Akademie verwelkom hofuitspraak oor UV

LitNet Universiteitseminaar | University Seminar 2016-07-22

"Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns doen 'n dringende beroep op UV-owerhede om die hofuitspraak ernstig op te neem en deeglik te besin oor die UV se pad vorentoe waarin veeltaligheid met 'n plek vir Afrikaans 'n rol speel."

Kô lat ons sing Adam Small

Jean Oosthuizen In memoriam 2016-07-21

"Small se huldigingsgeleentheid is gekenmerk deur gelag, sang en dans. 'Laat dié vermoë vir jou ʼn skild word teen die bitterheid,' skryf hy voor in sy digbundel Kitaar my kruis wat hy opgedra het aan Jannie wat alreeds lag."

Persvrystelling: "ʼn Kans in Afrikaans!" praat met die US-bestuur oor taalbemagtiging

LitNet Universiteitseminaar | University Seminar 2016-07-21

"Tydens 'n gesprek vandeesweek tussen 'n bruin afvaardiging van 'n Kans in Afrikaans! en die US-bestuur is ooreengekom dat Afrikaans gelyke status met Engels sal geniet en dat Afrikaanse studente, veral dié uit arm, bruin gemeenskappe, nie deur die nuwe taalbeleid benadeel sal word nie."

Geen mindere plek vir Afrikaans: Oorwegings vir die toekoms van Afrikaans in Suid-Afrika

PH Spies Universiteitseminaar | University Seminar 2016-07-21

"Hierdie beweging moet die fout van die tweede beweging regstel deur die uiteenlopendheid van die Afrikaanse taalgemeenskap te erken, te omarm, en daardeur ’n kulturele platform te skep vir die ontwikkeling van ongeveer 16 miljoen Afrikaanssprekendes in Suid-Afrika en Namibië."

Regsalmanak: Hoofregter Stratford en die Wêreldhofuitspraak oor SWA

Gustaf Pienaar Rubrieke 2016-07-20

"Die geskil het hoofsaaklik gehandel oor die wyse waarop Suid-Afrika die gebied Suidwes-Afrika (nou Namibië) geadministreer het."

Hanneke Stuit, Spui25: "Van achter het glas – Florence in JM Coetzees Age of Iron"

Hanneke Stuit NeerlandiNet 2016-07-20

"Een bril is niet per se een barrière, dat hangt volledig af van de manier waarop het licht erop valt."

Onderhoud: Lyfstraf versus 'n voorbeeld wat respek afdwing

Erna Liebenberg, Johnnie Hay, Roelf Reyneke, Estelle Kruger Onderhoude 2016-07-20

"Onderwysers kan dus begin deur eerstens respek te toon aan leerders en ouers deur self professioneel op te tree en duidelike praktiese riglyne en struktuur daar te stel wat respekvolle optrede betref."

Dink anders oor sosiale geregtigheid

Hanru Niemand Universiteitseminaar | University Seminar 2016-07-19

"Meertaligheid is nie teenliberaal nie. Net soos mens vir rasse- en geslagsgelykheid moet streef, so moet ware meertaligheid ook nagestreef word. Om een tipe gelykheid bo ’n ander te verhef, is moeilik regverdigbaar."

Top