Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Die liefdeslewe van miskruiers: V&A met Einstein-kompetisie-wenner Anneke Schoeman

Anneke Schoeman, Imke van Heerden Einstein-kompetisie 2016-09-02

Anneke Schoeman is pas as die wenner van die Einstein-kompetisie aangewys. Imke van Heerden het met die jong Einstein oor haar liefde vir insekte gesels. 

Student, waardeer jou studie

Jaco Fouché Universiteitseminaar | University Seminar 2016-09-02

"Nog ander besef dat die punt van opvoeding nie sosiale bevordering is nie, maar doeltreffender denke, die verbetering van die wêreld. Dit sal sekerlik doeltreffende denke verg om die kwessies van hierdie seminaar op te los, die wêreld te verbeter."

As universiteite verengels, hoe gemaak met opvoedkundestudente wat by Afrikaanse skole gaan skoolhou?

Estelle Kruger, Gert van der Westhuizen, Alta Engelbrecht SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2016-09-02

"Om opgelei te word as onderwyser deur medium van Engels is die realiteit vir meer as 90% van onderwysstudente aan Suid-Afrikaanse universiteite."

Regsalmanak: Putatiewe noodweer

Gustaf Pienaar Rubrieke 2016-09-01

"Hy het nie regtig in noodweer opgetree nie, maar hy het gegló dat hy in noodweer optree."

Kallid? Of ie kallid!? But maak it saak?

Olivia M Coetzee Rubrieke 2016-09-01

"Miskien is kallids die glue van die nasie, miskien is it vi ôs om Suid-Afrika bymekaar te bring."

Waardegedrewe skole die antwoord op die hare-herrie

Jaco Deacon SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2016-08-31

"Die probleem is dat ons gefokus is op reëls en straf as die algemene norm om dissipline te handhaaf."

Plavei ons die pad na WW3?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2016-08-31

"Is ons so vasgevang in die vrees om tog nie aanstoot te gee in wat ons skryf nie, dat ons maar net smaaklose Purity-pasta uitdruk wat niemand bevredig nie, maar genadiglik tog ook niemand affronteer nie. Is dit ons funksie? Is dit waartoe ons gereduseer is?"

Uit die argief: Hare verskrik

Shirmoney Rhode Rubrieke 2016-08-31

"Gladde hare, together met Engels praat, is jou 'hoe om vijou gevaalik te hou' starter pack in die Kaap."

Triangel voor het Afrikaans in Gent

Yves T'Sjoen Universiteitseminaar | University Seminar 2016-08-29

"Meer internationale samenwerking vanuit het Nederlandse taalgebied met onderzoekscentra in Zuid-Afrika zal leiden tot breder opgezet wetenschappelijk onderzoek en vergroot de kans het ook gefinancierd te krijgen. De uitreiking van bi-diploma’s, copromotorschappen en interuniversitaire samenwerking zijn cruciaal voor een taal die onder druk staat."

Quo Vadis Suid-Afrikaanse universiteite?

Marinus Wiechers Universiteitseminaar | University Seminar 2016-08-26

“Duisende studente met bedenklike toelatingskwalifikasies en ontoereikende taalvaardigheid stroom na die universiteite omdat dit vir hulle die belofte inhou van ‘n toekomstige beter bestaan. Ook om die voordele van studentwees te kry, goedkoop etes en huisvesting in koshuise. Maar minder as 50 persent van hulle haal die paal en val uit.” Waar lê die probleem?

Het Afrikaanse liedjies hierdie studente gehelp om Afrikaans beter te kon uitspreek?

Estelle Kruger, Elbie Adendorff, Jaydey Sass Onderhoude 2016-08-25

"Ek het geleer dat taalverwerwing met pret en genot saamgaan; dat selfs ietsie net so klein soos luister na musiek akademiese waarde het. Dit was vir my verblydend dat die studente wat na musiek geluister het, wel verbetering in uitspraak getoon het."

Regsalmanak: Die verskyningsvorme van opset

Gustaf Pienaar Rubrieke 2016-08-24

"Kan ‘n daad van terreur teen volkome onskuldige slagoffers – soos mev Rhys en andere in Harris se geval – ooit vanuit ‘n moreel-etiese oogpunt vergoeilik word?"

Leë wit ruimtes en die politiek van nostalgie

SJ Naudé Seminare en essays 2016-08-23

"Dis tog sekerlik ‘n perverse keuse om in Afrikaans te wil skryf oor ‘n wêreld wat groter is as Suid-Afrika, dit wil sê in ‘n klein minderheidstaal wat net hier gepraat word, wat in ‘n onmoontlike politieke posisie verkeer en net ’n handvol lesers oor het."

Ons Japie en die Anglo-Boereoorlog – relevant vir vandag se lesers?

Emma Kotze Menings 2016-08-23

"Verhale vanuit die Anglo-Boereoorlog moet beslis steeds gelees en vertel word, maar hand aan hand met verhale van kleingeskiedenisse wat daarmee saam die groter Suid-Afrikaanse geskiedenis vorm."

Wie was Master Jack – 'n myner van Welkom?

Jan JP van der Merwe Menings 2016-08-22

"Vir dekades het ek gewonder wie Master Jack is of was."

Persverklaring: Inligtingsessies vir liedjieskrywers oor musiekregte

LitNet Musiek 2016-08-19

Liedjie, CAPASSO en die ATKV-Liedjieslypskool bied inligtingsessies aan vir liedjieskrywers en kunstenaars oor musiekregte en die toekoms van musiek.

Wayde van Niekerk: ’n Held is vróég vir ons gebore

Heindrich Wyngaard Menings 2016-08-18

"Dit sou ’n Maandagoggend wees soos geen ander tevore nie, en dit begin met die geknal van ’n afsetter se pistool." 

Regsalmanak: Twee juriste

Gustaf Pienaar Rubrieke 2016-08-18

"Die sterfdatums van twee bekende regsgeleerdes word gedurende Augustus herdenk: adv Beauclerk Upington, wat op 23 Augustus 1938 oorlede is, en hoofregter John Stephen Curlewis, wat op 24 Augustus 1940 gesterf het. Albei se vaders was óók juriste."

Uitnodiging: Jan Rabie & Marjorie Wallace-gedenklesing deur SJ Naudé

LitNet Boeke en skrywers 2016-08-18

SJ Naudé lewer op 23 Augustus die Jan Rabie & Marjorie Wallace-gedenklesing by die UWK.

"Beautiful in Beaufort-Wes": Koos en Kannetjie Kombuis skryf oor twee kante van 'n saak

Koos Kombuis, Kannetjie Menings 2016-08-17

"Die oorspronklike eienaar(s) van kopiereg in ‘n liedjie is die skrywer(s) van die lirieke en die komponis(te) van die toonsetting."

Top