Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

LitNet Akademies-resensie-essay: 'n Hunkering se grein deur Johann de Lange

Henning Snyman Resensies 2016-09-15

"'n Hunkering se grein is 'n veelkantige bundel en plaas telkens die fokus op 'n verdere aspek van die mens en sy pyn en eensaamheid."

In memoriam: Bonaventure Hinwood, OFM (1930–2016)

Renée Marais In memoriam 2016-09-14

"Diegene wat die voorreg gehad het om hom as priester, digter en/of persoonlike vriend te ken, se lewens is aangeraak deur sy geloof, sy sagmoedigheid, sy goedheid en goedgesindheid teenoor alle mense, en deur sy formidabele intellek."

Biblioteke en skole afbrand: dom verset, of slim manipulasie?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2016-09-14

"Hoekom, inderdaad, sou enigeen hul beste kans om aan armoede te ontkom, deur opvoeding, in gevaar stel of vernietig?"

Hoe goël Goties in Afrikaans?

Deborah Steinmair Seminare en essays 2016-09-14

"'Goties' impliseer spitskatedrale met klipbeelde van spuierduiwels, spookgeteisterde herehuise met krakende trappe en nokke vol vlermuise. Europese skadulandskappe met min daglig. Hoe akklimatiseer dit in sonnige Suid-Afrika?"

Kô laat ons sing vi’ Small se Hertzogprys

Michael le Cordeur Menings 2016-09-14

"Dis ʼn straight en diep taal vannie mense
waar hulle in gebore word en eerste kwyl
en dan allie transactions van hulle lewe in beklink ..."

Sexting: Wat jy moet weet

Melissa Meyer Seminare en essays 2016-09-14

"#MargaretVanWyk. Die hutsmerk het van nêrens af gekom."

Onderhoud: Toast Coetzer en Erns Grundling oor Weg Agterpaaie

Erns Grundling, Toast Coetzer, Naomi Meyer kykNET Portaal 2016-09-13

"Op ’n agterpad sien jy iets wat die deursnit-toeris dalk misry op die hoofpad. ’n Agterpad vat jou na plekke en mense waarvan jy nooit sou kon droom nie."

Persvrystelling: Staak die geldverspilling

Dioné Prinsloo Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2016-09-13

"Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns doen 'n ernstige beroep op die bestuur van die Universiteit van die Vrystaat om die onnodige geldverspilling van hofkoste oor die universiteit se nuwe taalbeleid te staak."

Uit die argief: Bonaventure Hinwood se see en land

Johann Lodewyk Marais Argief 2016-09-13

Johann Lodewyk Marais het hierdie rede by die bekendstelling van Bonaventure Hinwood se Seevlak tot savanna in 2008: "Hy, meer as talle groot kokkedore in die Afrikaanse letterkunde, het dit vir my die moeite werd gemaak om in hierdie digterlike tradisie te probeer voortwerk."

Onder die makadamiabome: V&A met Einstein-kompetisie-wenner Theunis Smit

Theunis Smit, Imke van Heerden Einstein-kompetisie 2016-09-12

Einstein-kompetisie-wenner Theunis Smit vertel hoekom hy oor makadamiabome huis toe skryf.

Van mens tot dier: V&A met Einstein-kompetisie-wenner Wynand Goosen

Wynand Goosen, Imke van Heerden Einstein-kompetisie 2016-09-12

Einstein-kompetisie-wenner Wynand Goosen is weer op pad bos toe. Imke van Heerden het hom gelukkig opgespoor voor hy internetontvangs verloor.

Die universiteitswese en moedertaalonderrig: regverdige grondwetlik-gefundeerde aansprake

Jan Heunis Universiteitseminaar | University Seminar 2016-09-09

"Die bitter ironie is dat ons hierdie besluite te danke het aan mense wat behoort te weet dat moedertaalonderrig die beste onderrig is.  Die groter ironie, die tragedie, is dat hulle Afrikaanssprekendes is."

“Geskryf in ons eie taal”

Menán van Heerden, Blaq Pearl Skrywersonderhoude 2016-09-08

Blaq Pearl se selfgepubliseerde digbundel Karadaaa!!! is in Afrikaaps en Engels geskryf. Sy tree vanjaar by die Open Book Festival in Kaapstad op. Menán van Heerden het meer gaan uitvind oor haar jongste projek.

XhosAfrika-netwerk en Afrikaanse Taalraad: Verbod op inheemse tale by skole onaanvaarbaar

Afrikaanse Taalraad Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2016-09-07

“Die Afrikaanse Taalraad en XhosAfrika sal klagtes oor taalgebruik by skole opvolg en ons wil ouers aanmoedig om met ons in aanraking te kom.”

Tokai: hokaai of koebaai?

Izak de Vries Menings 2016-09-07

"Daar is geen twyfel nie dat dennebome, hoe wonderskoon hulle ook al is, nooit die prag van ons fynbos sal kan vervang nie. Tog: ons woon in ’n stad en daardie bome het vir baie dekades al vir duisende mense ’n welkome plek gebied om oefening te kry – vir my ook."

Oorsig oor die Suid-Afrikaanse boekmark en Afrikaanse boeke

Nicol Stassen Boeke en skrywers 2016-09-06

"Waar algemene boekhandelaars tien jaar gelede net meer as 1,5 miljoen Suid-Afrikaanse boeke kon verkoop, het hulle in 2014 amper 3,6 miljoen Suid-Afrikaanse boeke van die hand gesit. Binne hierdie gunstige mark vir Suid-Afrikaanse uitgewers, is die posisie van Afrikaanse uitgewers besonder rooskleurig."

Regsalmanak: Oor fyn-van-nerf verkeersbeamptes

Gustaf Pienaar Rubrieke 2016-09-06

"Hy het nooit enige opset gehad om aankomende motoriste van die lokval te waarsku nie en het gevolglik ook nie die opset gehad om die verkeersbeamptes in die uitvoering van hulle pligte te verhinder nie."

Suid-Afrikaanse universiteite: Nie alles is verlore nie

Raymond van Diemel Universiteitseminaar | University Seminar 2016-09-06

"Suid-Afrika kan dit beswaarlik bekostig dat sy universiteite heeltemal oor die afgrond tuimel. Die gevolge is eenvoudig te senutergend om aan te dink."

’n Hond k@k hare

Bettina Wyngaard Rubrieke 2016-09-06

"Ek wil dit onomwonde stel: om dit af te maak as ’n eenvoudige geskil rondom ’n skool se netheidsreëls is om die hele punt van die protes te mis."

Nuwe film oor Adam Small bekendgestel

Izak de Vries Menings 2016-09-05

"Waarom bly Small relevant vir vandag se jongmense?"

Top