Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Karin Schimke oor 'n skryfnaweek in Stanford

Karin Schimke, Naomi Meyer Skryfwerk 2016-11-08

"Hierdie naweek gaan oor hoe om metafore raak te sien en uit te buit om jou skryfwerk lewe te gee, en dit gaan ook net oor skryf."

Dot Serfontein: 30 April 1925 – 4 November 2016

Leana Lategan In memoriam 2016-11-08

"Haar beste werk sal as herinnering bly van iemand wat die kosbaarheid van die geskrewe woord nie onderskat het nie en dit haar lewensroeping gemaak het om skryfwerk van kwaliteit, en hartswarm leesgoed na te laat."

Milla’s weeklacht

Riet de Jong-Goossens NeerlandiNet 2016-11-07

"Tijdens en na het lezen van Agaat, de roman van de Zuid-Afrikaanse auteur Marlene van Niekerk, kan men er nauwelijks aan ontkomen een link te leggen tussen dit tragische, bijtende verhaal en de antieke tragedie; zelfs de figuur van Antigone doemt hierbij op. Maar is dit wellicht niet slechts een wensgedachte?"

Teksmark: vars platform vir die skep van verhoogtekste

Emma Kotze Teater 2016-11-04

"Bo en behalwe hierdie wonderlike geleentheid [om eie teatertekste te bemark] was dit ook baie opwindend om teatermakers, skrywers en vervaardigers tussen tonele deur met mekaar te sien gesels en onderhandel oor toekomstige projekte."

Oom Jans, die kelnerin en die subteks

Anna-Marie Jansen van Vuuren In memoriam 2016-11-04

"So het Oom ook ‘n fliek hier? Watse flieks het Oom al gemaak?"

Regskoste: die sleutel tot ’n einde aan speletjies in die howe

Gustaf Pienaar Rubrieke 2016-11-04

"Dit is hoogtyd dat ’n stokkie gesteek word voor maghebbers se kosteverspillende speletjies in die howe."

Die state capture-verslag is uit, so what?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2016-11-03

"Elke keer juig die optimiste onder ons. Hiérdie keer sal hy moet bes gee. Hiérdie keer sal die ANC die lig sien en hom met ’n stewige stoot onder die agterstewe die vergetelheid instuur. Hiérdie keer sal hy moet verantwoording doen. Elke keer beskaam die hoop."

Skoleseminaar: Aanspreeklikheid in die onderwys

Seymour Bothman SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2016-11-03

"Inderdaad het alle kinders toegang tot skole, maar onderwyskenners is dit eens dat alle leerders nie toegang tot gehalte- en goeie onderwys het nie."

Jonk en trots Afrikaans

Jean Oosthuizen Menings 2016-11-03

"Afrikaanse studente en hoërskoolleerders is baie minder bekommerd oor die toekoms van die taal as die ouer geslag."

Jans Rautenbach (1936–2016)

Martin Botha In memoriam 2016-11-03

"In al sy rolprente het hy die medium gebruik vir sy persoonlike wêreldbeskouing en het hy vrae gestel oor wie en wat die Afrikaner is."

Kerk benodig ’n paradigmaskuif oor gays

Chris Jones Geestelik 2016-11-03

"Die buitengewone Algemene Sinode-sitting van die NG Kerk vind volgende week (7–10 November) plaas. Een van die belangrike sake wat bespreek gaan word, handel oor selfdegeslagverhoudings."

ATKV groet Nico Carstens

ATKV In memoriam 2016-11-02

Die ATKV wil sy medelye betoon aan familie en vriende van Nico Carstens in dié hartseertyd.

Eva, nee, Krotoa se Afrikaans

Olivia M Coetzee Rubrieke 2016-11-02

"Moet my toggie veoodeel, o God
Beskerm my tog teenie gangstes,
Van dié wat innie straate loep,
tot daai wat die gawement ennie kerke se banke vol sit ..."

In memoriam: Sybil Sands

Albert Maritz In memoriam 2016-11-02

"Meegevoel met die talle wie se lewens sy aangeraak het. Wie se lewens sy kon ophelder met ‘n ster tot die sterre – dié wat sy help maak het, dié wat sy waardeer het en dié vir wie sy geskyn het."

Persvrystelling: Taalraad kommentaar op die US se Hersiene Toelatingsbeleid

Afrikaanse Taalraad Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2016-11-01

"Dit sal ook die taalverskuiwing na Engels versterk, ’n proses met geweldige sosiale, kulturele, sosio-ekonomiese en menslike gevolge, iets wat geloofwaardige instansies soos UNESCO al sedert die 1950s duidelik maak."

Nuwe Stemme 6: Onderhoud met Bibi Slippers

Bibi Slippers, Naomi Meyer Onderhoude 2016-11-01

"Maar ek lees gedigte omdat dit emosies ontlok wat kompleks en soms verwarrend en ongemaklik en opwindend is. Asof ek ‘n kitaar is, en digters is mense wat ander akkoorde ken as net die gewone C, F en G."

Visekanselier Adam Habib se perspektief oor die studenteprotes

Victor Correia Universiteitseminaar | University Seminar 2016-10-31

"Die toekoms van publieke universiteite in Suid-Afrika lê volgens hom [Habib] in die weegskaal en besonderse leierskap is nodig om te verseker dat die kommerwekkende tendense waarop hier gewys word, omgekeer word."

Die mediumtermynbegroting 2016 – in presies hoeveel moeilikheid is ons?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2016-10-28

"Ek wil amper voorstel dat daar ’n aparte item op die begroting behoort te kom – iets soos Zuma Verdedigingsfonds. Dit het tyd geword dat ons kan sien presies wat hy ons land kos, in reële terme."

Regsalmanak: Die “Vuurrooi Draak” se swanesang – toe nié

Gustaf Pienaar Rubrieke 2016-10-27

"Suid-Afrika se stryd teen die kommunisme het formeel in 1950 begin toe die Wet op die Onderdrukking van Kommunisme van krag geword het. Vanjaar is dit net mooi 66 jaar gelede. Dit was 'n wydlopende wet, bereken om kommunisme in die destydse Unie van Suid-Afrika met wortel en tak uit te roei."

Met bome soos met boeke

Estelle Kruger, Henriëtte Loubser Onderhoude 2016-10-27

 "’n Liefde vir lees moet gekwéék word."

Top