Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Jannie du Toit chante/sings/sing/zingt Brel

Naòmi Morgan Musiek 2016-12-13

"Hierdie CD is om verskeie redes ’n versamelaarsitem: Een van die belangrikste redes vir my is dat dit meertaligheid en die gepaardgaande multikulturaliteit meesleurend en met oortuiging vier."

Op soek na Richardsbaai

Johann Rossouw Seminare en essays 2016-12-12

"Met ’n enkelpad wat deur golwende heuwels vol suikerrietlanderye en tropiese vrugteboorde kronkel is ons uiteindelik in die groen landskap waarna ek so verlang het."

Suid-Afrika: (Fiktiewe) oorsig oor die laaste 525 600 minute

Bettina Wyngaard Rubrieke 2016-12-07

As Suid-Afrika ’n persoon was, en boonop die briefskrywende, reflekterende, diepdenkende tipe, hoe sou haar brief oor 'n ideale 2016 lyk?

In memoriam: Johan Malherbe

Albert Maritz In memoriam 2016-12-07

"Johnny wat nooit ophou gym nie. Johnny die superster van Kaapse verhoë in die 70’s. Johnny van Nerina Ferreira, Johnny van funny tantrums, Johnny die cowboy, die modeman ..."

Jason Lloyd interviews Gerald Edwards

Gerald Edwards, Jason Lloyd English 2016-12-05

"We were told we are no longer stuck
On the bottom floor
Vote for me
I will set you free ..."

Die vrystelling van slawe: Pniël-gemeenskapsmuseum – "Ons storie"

Menán van Heerden Menings 2016-12-01

"Hierdie rotse is vas aan ’n rotsbasis, ’n afbeelding van Afrika, wat geplaas is binne ’n rotssirkel wat die ganse aarde simboliseer. Hiermee word die geskiedenis van ons dorp (en vallei), vir altyd gekoppel aan die vernedering en uitbuiting van miljoene mense in ons land en regoor die ganse wêreld."

'n Onderhoud oor die Adam Small-fees in Pniël

Darryl David, Naomi Meyer Onderhoude 2016-12-01

"Maar 24–26 Februarie 2017 gaan ‘n geskiedkundige naweek wees. ‘n Fees vir Adam Small. Niemand verdien dit méér nie."

Zuma tol weer

Bettina Wyngaard Rubrieke 2016-12-01

"Die 'negative narrative around the president' waarteen Mantashe so maan, begin al meer lyk soos die begin van die einde van vryheid van spraak."

Sosiogramme en genetwerkte leer: ’n soort opsitkers vir onderwysers

Estelle Kruger, Christina Johanna (Christa) van Staden Onderhoude 2016-11-30

"Onderwysers kan baie by mekaar leer. Soms gebeur dit nie. Wáár kan onderwysers met mekaar gesels oor dinge wat noodsaaklik is? Die web kan dalk gebruik word om 'n tuiste te skep."

Referaat: Die ontbeplanning van Afrikaans aan die Universiteit van die Vrystaat

Theodorus du Plessis Universiteitseminaar | University Seminar 2016-11-30

"As gevolg van Afrikaans se noue assosiasie met die parallelmediummodel het die effektiewe stigmatisering daarvan meegewerk aan die skep van ’n ongunstige denkklimaat oor die taal se voortgesette rol op kampus."

A reading of Claudius’s State of the Nation Address in Hamlet

Phil Ndlela English 2016-11-30

“There is, in fact, no need to drag politics into literary theory: as with South African sport, it has been there from the beginning.”

'n Goue kunsjoernalistieke toekenning vir Christiaan J de Swardt en LitNet

LitNet Menings 2016-11-29

Christiaan de Swardt het goud gekry in die nuusafdeling vir ‘n futuristiese nuusberig wat op 22 Desember verlede jaar as fiksie op LitNet gepubliseer is.

Raka, ’n rally en die lang pad na Worcester

Ilza Roggeband Menings 2016-11-23

"Die Rally maak jou nederig, dit raak jou hart. Dit gaan nie eintlik oor wen of verloor nie, dit gaan oor ’n dag in jou lewe wat jou met ander oë na die wêreld laat kyk."

By die gedenkdiens van Jans Rautenbach

Anna-Marie Jansen van Vuuren In memoriam 2016-11-22

"Elke persoon wat wou, het ’n kans gekry om te getuig hoe hy hulle gehelp het - en op watter manier. Hierdie was nie die fliekman nie. Tog was dit steeds die dromer."

Die NG Kerk se U-draai oor die Rubicon

Jean Oosthuizen Seminare en essays 2016-11-22

Jean Oosthuizen gee ’n oorsig van die NG Kerk se sinodebesluite oor die gaykwessie en deel sy gevolgtrekking.

Die direkte koste van die rent-a-riot #feesmustfall-veldtog: Wie befonds dit?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2016-11-22

"Dis maklik en gerieflik om die blaam vir die onrus voor die deur van ’n politieke party met invloed onder die jeug te lê. Bitter min politieke partye is egter in staat om die tipe kapitaaluitleg te maak wat op die oog af nodig is om die momentum van die veldtog te behou."

Finansiële aanspreeklikheid as hoeksteen van goeie skoolbeheer

Seymour Bothman SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2016-11-21

“Dit [is] belangrik dat wanneer beheerliggame verkies word, ouers mense moet kies wat die belange van die kind eerste stel en wat gehalte-onderwys bevorder.”

Regsalmanak: Konstitusionele hof – die howe is nie die beste plek om kerklike geskille te besleg nie

Gustaf Pienaar Rubrieke 2016-11-21

"Net mooi ’n jaar gelede, op 24 November 2015, het die konstitusionele hof uitspraak gelewer in ’n saak wat ook met selfdegeslaghuwelike verband hou."

Anglo-aardbewing

Ebbe Dommisse Universiteitseminaar | University Seminar 2016-11-21

“Hoe is dit moontlik dat die waardevolste hulpbron wat ’n kind na formele skoling kan bring, taal, konstant as ’n probleem hergiet word?”

LitNet Akademies-resensie-essay: Vlam in die sneeu, die liefdesbriewe van André P Brink en Ingrid Jonker, redakteur Francis Galloway

Henning Snyman Resensies 2016-11-21

"Al hierdie faktore dra by tot die literêre rykheid van die versameling. As die leser die briewe lees sonder die konteks van die hopelose realiteit daarvan, word die briewe wel ook ’n letterkundige werk uit eie reg."

Top