Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Regsalmanak: Shangri-la – Onrus op ’n laaste rusplaas

Gustaf Pienaar Rubrieke 2017-02-08

"Onthou: al was die oppervlakkige getuienis van die begraafplaas uitgewis, was die grafte en die stoflike oorskot van die heengegane mense nog steeds dáár."

Malhuis – ’n gesprek met Anel Heydenrych

Anel Heydenrych, Trisa Hugo Skrywersonderhoude 2017-02-08

"Ek dink daar is geweldig baie skrywers wat die “ligter” kant van die lewe ontgin en karakters skep wat nie met die donker poele van die lewe gekonfronteer word nie, maar ongelukkig is die lewe nie vir almal maklik nie."

’n Veertjie vir Albie Louw

Philip de Vos In memoriam 2017-02-07

"Met die tortelduifie se gekoer in die begeleiding, sal ek elke keer as ek daarna luister, onthou dat Albie ’n deel was van my lewe."

Zuid-Afrikahuis: Programma, Maart 2017

LitNet NeerlandiNet 2017-02-07

Die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam bied in Maart ’n opwindende program aan. Hier is al die inligting.

Albie Louw (1926–2017)

ATKV In memoriam 2017-02-07

Albie Louw en Nico Carstens is op dieselfde dag, 10 Februarie 1926, gebore. Op 26 Julie 2010 het die ATKV dié twee konings van die Afrikaanse ligte musiek vereer.

Onderhoud: Goede Hoop. Zuid-Afrika en Nederland vanaf 1600, Rijksmuseum tentoonstelling

Daniel Horst, Maria Holtrop, Annemarié van Niekerk NeerlandiNet 2017-02-03

"De geschiedenis van Nederland strekt zich verder uit dan alleen de landsgrenzen en dus hoort het gedeelde verleden van Nederland met een land als Zuid-Afrika bij onze nationale geschiedenis."

Wanneer Ouma en Oupa die kinders grootmaak – 'n gesprek

Issie Jacobs, Susan Brink, Naomi Meyer Onderhoude 2017-02-02

Dit is die begin van ’n nuwe skooljaar. Wie sien smiddae om na die kinders? Issie Jacobs en Susan Brink gesels met Naomi Meyer oor hul navorsing rondom die versorgende rol wat baie grootouers in hul kleinkinders se lewens speel en oor hul artikel in LitNet Akademies.

Verstaan ons studente se verset?

Attie van Niekerk Universiteitseminaar | University Seminar 2017-02-02

"Dikwels is dit ons onkunde, ons blindheid vir die Ander, ons onvermoë om buite ons eie denkraamwerk te kan dink en die Ander te ontmoet, wat die grootste oorsaak is daarvan dat ons goedbedoelde pogings onbedoelde skade aanrig."

Behoort Trump mure of brûe te bou?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2017-02-01

"Die parallelle met Hitler kan nie geïgnoreer word nie. Trump is demokraties verkies. Hy is verkies op ’n veldtog van vervreemding, diskriminasie en uitbuiting van andere."

#FeesMustFall: vervreemding en protes

Menán van Heerden, André Duvenhage, Wynand Greffrath Onderhoude 2017-02-01

“Staatsingryping, wat outonomie direk bedreig, vergrote toegang en dus meer studente, swakker befondsing, verlies aan vermoë as gevolg van talle faktore en sosiale en politieke onstabiliteit is besig om die universiteitswese in Suid-Afrika in gevaar te stel.”

Lesersmening: Hermann Giliomee – ’n Outobiografie

Pierre Hugo Menings 2017-01-31

“Met sy jongste boek (sy negentiende), Hermann Giliomee: Historikus – ’n Outobiografie, word Hermann Giliomee se plek as ’n vooraanstaande geskiedkundige bevestig; ’n reputasie wat aangevul is deur sy rol as publieke intellektueel waarmee hy met sy leersame besprekings van aktuele sake ’n geslag ingeligte lesers help kweek het.”

Kettinggesprek: Wannie Carstens gesels met Frank Hendricks oor Kaaps in fokus

Wannie Carstens, Frank Hendricks Skrywersonderhoude 2017-01-30

"Standaardafrikaans is volwaardig Afrikaans en so ook Kaaps."

US-konvokasie 2017: videogreep van Christo Viljoen oor die US-taalbeleid

Naomi Bruwer Universiteitseminaar | University Seminar 2017-01-27

Christo Viljoen, vorige voorsitter van die US-konvokasie, het by die US-konvokasievergadering 2017 kortliks oor die US-taalbeleid gepraat.

US-konvokasie 2017: toespraak deur Wim de Villiers

Wim de Villiers Universiteitseminaar | University Seminar 2017-01-27

"Ons beskou diversiteit as ’n voorvereiste vir uitnemendheid. Blootstelling aan ’n groter verskeidenheid mense en idees verruim die denke en verryk ons uitsette."

US-konvokasie 2017: videogreep van Wim de Villiers oor die US-taalbeleid

Naomi Bruwer Universiteitseminaar | University Seminar 2017-01-27

Kyk 'n kort videogreep, wat spesifiek aansluit by die US-taaldebat, uit Wim de Villiers se toespraak by die US-konvokasievergadering 2017.

US-konvokasie 2017: US se taalstryd duur voort

Jean Oosthuizen Universiteitseminaar | University Seminar 2017-01-27

"Die felheid en intensiteit waarmee die taaldebat aan dié universiteit die afgelope paar jaar gevoer word, het verskeie kere na vore gekom tydens die vergadering."

Afrikaans: Is strydros-uitputting besig om in te sluip?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2017-01-27

"Wat is daar wat ons trots maak om Afrikaans te wees?"

US-konvokasie 2017: toespraak deur Jan Heunis

Jan Heunis Universiteitseminaar | University Seminar 2017-01-26

"Die uitdaging is om te besef dat ’n aanspraak om in ’n moedertaal onderrig te word, ’n regverdige, grondwetlik-gefundeerde aanspraak is."

Is djy dom of is djy free, wan dié issie freedomie

Olivia M Coetzee SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2017-01-25

“Die Departement van Onderwys lykit vi my warry nie oo hoe en wat by die skole gebeerie, wan as hulle gewarry het dan sal klaskamesie volgeprop wôttie of hulle sal warry oo hoekô daa soe baie kinners uittie skool uit val.”

Video: Stef Bos oor Afrikaans, die betekenis van taal en die US-taalbeleid

Naomi Bruwer Universiteitseminaar | University Seminar 2017-01-25

Stef Bos praat oor Afrikaans, die betekenis van taal en die US-taalbeleid.

Top