Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
As in die mond deur Nicole Jaekel Strauss: ’n onderhoud
2017-03-24"Inspirasie kom soms uit sake, soms uit mense, soms uit plekke. Maar sit en wag doen ek nooit nie. Vermoed ek sal nooit aan die skryf kom nie."
A response to Marlene van Niekerk’s contribution to the Stellenbosch University language debate
2017-03-23"I have taken a long time to write a response to Marlene van Niekerk’s contribution to the Stellenbosch University language debate, published on 20 July 2016."
Ons kom van vêr: ’n LitNet Akademies-resensie-essay
2017-03-23"Ons weet dat taal, enige lewende taal, aan ’n gedurige verandering onderworpe is; dat dit, om met Bakhtin te praat, in sy wese 'karnavalesk' is, bont en middelpuntvliedend aan die beweeg, sonder te veel bekommernis oor reëls en voorskrifte."
Wellingtonse gemeenskapsleiers voer oop gesprek oor taal en identiteit
2017-03-23Edwena Goff tydens die gesprek: “Wat bring ons vanoggend bymekaar? Ons taal en die identiteit wat ons vind in ons taal. Vir my, wanneer dit kom by my taal, is ek deel van ’n nierassige volk, nie ’n veelrassige volk nie.”
Van den Heever se “Werkstaking by die kleigat”: Regtig nodig in Die Afrikaanse kortverhaalboek?
2017-03-22"Ons kan seker die verlede nie vergeet nie. Maar waarom aan hierdie verhaal van rassisme en growwe paternalisme status verleen deur dit ook in hierdie besondere bundel op te neem? Waarom hierdie verhaal nie toelaat om rustig te verdwyn in die vergetelheid wat dit so ryklik verdien nie?"
Taal- en culturele diversiteit in het universitair onderwijs
2017-03-22“Het is hoog tijd voor een rationeel en emotioneel taaldebat. Omdat globalisering niet zozeer verengelsing is maar respect voor en verdieping in meertaligheid en andere culturen.”
Afrikaans in die Laaglande-toerdagboek: inskrywing 4
2017-03-22"Twee Belgiese biere later is die strydbyl begrawe en peper die manne my met vrae oor Afrikaans en Suid-Afrika. Dit is nie ’n verrassing dat al wat hulle van Suid-Afrika weet, dit is wat by hulle sitkamers ingedra word deur die nuuskanale nie."
Afrikaans in die Laaglande-toerdagboek: inskrywing 3
2017-03-22"En ek besef: ons almal se tale is onlosmaaklik verbind aan die plekke waar dit vandaan kom. Dit is die plig van elke taal om dinge te sê oor sy eie stukkie grond en sy eie mense wat geen ander taal sal kan sê nie."
Onvergeetlik, of grensverskuiwend?
2017-03-20"Is ’n onvergeetlike teaterervaring altyd ’n genotvolle ervaring? Is ’n genotvolle teaterervaring altyd ’n onvergeetlike ervaring? Is ’n onvergeetlike teaterervaring altyd ’n grensverskuiwende ervaring? Is ’n grensverskuiwende teatergebeurtenis altyd ’n onvergeetlike ervaring?"
Die "ons" in Afrikaanse handboeke
2017-03-20"Ek dink almal kan op hierdie stadium ’n tuiste in Afrikaanse handboeke vind, maar ons moet net bly waak daarteen dat ons nooit weer ’n 'ons' en 'hulle' in ons handboeke skep nie."
SASSA – ’n krisis met 12 maande uitgestel?
2017-03-17"Die situasie met die uitbetaling van staatstoelaes word met reg ’n grondwetlike krisis genoem. Daar is ’n grondwetlike verpligting op SASSA om te voorsien in die behoeftes van die armes."
Ben Dehaeck: Die man wat wou sterf in ’n kreatiewe oomblik
2017-03-16"Uit sy onuitwisbare passie het ’n menigte dinge gegroei: besielde studente, suksesvolle teatermakers, talle teaterproduksies, ’n eksperimenteleteatergroep, eie tekste en verwerkings, kinder- en jeugteater, poppespele en die Breughel as gemeenskapsteater in ’n bruin woonbuurt tydens die apartheidsjare."
Emily Hobhouse (1860–1926) en haar biograwe: US Woordfees 2017
2017-03-16"Elke generasie stel nuwe vrae en het ander belange; elke biograaf sal daarom vanuit die kennis en ervaring van ‘n bepaalde eie tyd ‘n ander beeld van daardie persoon ontwerp."
Behuisingsprotes; wat sneuwel volgende?
2017-03-16"Mense is desperaat. Hulle sien hoedat eerlikheid en geduld hulle nêrens bring nie. Hulle sien hoedat respek vir die owerhede teen hulle gebruik word. Hulle sien hoedat amptenare hulle regte misken, en die sisteem ter selfverryking gebruik."
Afrikaans in die Laaglande-toerdagboek: inskrywing 2
2017-03-15"Vanaand kan ek voel, hoor, sien hoe elke hart in die saal om die een of ander onverklaarbare rede, oopgaan. Ek wonder ... kan dit wees oor die taal waarin ek sing? Herken hulle dit in hulle selle en in hulle bloed?"
Afrikaans in die Laaglande-toerdagboek: inskrywing 1
2017-03-15"Ons speel ons harte uit, vertel van ons lewens in Afrika, ons mense, ons probleme en oorwinnings. Annari dra gedigte voor. Ons beide sing van die jare en jare wat ons buite Suid-Afrika deurgebring het en hoe ons altyd weer terugkeer na ons vaderland en moedertaal."
Poel van kundigheid ten bate van Afrikaanse onderrig, ’n onderhoud met Wannie Carstens
2017-03-14"Hierdie projek is nou ’n geleentheid om die bestaande kundigheid te tap. Tap ons leeg en kry alles wat julle nodig het om aan Afrikaans se toekoms te bou! Dit is opwindend, en ’n uitdaging vir die jonger geslag."
Wetsontwerp op die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdade en Haatspraak, wat om te verwag
2017-03-14"Haatspraak sluit sonder twyfel ook die gebruik van enige sosiale media, soos Facebook of Twitter, in. Die kommunikasie moet egter ’n bepaalde karakter toon: óf dit moet haat teenoor die slagoffer aanwakker, óf dit moet afdreigend, afbrekend of beledigend teenoor die slagoffer wees."
Kan ’n skrywer ’n ander kultuur se hoed opsit?
2017-03-10"Veral wanneer jy skryf oor iemand se trauma, vernedering of verlies, kan dít wat jy skryf die persoon weer van vooraf seermaak. Die skrywer moenie deel raak van die probleem nie."
Oh wide and sad land: Adam Small vertaal NP Van Wyk Louw
2017-03-09"In 1975 verskyn Adam Small se vertalings van ’n keur uit NP Van Wyk Louw se gedigte as Oh wide and sad land. Dit is nog steeds die omvattendste versameling gepubliseerde vertalings uit Louw se oeuvre."
