Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

By die gedenkdiens van Jans Rautenbach

Anna-Marie Jansen van Vuuren In memoriam 2016-11-22

"Elke persoon wat wou, het ’n kans gekry om te getuig hoe hy hulle gehelp het - en op watter manier. Hierdie was nie die fliekman nie. Tog was dit steeds die dromer."

Die NG Kerk se U-draai oor die Rubicon

Jean Oosthuizen Seminare en essays 2016-11-22

Jean Oosthuizen gee ’n oorsig van die NG Kerk se sinodebesluite oor die gaykwessie en deel sy gevolgtrekking.

Die direkte koste van die rent-a-riot #feesmustfall-veldtog: Wie befonds dit?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2016-11-22

"Dis maklik en gerieflik om die blaam vir die onrus voor die deur van ’n politieke party met invloed onder die jeug te lê. Bitter min politieke partye is egter in staat om die tipe kapitaaluitleg te maak wat op die oog af nodig is om die momentum van die veldtog te behou."

Finansiële aanspreeklikheid as hoeksteen van goeie skoolbeheer

Seymour Bothman SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2016-11-21

“Dit [is] belangrik dat wanneer beheerliggame verkies word, ouers mense moet kies wat die belange van die kind eerste stel en wat gehalte-onderwys bevorder.”

Regsalmanak: Konstitusionele hof – die howe is nie die beste plek om kerklike geskille te besleg nie

Gustaf Pienaar Rubrieke 2016-11-21

"Net mooi ’n jaar gelede, op 24 November 2015, het die konstitusionele hof uitspraak gelewer in ’n saak wat ook met selfdegeslaghuwelike verband hou."

Anglo-aardbewing

Ebbe Dommisse Universiteitseminaar | University Seminar 2016-11-21

“Hoe is dit moontlik dat die waardevolste hulpbron wat ’n kind na formele skoling kan bring, taal, konstant as ’n probleem hergiet word?”

LitNet Akademies-resensie-essay: Vlam in die sneeu, die liefdesbriewe van André P Brink en Ingrid Jonker, redakteur Francis Galloway

Henning Snyman Resensies 2016-11-21

"Al hierdie faktore dra by tot die literêre rykheid van die versameling. As die leser die briewe lees sonder die konteks van die hopelose realiteit daarvan, word die briewe wel ook ’n letterkundige werk uit eie reg."

Derde Gentse colloquium over het Afrikaans

Yves T'Sjoen NeerlandiNet 2016-11-18

"Vanuit het buitenland ondersteunt het onderzoekscentrum alle pleidooien voor de studie van het Afrikaans en het gebruik van Afrikaans op universitaire campussen als wetenschaps- én onderwijstaal."

Beginafrikaans

Christo van Rensburg Menings 2016-11-18

“[D]aardie eerste Khoi wat met die Nederlandse seelui kontak gemaak het, was die eerste sprekers van Afrikaans.”

Afrikaanse universiteit skop nes in die Paarl

Jean Oosthuizen Universiteitseminaar | University Seminar 2016-11-17

Hermann Giliomee: “Afrikaans het studente in staat gestel om universele kennis in hulle eie taal te verskans.”

Huldeblyk: Nico Carstens, musikale genie

Schalk D van der Merwe In memoriam 2016-11-17

"Komponis, trekklaviervirtuoos, rockster. Zen. Hy was ‘n onortodokse buitestander wat terselfdertyd sentraal staan in populêre Afrikaanse musiek."

Die media het ons almal by die anti-Trump beweging ingesleep

Rohan Magerman Rubrieke 2016-11-16

"Die Amerikaanse politieke situasie het eintlik niks met my uit te waai nie, maar as 'n persoon van kleur wat enige vorm van diskriminasie ten sterkste afkeur, voel ek dat Trump nog altyd 'n beter kandidaat was as Clinton."

Interview with Dilip Menon - on Learning Zulu and monolingual universities in South Africa

Dilip Menon, Hans Pienaar Universiteitseminaar | University Seminar 2016-11-16

"What Afrikaans has developed, what English developed over a period of time, is the way of being able to teach a complete foreigner the language, and that is what we need for Zulu."

Week van de Afrikaanse Roman 2016: Nacht van de Poëzie

Francois Smith NeerlandiNet 2016-11-16

"En toe kom Marlene van Niekerk en sy steel so wragtie die kollig!"

Kan ek maar “preek” oorie skoene?

Olivia M Coetzee Rubrieke 2016-11-16

"Djy staan voo drie innie oggend op om jou reg te maak om in daai lyn te loep staan. Ek bedoel nou nie om voo drie innie oggend op te staan en dan in jou kar gan klim en ry nie. Nee, voo drie, wan djy moet eede loep of public transport vat om jou te niem, daa waa djy wil wies."

A Tribe Called Quest’s first studio album since 1998 and the potency of conscious hip hop

Annie Klopper Opinion 2016-11-15

"The most important hip hop album of 2016 – and one of the biggest releases of the year – dropped in the same week Republican Donald Trump stunned the world with a surprise presidential victory over Democratic rival Hillary Clinton."

Oor Jans Rautenbach se Jannie Totsiens

Gert Rautenbach Film 2016-11-14

"Jannie Totsiens, die geheime Jannie Totsiens, was die droomwêreld van Uysie se begraafplaas wat uiteindelik soos 'n teaterstel van onder opgerys het vir die wêreld om te sien." 

NB-Uitgewers-huldeblyk: In memoriam, Johan Smit (1943–2016)

LitNet In memoriam 2016-11-14

"Die vriendelike en nederige geaardheid van Johan Smit sal allerweë in kerklike kringe, maar ook in die skrywerswêreld gemis word."

Regsalmanak: Padwoede is nie die "nuwe normaal" nie

Gustaf Pienaar Rubrieke 2016-11-14

"Dit het meer as een keer gebeur, en toe die twee motoriste albei by ’n verkeerslig stilhou, het Eadie uitgeklim, ’n hokkiestok uit sy motor gehaal en op die ander ou afgestorm."

In memoriam: Leonard Cohen

Koos van der Merwe In memoriam 2016-11-11

"En die stem het stil geword. En die stem sal nooit stil word nie."

Top