Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Decolonising education in South Africa: An interview with Aslam Fataar
2017-01-23"Intercultural education promotes a type of epistemic openness to the knowledges of all human beings."
Kettinggesprek: Charlyn Dyers gesels met Wannie Carstens oor Ons kom van vêr
2017-01-23"[D]it [is] een van die boeke waarin die bruin sprekers van Afrikaans self aan die woord kom, en daar word nie óór die bruin sprekers geskryf nie. Dit is vir my ’n groot wins."
Die taal van vuur
2017-01-20"Vuur is gulsig. Dit verteer als, maar hierdie jaar se vure voel al asof dit uitsoekerig is, asof dit aangetrokke is tot spesifieke teikens."
Kennisgewing: Samekoms oor Afrikaans
2017-01-20'n Perskonferensie oor die taaldebat in Stellenbosch en die hele Wes-Kaap vind op Saterdag 21 Januarie plaas.
Hermann Giliomee skryf 'n brief aan US-Konvokasie-lede
2017-01-20"Dit sal die saak vir Afrikaans aan die US sterk as u en ‘n groot getal ander lede van die Konvokasie by die jaarvergadering op 26 Januarie opdaag waar u kan aandui hoe u oor die saak voel."
Piet Rympies Swanepoel: Huldeblyk aan my pa
2017-01-19"Ek onthou my pa saans in die lig van die ou stormlantern, waar ons saam by die kombuistafel sit en prentjies teken het."
“Swartafrikaans”: Afrikataalmoedertaalsprekers en Afrikaans?
2017-01-18Navorsers Ansie Maritz en Jako Olivier gesels met Menán van Heerden oor hul artikel "Napraatswartafrikaans: konteks en persepsies van die alternatiewe gebruik van Swartafrikaans".
Verbeter jou wiskunde- en wetenskappunte vir tersiêre studie
2017-01-18SUNSEP-kollegas gesels met Naomi Meyer oor die SciMathUS-program, wat matriekleerders in staat stel om hul wiskunde- en wetenskappunte te verbeter en daardeur te kwalifiseer vir universiteitsprogramme.
Fees Must Fall, edited by Susan Booysen: student revolt, decolonisation and governance in South Africa
2017-01-18"When are our humanities sectors going to wake up to the importance of language? No matter which side you are on in the Afrikaans language debate, the mere existence of the Open Stellenbosch chapter of the uprising surely is evidence enough that language is a huge difficulty, even the primary difficulty, that alienated students have to negotiate."
Goede Hoop. Zuid-Afrika en Nederland vanaf 1600
2017-01-17Van 17 februari t/m 21 mei 2017 presenteert het Rijksmuseum een grote tentoonstelling over de relatie tussen Zuid-Afrika en Nederland tussen 1600 en 1994. Ook het Zuid-Afrikahuis Nederland zal de komende maanden in haar programmering veel aandacht besteden aan deze bijzondere relatie tussen Zuid-Afrika en Nederland en een aantal thema’s die in de tentoonstelling gepresenteerd worden.
Zuid-Afrikahuis: Programma, Februari 2017
2017-01-17Die Zuid-Afrikahuis bied in Februarie 2017 'n propvol program aan met boekgesprekke, lesings, films en wyn. Die volledige program is hier beskikbaar.
Kettinggesprek: Michael le Cordeur gesels met Charlyn Dyers oor Kaaps in fokus
2017-01-17"Soos een student dit so beeldryk gestel het: 'Toe Prof vir die eerste keer sê dat van die materiaal in Kaaps vertaal is, het ek gevoel hoedat my kop oplig en my skouers breër word.'"
Omstrede matriekuitslae: ’n Onderhoud met Gert van der Westhuizen
2017-01-16"Politici sien en gebruik matriekuitslae as die prestasie van die regerende party; ouers juig oor suksesse, of huil oor die gevolge van hulle kinders se swak prestasies en hoe dit deure toemaak."
Marga van Rooy oorlede
2017-01-16Die baie bekende aktrise Marga van Rooy is op Sondagmiddag 15 Januarie oorlede.
"Ik zal met je woorden zweven in de lucht." Dertig jaar De ongedanste dans
2017-01-16"Ik ben gegrepen door de vitalistische kracht van de beeldrijke teksten."
Remembering a magician: A tribute to the memory of Judith Mason
2017-01-16"Judith Mason was without any doubt a maestro. Her paintings are meticulously crafted."
Betrokke kunstenaars: noodsaaklik of onvanpas?
2017-01-13"Is kunstenaars veronderstel om deur hul kuns net die estetiese in hul samelewing te weerspieël?"
Obama, en ons
2017-01-13"En dit is – ná alles gesê is – wat die demokrasie vereis: dat elkeen hul bydrae lewer; nie net met verkiesingstyd of wanneer jou eie eng belange op die spel is nie, maar deurentyd, lewenslank."
Stephanus Muller, intreerede as nuwe professor in Musiek, Universiteit Stellenbosch, gelewer op 10 Mei 2016
2017-01-12"Openings is ingrypings.
Openings wat van buite af geskied, skeur oop.
Openings beteken opskaal.
Openings is broos."
Onderhoud met Stephanus Muller: Dekolonisasie van musiek
2017-01-12"[D]ekolonisering [bied] ’n noodsaaklike lens waardeur van die mees aktuele en dwingende kwessies en uitdagings in tersiêre musiekbeoefening en -studie herbedink kan word."
