Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
LitNet Akademies-resensie-essay: 1795 deur Dan Sleigh
2016-09-21"Dit is ’n ryk roman wat eintlik 'in mondjesmaat' gelees moet word om die fyn afwerking van besonderhede en formulering tot sy reg te laat kom."
"Brexit" van Afrikaans kan studente en skoliere laat onderpresteer
2016-09-21"Die Minister het dit [die prestasies] met groot fanfare aangekondig, maar het skromelik nagelaat om te erken dat hierdie skole funksionele, presterende Afrikaanse skole is, bruin Afrikaanse skole ingesluit, omdat hulle die belang van moedertaalonderrig besef."
'n Toekenning vir multimedia-Homo naledi
2016-09-21"Dit is iets wat jy nooit kon doen in die dae van slegs drukmedia nie en dit maak my opgewonde om ‘n joernalis in 2016 te kan wees."
Terugkeer na moedertaalonderrig?
2016-09-20"Die voorsprong wat moedertaalonderrig bied, is beduidend: 30% beter prestasie in die geval van wiskunde, en 56% in die geval van natuurwetenskappe."
Zuid-Afrikahuis: Programma November 2016
2016-09-20Hierbij het oktoberprogramma van het Zuid-Afrikahuis.
Gays en die kerk
2016-09-20"Gays word veroordeel as promisku as hulle nie trou nie, maar hulle word die reg om hul verhouding in ’n kerk te bevestig, ontsê. Hoe word Jan en San se huwelik minder gemaak deurdat Piet en Koos ook nou kan trou?"
Week van de Afrikaanse Roman 2016: Openingsavond
2016-09-19Hans Mooren deel sy foto's van die feestelike openingsaand van die Week van de Afrikaanse Roman 2016.
Week van de Afrikaanse Roman 2016: Tom Lanoye, Lien Botha, Francois Smith en Stefan Dixon
2016-09-19"Tom Lanoye, Lien Botha, Francois Smith waren het roerend eens: verhalen geven zin aan het leven, vooral wanneer het leven niet meezit."
Week van de Afrikaanse Roman 2016: Bijna familie deur Ena Jansen
2016-09-16Ena Jansen het op Woensdagaand die 14de September in Leuven omtrent haar boek Bijna familie gesels. Herman Meulemans deel sy indrukke.
Regsalmanak: 'n Grusame botsing en die waarde van deskundige getuienis
2016-09-15"Wat hierdie uitspraak interessant en van besondere betekenis maak, is die hof se opmerkings oor die funksie en nut van deskundige getuienis. Onthou, die eisers se saak was onder meer dat die toegelate snelheid van 90 km/h in aantog tot die oorgang onredelik hoog was."
Nederlandstalige literatuur onder het Zuiderkruis
2016-09-15"Ook deze website, LitNet, speelt in het transnationale verkeer en de discussie over Nederlandstalige literatuur in Zuid-Afrika een faciliterende rol. Dat idiosyncratische keuzes, zoals van een uitgever, een vertaler, een festivalorganisator en een webmaster, sterk bepalend zijn voor wat ik de canon van de Nederlandstalige literatuur in Zuid-Afrika noem, spreekt voor zich."
LitNet Akademies-resensie-essay: 'n Hunkering se grein deur Johann de Lange
2016-09-15"'n Hunkering se grein is 'n veelkantige bundel en plaas telkens die fokus op 'n verdere aspek van die mens en sy pyn en eensaamheid."
In memoriam: Bonaventure Hinwood, OFM (1930–2016)
2016-09-14"Diegene wat die voorreg gehad het om hom as priester, digter en/of persoonlike vriend te ken, se lewens is aangeraak deur sy geloof, sy sagmoedigheid, sy goedheid en goedgesindheid teenoor alle mense, en deur sy formidabele intellek."
Biblioteke en skole afbrand: dom verset, of slim manipulasie?
2016-09-14"Hoekom, inderdaad, sou enigeen hul beste kans om aan armoede te ontkom, deur opvoeding, in gevaar stel of vernietig?"
Hoe goël Goties in Afrikaans?
2016-09-14"'Goties' impliseer spitskatedrale met klipbeelde van spuierduiwels, spookgeteisterde herehuise met krakende trappe en nokke vol vlermuise. Europese skadulandskappe met min daglig. Hoe akklimatiseer dit in sonnige Suid-Afrika?"
Kô laat ons sing vi’ Small se Hertzogprys
2016-09-14"Dis ʼn straight en diep taal vannie mense
waar hulle in gebore word en eerste kwyl
en dan allie transactions van hulle lewe in beklink ..."
Onderhoud: Toast Coetzer en Erns Grundling oor Weg Agterpaaie
2016-09-13"Op ’n agterpad sien jy iets wat die deursnit-toeris dalk misry op die hoofpad. ’n Agterpad vat jou na plekke en mense waarvan jy nooit sou kon droom nie."
Persvrystelling: Staak die geldverspilling
2016-09-13"Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns doen 'n ernstige beroep op die bestuur van die Universiteit van die Vrystaat om die onnodige geldverspilling van hofkoste oor die universiteit se nuwe taalbeleid te staak."
Uit die argief: Bonaventure Hinwood se see en land
2016-09-13Johann Lodewyk Marais het hierdie rede by die bekendstelling van Bonaventure Hinwood se Seevlak tot savanna in 2008: "Hy, meer as talle groot kokkedore in die Afrikaanse letterkunde, het dit vir my die moeite werd gemaak om in hierdie digterlike tradisie te probeer voortwerk."
