Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Die media het ons almal by die anti-Trump beweging ingesleep
2016-11-16"Die Amerikaanse politieke situasie het eintlik niks met my uit te waai nie, maar as 'n persoon van kleur wat enige vorm van diskriminasie ten sterkste afkeur, voel ek dat Trump nog altyd 'n beter kandidaat was as Clinton."
Interview with Dilip Menon - on Learning Zulu and monolingual universities in South Africa
2016-11-16"What Afrikaans has developed, what English developed over a period of time, is the way of being able to teach a complete foreigner the language, and that is what we need for Zulu."
Week van de Afrikaanse Roman 2016: Nacht van de Poëzie
2016-11-16"En toe kom Marlene van Niekerk en sy steel so wragtie die kollig!"
Kan ek maar “preek” oorie skoene?
2016-11-16"Djy staan voo drie innie oggend op om jou reg te maak om in daai lyn te loep staan. Ek bedoel nou nie om voo drie innie oggend op te staan en dan in jou kar gan klim en ry nie. Nee, voo drie, wan djy moet eede loep of public transport vat om jou te niem, daa waa djy wil wies."
A Tribe Called Quest’s first studio album since 1998 and the potency of conscious hip hop
2016-11-15"The most important hip hop album of 2016 – and one of the biggest releases of the year – dropped in the same week Republican Donald Trump stunned the world with a surprise presidential victory over Democratic rival Hillary Clinton."
Oor Jans Rautenbach se Jannie Totsiens
2016-11-14"Jannie Totsiens, die geheime Jannie Totsiens, was die droomwêreld van Uysie se begraafplaas wat uiteindelik soos 'n teaterstel van onder opgerys het vir die wêreld om te sien."
NB-Uitgewers-huldeblyk: In memoriam, Johan Smit (1943–2016)
2016-11-14"Die vriendelike en nederige geaardheid van Johan Smit sal allerweë in kerklike kringe, maar ook in die skrywerswêreld gemis word."
Regsalmanak: Padwoede is nie die "nuwe normaal" nie
2016-11-14"Dit het meer as een keer gebeur, en toe die twee motoriste albei by ’n verkeerslig stilhou, het Eadie uitgeklim, ’n hokkiestok uit sy motor gehaal en op die ander ou afgestorm."
In memoriam: Leonard Cohen
2016-11-11"En die stem het stil geword. En die stem sal nooit stil word nie."
Hersenspinsels oor die Week van de Afrikaanse roman 2016
2016-11-11"Nederlands wieg teen mens aan soos ’n skip wat kraak teen ’n wye see. Maar ook hoor jy breinaalde."
Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11
2016-11-10"Hierdie 9de dag van die 11de maand word reeds deur baie mense 'n tweede Nine Eleven genoem, vir Amerika en vir die res van die mensdom."
Prestasiebeurs van die Van Ewijck-Stigting weer beskikbaar
2016-11-09Daar kan weer aansoek gedoen word vir die Van Ewijck-Stigting se Prestasie-prys van R75 000.
Week van de Afrikaanse Roman 2016: Interview met Vamba Sherif
2016-11-09“Tijdens de Week van de Afrikaanse Roman 2016 kreeg ik de gelegenheid om met Vamba [Sherif] te praten. Omdat mijn nieuwsgierigheid naar literatuur altijd de overhand krijgt, heb ik hem tijdens ons gesprek bestookt met allerlei vragen over zijn romans, over literatuur, naar wat hem inspireert in het leven en wat hem motiveert in het schrijven.”
Trump in die Wit Huis: hoe beïnvloed dit Suid-Afrika?
2016-11-09"Ek ys om te dink aan die effek van ’n Trump-orkaan in die res van die wêreld. Beslis het ons nie in Suid-Afrika onder die huidige regering die tipe leierskap en diplomatieke betrekkinge wat ’n boelierige Trump die hoof kan bied nie."
NB-Uitgewers bring hulde aan Dot Serfontein | NB Publishers honours Dot Serfontein
2016-11-08"Serfontein het uit ’n sterk geslag Afrikaanse vroue gekom ..." | "Serfontein came from a strong generation of women ..."
Afrikaans vandag en môre
2016-11-08"Ek het baie positiewe goed om oor Afrikaans te sê, ek is net nie oortuig dat die toekoms in die amptelikheid van Afrikaans lê nie!"
Karin Schimke oor 'n skryfnaweek in Stanford
2016-11-08"Hierdie naweek gaan oor hoe om metafore raak te sien en uit te buit om jou skryfwerk lewe te gee, en dit gaan ook net oor skryf."
Dot Serfontein: 30 April 1925 – 4 November 2016
2016-11-08"Haar beste werk sal as herinnering bly van iemand wat die kosbaarheid van die geskrewe woord nie onderskat het nie en dit haar lewensroeping gemaak het om skryfwerk van kwaliteit, en hartswarm leesgoed na te laat."
Milla’s weeklacht
2016-11-07"Tijdens en na het lezen van Agaat, de roman van de Zuid-Afrikaanse auteur Marlene van Niekerk, kan men er nauwelijks aan ontkomen een link te leggen tussen dit tragische, bijtende verhaal en de antieke tragedie; zelfs de figuur van Antigone doemt hierbij op. Maar is dit wellicht niet slechts een wensgedachte?"
Teksmark: vars platform vir die skep van verhoogtekste
2016-11-04"Bo en behalwe hierdie wonderlike geleentheid [om eie teatertekste te bemark] was dit ook baie opwindend om teatermakers, skrywers en vervaardigers tussen tonele deur met mekaar te sien gesels en onderhandel oor toekomstige projekte."
