Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Afrikaans in die Laaglande-toerdagboek: inskrywing 10
2017-04-26"Die gragte, die kanale, die huisbote. Die taal wat ek verstaan en die straatkafeekultuur. Die huise, met die enorme loodglasvensters wat vir die afgelope paar honderd jaar reeds skeef langs die kanale staan en nog steeds net so statig daar uitsien soos dit moes gelyk het in die dae van die VOC."
Multivers deur Hennie Smith: ’n onderhoud
2017-04-26"Mense is so besig dat hulle nie sommer gedigte lees nie, veral nie as dit oor trivialiteite gaan nie. ’n Gedig moet streef na ewigheidswaarde: dit moet die leser of luisteraar met impak tref."
Angus se profesie laat land gons
2017-04-26"Die byeenkoms was ’n mengelmoes van goeie bedoelings, fopnuus en allerlei vergesogte aansprake en oordrywings van verskillende aard. Dit het gewissel van buitensporige getalle tot goddelike ingryping wat sou plaasvind of binnekort gaan gebeur."
Vir wie stem bruinmense nou?
2017-04-25"Die verkiesing van Bonginkosi Madikizela as waarnemende Wes-Kaapse DA-leier verteenwoordig, so hoop ek, die einde van bruin/kleurling-politiek soos ons dit voor en na 1994 geken het."
Is dit tyd?
2017-04-24"Dis vreemd dat mense wat bereid is om aan optogte deel te neem om presies dieselfde oogmerk te bereik as Buchan, hom kritiseer vir die wyse waarop hy werk."
Suidoosterfees 2017: Onderhoud oor boekprogram
2017-04-24"’n Mens hoop dat mense eerstens sal opdaag om na die gesprekke te luister – en dan saam te praat, saam te sorg vir lekker gesprekvoering, én, ongetwyfeld, aangesien dit ’n Kaapse byeenkoms is: lekker lag."
“[I]n de ogen van niemand”. Steve Biko in de poëzie van Bert Schierbeek
2017-04-24"De gruwelijke moord op Steve Biko heeft in Nederland, waar de velerlei organisaties en verenigingen omvattende Anti-Apartheidsbeweging Nederland (AABN) heel actief was, vooral schrijvers weten te inspireren."
Nederlandse boeklesers kry hulle eie sideboard
2017-04-21"So pas is die suksesvolle Die Sideboard van die bekende Simon Bruinders onder die titel Dit is mijn land in Nederland uitgegee."
Illustrasiekompetisie: ’n onderhoud
2017-04-21"Ek dink dit is belangrik dat ’n prenteboek kinders se verbeelding moet aangryp en dat dit genot moet verskaf. Is dit ’n illustrasie wat jou asem wegslaan omdat dit ’n wêreld optower wat tot die verbeelding spreek? Só moet ’n wenillustrasie lyk!"
Persbericht: Zuid-Afrikaanse historicus Dan Sleigh voor lezingenreeks naar Nederland
2017-04-20"In zijn lezing gaat Sleigh in op de gemeenschappelijke historische en culturele band tussen Indonesië, Zuid-Afrika en Nederland, een onderbelicht thema van onze gedeelde geschiedenis."
VraNet: Werksonderhoude
2017-04-20Het jy al ooit gewonder oor volwassenes se vreugdes, frustrasies en verantwoordelikhede? LitNet wil jou help om die gaping tussen kindwees en volwassenheid te oorbrug deur namens jou vir mentors raad en praktiese wenke te vra.
Suidoosterfees 2017: 'Ons moet al die variëteite van Afrikaans omhels'
2017-04-20"Dit is amper weer tyd om die diversiteit van Afrikaans by die jaarlikse Suidoosterfees te vier. Menán van Heerden het met die Khoisan-navorser en skrywer, Willa Boezak, oor die dansproduksie Die riel van hip-hop, taal en identiteit gesels."
Nasionale proteste: Hoe nou vorentoe?
2017-04-20"Verskonings soos 'wit monopoliekapitaal' word dus voorgehou as redes hoekom ekonomiese sukses nie behaal kan word nie, eerder as om beleidsfoute en korrupsie te erken en met nuwe planne vorendag te kom."
Karakterbou in Stephanus Muller se repliek op Marlene van Niekerk
2017-04-20"Onlangs antwoord Stephanus Muller op Marlene van Niekerk se stuk van Julie 2016. Die versoeking om die antwoord op sy tuisveld van hoogdrawende strooimanrepliek aan te vat, is groot, en die voorbeeld wat die stuk stel, maak dit, ironies genoeg, ’n maklike taak."
KKNK 2017: Afrikaners in the time of Trump
2017-04-20"All of these productions were entertaining and professional, yet it was hard not to shake the feeling that we’d had these conversations many times before. In a world moving so quickly, it was troubling to see a cultural dialogue that was more of a comforting murmur."
KKNK 2017: Toespraak deur Jan Heunis
2017-04-19"So seker soos wat die son in die ooste opkom, sal die einde van Afrikaans as taal van tersiêre onderrig dit as ’n instrument van kommunikasie en as draer van kultuur noodlottig verwond."
Vonke spat oor godsdiens in skole
2017-04-19"Die land kan hom gereedmaak vir ’n waterskeidingsaak ten opsigte van godsdiens in skole. Die hooggeregshof in Johannesburg hoor van 15 tot 17 Mei die stryd teen die beoefening van godsdiens gedurende skoolure aan."
Zuid-Afrikahuis: Programma, Mei 2017
2017-04-18Die Zuid-Afrikahuis bied in Mei ’n opwindende program aan, met lesings, films en gesprekke oor Suid-Afrika en Afrikaans. Hier is die volledige program.
Remco Campert en Breyten Breytenbach
2017-04-18"Het gesprek tussen Breyten Breytenbach en Remco Campert, op zevenentachtigjarige leeftijd de laatste overlevende van de zogeheten Beweging van Vijftig, kan post factum in het Zuid-Afrikahuis misschien een licht werpen op de persoonlijke en poëticale verhouding."
Karin Hougaard, ’n onderhoud
2017-04-18“Lyk my soos ons ouer word, leer ’n mens aanvaar die lewe is ’n konstante proses van wortels optrek, horisonne agterlaat – van tot siens sê; net om ook weer hallo te sê!”
