Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Hoekom Karel Schoeman se romans my geraak het
2017-05-05"Ons sal nie weer so ’n romansier in Afrikaans hê nie. Wat Dostojewski vir Russies en Shakespeare vir Engels is, is wat Karel Schoeman vir Afrikaans is. Soos Russies net een Dostojewski en Engels net een Shakespeare opgelewer het, so glo ek sal Afrikaans ook net een Karel Schoeman oplewer."
Karel Schoeman – die Goethe van Afrikaans
2017-05-05"Hierdie geniale, lang, elegante en uiters private man wat soveel mense se lewens geraak het – sonder dat hy werklik bewus daarvan was. Iemand wat die grootste hoogtes in ’n klein en brose taal bereik het."
Karel Schoeman: Uit NALN se argiewe
2017-05-05"Met sy skeppende skryfwerk sluit Schoeman aan by die tradisie en styl van skrywers soos Jan van Melle en CM van den Heever. Wat sy romans en novelles betref word hy as een van die belangrikste skrywers ná 1960 beskou."
’n Onwaarskynlike gesprek met Karel Schoeman
2017-05-05"Byna-byna het ek Die verhaal van Elandskloof aan Karel Schoeman opgedra."
Die laaste reis: Nicol Stassen oor Karel Schoeman se laaste woorde (video)
2017-05-04Nicol Stassen het op Protea Boekhuis se Kaapse skrywersfunksie uit Karel Schoeman se laaste korrespondensie met hom voorgelees en gepraat oor die Schoeman-boeke wat vanjaar nog by Protea sal verskyn.
SA Akademie vir Wetenskap en Kuns: Karel Schoeman
2017-05-04"Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns betreur die oorlye van een van Afrikaans se mees bekroonde skrywers. "
Huldeblyk aan Karel Schoeman – ’n Lewe en oeuvre wat getuig van ’n inwaartse reis in die teken van gasvryheid teenoor die laaste gas
2017-05-04"Vir sommiges mag dit te morbied klink, maar die ars moriendi is ’n fyn kuns wat in die lewe en werk van Karel Schoeman op ’n meesterlike wyse beoefen is. In ’n dood-ontkennende samelewing huldig ek hom daarvoor."
VER[r]AS: Studeerkamerfunksie
2017-05-04"Die doel van die Studeerkamerfunksie is om by oudstudente van die departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch te hoor waarheen hul loopbane hul gevat het, en ook wat BA-studente na afloop van hul studie in die praktyk kan verwag."
Eredoctor van UGent gecensureerd
2017-05-04"Schokkend is het nieuws over de verbanning van vijfenzeventig kunstwerken uit het patrimonium van de University of Cape Town (UCT). ... De nieuwssite GroundUp meldt dat drie schilderijen van Breyten Breytenbach deel uitmaken van de zwarte lijst."
"All African languages can be used as academic languages"
2017-05-03"It is our responsibility as amaXhosa, as academics, to ensure that Xhosa gets the recognition that it deserves. For it to develop it needs to be used; we can borrow words and phonologise them into Xhosa."
Persvryheid en dreigemente teen ANN7-joernaliste
2017-05-03"Die oomblik as inligting nie vryelik beskikbaar is nie, word basiese menseregte geskend."
“Gebied vol twijfels” van Etienne van Heerden: ter gelegenheid van een schrijversoptreden in Gent
2017-05-03"Aanleiding voor het gesprek is de afronding van een nieuwe roman, vier jaar na de publicatie van Klimtol (2013), en nog vooraleer de Nederlandse vertaling van Klimtol beschikbaar is."
Die fundamentalisme van Angus Buchan en sy kritici: Oor die armoede van die Afrikaanse godsdiensgesprek
2017-05-03"Kan dit wees dat Buchan se byeenkoms(te) juis deur veral Afrikaners in sulke groot getalle bygewoon word omdat soveel Afrikaners se eie verstaan van kerkwees en die ryk liturgiese lewe van die Kerk so arm is?"
Karel Schoeman (26 Oktober 1939 – 1 Mei 2017): ’n Persoonlike waardering
2017-05-03"Solank as wat Afrikaans gepraat sal word, en selfs langer, sal Karel Schoeman se naam gehuldig word. Sy plek in die Afrika-letterkunde en die wêreldletterkunde sal nooit gevul kan word nie."
Karel Schoeman (1939–2017), ’n oorsig oor hierdie lewe
2017-05-02Human & Rousseau en NB-Uitgewers verneem met leedwese van die afsterwe van een van ons grootste Afrikaanse skrywers.
Karel Schoeman: Historiese romans en die historiese raamwerk
2017-05-02"Watter insigte bied die romanskrywer aan die geskiedenisstudent?"
Suid-Afrika se sosio-ekonomiese krisis: is daar oplossings?
2017-04-27Suid-Afrika is 'n ontwikkelende land. Hoe kan dit ekonomies groei?
Koors deur Deon Meyer, 'n LitNet Akademies-resensie-essay
2017-04-27"Die mantel van spekulatiewe fiksie bied Meyer wel die vryheid om te speel met groot idees soos dat die drastiese verlaging van die menslike bevolking sal help om die aarde se biosfeer te herstel. Maar Koors ondersoek ook die komplekse verhouding tussen die mens en die natuur, die fyn balans tussen beskawing en animalistiese aard en die mens se reg op die aarde se hulpbronne."
KKNK 2017 – soos beleef deur Mercy Kannemeyer
2017-04-27"Die 23ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees onder die tema 'Beleef dit' spreek van ervaringe wat wyd strek en wyd beleef kan word. Dit is ’n verwelkomende tema wat mense uitnooi om saam fees te vier, en dis presies wat ek met my besoek aan vanjaar se KKNK kon doen."
Queen of the Free State, a memoir: an interview with Jennifer Friedman
2017-04-26"So, in the cemetery in Philippolis, I pretended I was the Queen, and all the people, the little children lying beneath the slabs and angels, the doves and little lambs, were all my loyal subjects. They loved me and obeyed me. I loved them and ordered them about. I was the Queen of the Free State."
