Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Ommietafel: Afrikaans is nie die “issue” nie

Jean Oosthuizen Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2016-08-17

"Sommige lede van die paneel het hulle kinders in Engelse skole gesit en ander in Afrikaanse skole. Maar almal was dit eens dat Afrikaans ʼn volwaardige plek in die samelewing moet beklee naas al die ander landstale."

Die moeras van armoede

Jason Lloyd Rubrieke 2016-08-17

"Die onlangse sosiale debat – veertig jaar ná die bekendmaking van die Erika Theron-verslag – oor bruin armoede het weereens die aandag op dié ellende van bruines geplaas."

In ie gees van ie volk se stem!

Olivia M Coetzee Rubrieke 2016-08-17

"Jirre, seёn vi Afrika
Mag haa gies hoeg op styg
oo die veliede se stank,
Hoo haa gebede, asseblief
Jirre help vi’ ôs en
Jirre seёn vi ôs amal."

Dank die hemel vir die Afrikaanse media

Ed Herbst Seminare en essays 2016-08-17

Ed Herbst skryf oor ondersoekende joernalistiek in die Suid-Afrikaanse medialandskap.

Riet de Jong-Goossens, Spui25: By die oorhandiging van Bijna familie

Riet de Jong-Goossens NeerlandiNet 2016-08-16

"Het boek is klaar, het werk is af, het is volbracht."

Koalisievorming: Wen ten alle koste, of is daar nog plek vir beginsels?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2016-08-16

"Is daar regtig ’n 'greater good' wat die prysgee van beginsels aanvaarbaar maak?"

The end of an era – farewell ANC dominance?

Susan Booysen Opinion 2016-08-11

"Unperturbed by local-level drama, almost as if local elections 2016 had not happened, life in the Zuma lane of South African politics continues."

Onderhoud: Hein Willemse oor Adam Small, Nathan Trantraal, velkleur en dekonstruksie

Hein Willemse, Jason Lloyd Onderhoude 2016-08-11

"Small was dwarsdeur sy lewe lank ’n beginselvaste anti-apartheidsaktivis en ’n welsprekende teenstander van die stelsel en wat dit aan alle mense gedoen het, veral aan diegene wat arm was of wat vanweë iets so triviaal soos velkleur in die lewe teruggehou is."

US-taalbeleid: Taalverwarring

André Coetzee Universiteitseminaar | University Seminar 2016-08-11

"Uit die voorgaande punte behoort dit duidelik te wees dat die beleid onduidelik en selfs onuitvoerbaar is. As hierdie siening reg is, sal dit progressief in die hande speel van ’n Engels-alleen-aanbod oor tyd."

Profane ideale en denke in die 4de en 5de eeu na Christus

Gerrit van Wyk Kruger Seminare en essays 2016-08-11

"Met die Edik van Milaan in 313 het keiser Konstantyn ('die Grote') effektief die Christelike godsdiens tot staatsgodsdiens verklaar. Maar dit was eerder ‘n politieke maneuver as wat dit die gevolg was van ‘n innerlike persoonlike bekering."

Onderhoud: Andy Paulse oor sy digbundel, Ons

Andy Paulse, Naomi Meyer Onderhoude 2016-08-10

"ôs issie kinners vannie grond
ôs bloed lê in Suid-Afrika rond ..."

Regsalmanak: Die sage rondom die verbod op When the lion feeds

Gustaf Pienaar Rubrieke 2016-08-10

"Meer as 10 000 eksemplare van die boek was reeds in Suid-Afrikaners se besit toe die destydse Publikasieraad in 1964 'n verbod op die boek geplaas het."

Onderhoud: Dis swaar as 'n ouer sterf

Estelle Kruger, Ansie Lessing, Zenobia Kock Onderhoude 2016-08-09

“Vanuit my persoonlike gesprekke met dié seuns het ek waargeneem dat hulle dikwels hul rouproses uitstel of onderdruk in 'n poging om nie uiting aan hul emosies te gee nie.”

Munisipale verkiesings 2016, die ANC en die Jona in hulle midde

Bettina Wyngaard Rubrieke 2016-08-08

"Ek reken dat die ANC hulle skip kan red indien hulle Jona oorboord gooi."

Regsalmanak: Die staat moet met "skoon hande" hof toe gaan

Gustaf Pienaar Rubrieke 2016-08-05

"Die hof het beslis dat die staat ook deur hierdie reëls verbind word en wanneer die staat 'n gedingsparty is, moet hy met 'skoon hande' hof toe kom. Waar die staat egter betrokke was by die ontvoering van persone oor landsgrense heen, is dit klaarblyklik nie die geval nie."

Met ’n bornfree na die stembus

Izak de Vries Seminare en essays 2016-08-04

"Elke stem maak steeds ’n verskil."

Adriaan van Dis, Spui25: Sophia in Het beloofde land

Adriaan van Dis NeerlandiNet 2016-08-02

Adriaan van Dis het die sewe kort lesings van die simposium by Ena Jansen se afskeid in Spui 25 afgesluit met ’n voorlesing oor Sophie uit sy boek Het beloofde land.

Uitnodiging: Ons Japie: Die Boereoorlogdagboek van Anna Barry

Erwin Rode Boeke en skrywers 2016-08-02

Ena Jansen en Ingrid Winterbach is gespreksgenote tydens dié boekbekendstelling op Saterdag, 13 Augustus 2016 by SASNEV in Pinelands.

In 'n nuwe bedeling: Afrikaans as 'n onderrigmedium in skole

Graham Bam SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2016-08-01

"Wat is die toekoms van Afrikaans-enkelmediumskole? Rooskleurig."

Voorsittersrede by die Helpmekaar-studiefonds se eeufees

Ebbe Dommisse Universiteitseminaar | University Seminar 2016-08-01

"Ware opvoeding streef na wysheid, nie blote kennis of tegniese vaardigheid nie, sodat goeie samelewings gebou kan word – en daarin staan moedertaalonderrig sentraal."

Top