Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Pamela Pattynama, Spui25: "Brutale bedienden"

Pamela Pattynama NeerlandiNet 2016-06-30

"In haar boek Soos familie (2015) betoogt Ena Jansen dat veel witte Zuid-Afrikanen over hun zwarte huisbediende zeggen dat zij 'mijn beste vriendin', 'net een zus' of zelfs 'familie' is. Ook in postkoloniaal Nederland zijn de herinneringen aan de bedienden in Indië maar al te vaak doordrenkt van sentimentaliteit en nostalgie."

Adam Small: Michael le Cordeur deel spesiale foto's

Michael le Cordeur In memoriam 2016-06-30

"Hy was inderdaad een van die drie grotes. Hy was my mentor."

Adam Small – só onthou ek een van ons grootste digters

Ellen Botha In memoriam 2016-06-30

"Met hartseer, maar met groot dankbaarheid neem ons afskeid van jou."

Onderhoud: Jaco Botha oor nuwe skryfwerk

Jaco Botha, Naomi Meyer Onderhoude 2016-06-30

"Ek dink ek was nog altyd in my hart 'n ontdekkingsreisiger. Nuwe skryfwerk bied die potensiaal om nuwe maniere van dink en voel na vore te bring. Ek glo in 'n literêre tradisie van evolusie."

Regsalmanak: Die onstuitbare BMW

Gustaf Pienaar Rubrieke 2016-06-30

"Daar is in die spindokterbedryf ‘n gesegde dat enige nuus goeie nuus is. Met ander woorde: of jy negatiewe of positiewe publisiteit kry, maak nie regtig saak nie: publisiteit is publisiteit."

Jacqueline Bel, Spui25: "Else Böhler en andere dienstmeisjes in de Nederlandse literatuur"

Jacqueline Bel NeerlandiNet 2016-06-28

"En hoewel de verschillen tussen de Zuid-Afrikaanse en de Nederlandse literatuur groot zijn, zijn er misschien toch meer raakvlakken dan je op het eerste gezicht zou verwachten."

Brexit vir brekfis: wat nou?

Loammi Wolf Seminare en essays 2016-06-28

"Die Brexit-referendum mag in die geskiedenis ingaan as die dag waarop xenofobiese wrewel en populistiese mistastings die gesonde verstand van die Britte, wat normaalweg saaklik is, totaal benewel het en hulle ’n allemintige fout begaan het."

PEN Afrikaans: Stellingname rakende die taalbeleidswysigings aan die US, UP en Unisa

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2016-06-28

"Mag hierdie waterskeidende oomblik in ons geskiedenis die begin van nuwe alliansies en ’n breë demokratiese beweging vir verdraagsame meertaligheid en bemagtigende moedertaalonderrig wees."

Die SABC het kanker, soos in die ou dae

Cobus Bester Menings 2016-06-28

"Die vraag wat regtig gevra moet word, is: Wie is dit wat Hlaudi Motsoeneng beskerm het en hom steeds beskerm?"

Taalraad: Vaarwel, Adam Small, vriend, mentor en gemeenskapsbouer

Hendrik Theys Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2016-06-28

"Wat hom so besonders gemaak het, was die eenvoud waarmee hy die komplekse kon verwoord. Die slotwoord oor sy waarde vir die Afrikaanse taal en sy mense is nog lank nie geskryf nie."

Is die SAUK ons eie weergawe van Orwell se Ministry of Truth?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2016-06-28

"Apartheid het langer aangehou as wat dit moes, omdat daar ’n punt gekom het waar mense die status quo aanvaar het, om watter rede ook al. Ons kan nie bekostig om die nuwe onderdrukking wat stadigaan kop uitsteek, ook te aanvaar nie."

Skrywer Wille Martin is oorlede

Izak de Vries ATKV-Portaal 2016-06-27

"Wille Martin is op Saterdag 25 Junie 2016 oorlede. Sy was 81."

Programma: Week van de Afrikaanse roman 2016

Ingrid Glorie NeerlandiNet 2016-06-27

"Van 16 t/m 25 september 2016 wordt in Nederland en Vlaanderen voor de tweede keer de Week van de Afrikaanse roman gehouden, een leesbevorderingscampagne die aandacht wil vragen voor Afrikaanstalige romans in Nederlandse vertaling."

Brexit: Eers die babelas, dan die egskeiding

Deon Gouws Menings 2016-06-27

"Wel, hierdie week het ek inderdaad gekies om sowel Brits as Europees te bly, maar my keuse is ongelukkig deur die ander 52% verwerp. En miskien is dit hoekom die babelas vandag so pla, hoekom die Engelse son (gewoonlik so skugter!) my oë vanoggend so verblind het."

Adam Small kô hystoe

Michael le Cordeur In memoriam 2016-06-26

"Suid-Afrika en Afrikaans het een van sy grootste seuns verloor. Adam Small is dood. Lank lewe Adam. Lank lewe Afrikaans."

PEN Afrikaans: Huldeblyk aan Adam Small

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2016-06-25

"Sy afsterwe laat nie alleen 'n groot leemte nie, maar ontneem ons literêre toneel van 'n minsame, trotse figuur."

SA Akademie: Adam Small se skielike heengaan

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2016-06-25

"Sy oorlye is ’n groot verlies vir die Afrikaanse literêre en vir Afrikaans as taal."

ATKV: Adam Small is oorlede

LitNet ATKV-Portaal 2016-06-25

Dalk was dit die “bitter strewes” van ander wat hom so seergemaak het dat stilte sy enigste antwoord was, maar Adam Small was te alle tye “van die haat ontdaan”.

#GelykeKanse-persverklaring: Reaksie op die US se nuwe taalbeleid

LitNet Universiteitseminaar | University Seminar 2016-06-24

Die Gelyke Kanse-veldtog sal hom verder beywer vir die gelyke beregtiging van Afrikaans en Engels op die US-kampus.

Taalraad-persverklaring: Taalbeleid by die US, UP en UNISA

LitNet Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2016-06-23

"Daarby is dit doenbaar en heeltemal redelik om almal se belange by die US te akkommodeer.  ʼn Voorvereiste hier is dat die taalbeleid met alle belanghebbers onderhandel word, eerder as om dit met ʼn administratiewe proses af te dwing."

Top