Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Brief aan ’n vriend wat glo #BlackLivesMatter is nie so belangrik soos #AllLivesMatter nie

Bettina Wyngaard Rubrieke 2016-07-18

"#BLM, #woke, #luister is nie ’n kompetisie om te sien wie se lyding is die ergste nie. Dis ’n noodkreet, een wat jy verkies om te ignoreer, want dis nie jou huis wat afbrand nie."

Onderhoud: Richard Stanley en Estelle Kruger se breingebaseerde-leer-projek

Richard Stanley, Estelle Kruger, Naomi Meyer Onderhoude 2016-07-14

"[E]lke kind het potensiaal ongeag die konteks waarin hy hom bevind."

Bruin politiek, die destydse driekamerparlement en hoe sake vandag staan

Jason Lloyd Rubrieke 2016-07-14

"Dié politici en leiers vergeet die Raad van Verteenwoordigers (die House of Representatives) van die driekamerparlement (1984-1994) het nie net gewemel van debatte van swak gehalte nie, maar ook van venynige persoonlike aanvalle."

Die komplekse verhaal van die vroeë Christenvervolgings

Gerrit van Wyk Kruger Seminare en essays 2016-07-13

"Van die vroegste tye af is Christene soms aangeval en uitgeroei. Tog is daar ook baie misverstande en wanopvattings oor Christenvervolging."

Kaapse dinkskrum pleit vir oop inklusiewe Afrikaanse universiteit

Jean Oosthuizen Universiteitseminaar | University Seminar 2016-07-13

"Minstens 50 van die wêreld se top universiteite is nie Engels nie."

Afrikaans, gekry of gemaak?

Hans du Plessis Seminare en essays 2016-07-13

"Hoe Nederlands is Afrikaans?"

’n “Fratsongeluk” is selde regtig ’n “frats”

Gustaf Pienaar Gustaf Pienaar: Regsalmanak 2016-07-12

"Baie van die sogenaamde fratsongelukke beland uiteindelik tog wel in ons howe sodat besluit kan word of daar tog nie maar êrens in die ketting van gebeurtenisse iemand was wat in een of ander opsig nalatig was nie."

Suid-Afrika: ons goeie stories

Bettina Wyngaard Rubrieke 2016-07-12

"Ons het soveel wat goed is in hierdie sonskynland, maar soms val ons so vas in wat verkeerd is dat ons dit wat reg is, en wat reg onder ons neuse is, miskyk."

Carrol Clarkson, Spui25: "Wisselbare Woorde"

Carrol Clarkson NeerlandiNet 2016-07-12

"What strikes me about Ena’s book is its relentless self-questioning of its own modes of, and relationships between: speaking to, and speaking for, and speaking of."

Grysberg, Geelberg, Groenberg

Handré Brand Seminare en essays 2016-07-07

"Die hoofdoel met die Devonvallei-grondvullingsprojek is om  ’n 'groenberg' so spoedig as moontlik beskikbaar te stel waarop ’n diversiteit gesonde en natuurlike plante kan  floreer."

Persverklaring:  “ʼn Kans in Afrikaans!” praat met US oor regverdige taalbeleid

Danie van Wyk Universiteitseminaar | University Seminar 2016-07-06

"Die doelwit van ʼn regverdige bedeling vir taal en toegang by die US sal reguit praat verg.   ʼn Kans in Afrikaans! sal aanhou om dit te doen  ̶  in belang van ons land se grootste bate:  sy mensepotensiaal."

Die verkiesing van die volgende openbare beskermer: 'n stryd vir die hart van die reënboognasie?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2016-07-06

"Thuli Madonsela wys vir ons die betekenis van mensch, van integriteit in die konteks van 21ste-eeuse politiek en openbare lewe. Dis ʼn beeld wat ons broodnodig het te midde van ʼn see van korrupsie, selfregverdiging, en maak-en-breek-magspeletjies."

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

Gustaf Pienaar Gustaf Pienaar: Regsalmanak 2016-07-06

"Volgens ons reg moet ’n beskuldigde die voordeel geniet as daar meer as een redelike afleiding uit bewese feite gemaak kan word."

Verskoon my taalgebruik: Naai, nie rêragie! Varrit of lossit!

Olivia M Coetzee Rubrieke 2016-07-04

"Die Engels is te rha-rha en die Afrikaans te Boer. Hulle soek hulle taal, o’s se taal, die ene wat mens moet hard-op lies vi’ jou self sodat dit in sink. Hulle soek uh taal wat hulle mee kan relate."

NB-Uitgewers: Margaret Bakkes oorlede (1931–2016)

LitNet Jonathan Ball-portaal 2016-07-04

"Dit was vir NB-Uitgewers ’n voorreg om oor baie jare Margaret Bakkes se werk te kon publiseer, en ons treur oor haar heengaan."

Marlene Dumas, Spui25: "Martha – die bediende"

Marlene Dumas NeerlandiNet 2016-07-01

"Dienstbodes in Zuid-Afrika worden verondersteld om seksloos, geruisloos, belangeloos en zonder rechten het intieme gebied in het huis van een ander te verschonen. Meestal levenslange dubbele moeders."

The future of Stellenbosch and Pretoria universities

Robert Greig Universiteitseminaar | University Seminar 2016-07-01

"Consultation, for want of a better word, with the universities alone is not enough. The matter should have been subject to systematic public discussion."

Ere aan Adam Small

Suné van Rooyen In memoriam 2016-07-01

"Vir dit sal ek altyd vir Small vereer. Hy was ‘n voorstander van Kaaps, maar deur sy onverskrokke aksies het ek geleer om ‘n voorstander te wees vir mý Afrikaans. Hy het my onbewustelik geleer dat my Afrikaans aanvaarbaar is – néé, eintlik het hy my geleer dat my Afrikaans kwaai is, dis ntja!"

Shirmoney Rhode bring hulde aan Adam Small

Shirmoney Rhode In memoriam 2016-07-01

"Soes ‘n Adam aan die begin van al’ie nasies
het jy spasie gemaak vi ‘n taal.
‘n Standaard.
‘n Bolands.
‘n Kaaps.
Afrikaans met al sy gesigte."

Ena Jansen: Afskeidsgeleentheid byeengebring

LitNet NeerlandiNet 2016-06-30

Op Vrydagmiddag 17 Junie 2016 het Ena Jansen afskeid geneem as bijzonder hoogleraar van die Suid-Afrikaanse letterkunde aan die Universiteit van Amsterdam. Sy het ’n aantal vriende en kollegas gevra om op Vrydagoggend deel te neem aan ‘n simposium by die akademies-kulturele ruimte Spui25. Die dag se gebeure word op hierdie bladsy byeengebring.

Top