Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Leopold Scholtz se Kruispaaie, bruin mense en die huidige taalherrie
2016-05-26"Tydens apartheid het die digter en dramaturg Adam Small opgemerk dat die dag gaan aanbreek dat die Afrikaner die bruin mense nodig gaan kry."
Die leerpraktykvorming van hoërskoolleerders op ’n plattelandse werkersklasdorp
2016-05-25"Die omstandighede waaronder hulle geleef het, was by tye ’n bron van inspirasie. Verder was dit betekenisvol in hul sienings van hul toekoms van wat hulle wou word en nie wil word nie."
Internet piracy not worth the ethics debate anymore
2016-05-25"Piracy has provided us with endless entertainment options."
Regsalmanak: Sal ‘n rekenaar eties kan optree? En wat van liegbekke ontmasker?
2016-05-25"Sal die rekenaar járe se ervaring – dikwels deur menslike skandes en skades verwerf – kan vervang?"
Interview: Why were the schools burnt down?
2016-05-25The vandalising of close to 30 schools through arson and other means in Vuwani from late in April to early May left the nation puzzled. Hans Pienaar spoke to a resident who prefers to remain anonymous, as he fears for his safety.
Van Elsies na Muizenberg: My huisie by die see
2016-05-24"En ek hoor hoe my destydse vriende my uitlag oor ek my hond op die see stap op ‘n sondig agtermiddag, soos ‘n wit mens. Hoe dikwels het ons dan nie juis gepraat oor witmensgoed nie. En om ‘n hond vir ‘n stappie op die see te vat was beslis op daardie lysie."
Onderhoud ná die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam 2016
2016-05-24"Vir seker meer Nederlandse besoekers as by die vorige feeste."
Persverklaring deur Jan Heunis, president van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch
2016-05-23"Geen universiteit kan in reaksie op afdreiging en uit vrees vir geweld belangrike besluite neem oor byvoorbeeld die inhoud van sy taalbeleid nie, en sulke oorwegings behoort hoegenaamd nie die besluitnemingsproses te bepaal of beïnvloed nie."
Maanskyn en rose? 'n Gesprek oor liefdesverhale
2016-05-20"Om voortdurend op ’n geloofwaardige manier die spanning tussen die held en die heldin te behou, verg vernuf. Boonop word daar van ’n liefdesverhaalskrywer verwag om die emosie van ’n ontluikende romantiese verhouding so getrou uit te beeld dat die leser dit ervaar asof sy sélf weer van voor af verlief raak – nie ’n eenvoudige taak nie."
By die afskeid van Winnie Rust
2016-05-20"Winnie Rust laat 'n sigbare leemte, maar sy laat 'n veel groter nalatenskap."
Hersiening van US se Taalbeleid gaan voort
2016-05-20"Die Universiteit Stellenbosch (US) kan ongestoord voortgaan met die hersiening van sy Taalbeleid en die Taalkomitee van die Raad kan ook sy werksaamhede voortsit. Dit volg nadat AfriForum Jeug en vyf ander applikante op 19 Mei 2016, kort voor die aanhoor van hul aansoek – dat die US die hersiening van die Taalbeleid moet staak – hul aansoek in geheel teruggetrek het."
’n Positiewe blik op die onteieningswetsontwerp
2016-05-19"Die staatsvoogdyskapmodel beteken nie – soos soveel mense vrees – dat die staat sekere kategorieë eiendom op ’n indirekte manier mag verkry (of selfs nasionaliseer) sonder om vergoeding daarvoor te betaal nie."
FLF 2016: Die Ierse Swart Paasfees – vanuit die land sonder geheue
2016-05-19Wat was Swart Paasfees in Ierland en hoe raak dit ons? "Bill Nasson se lesing oor die Easter Rising was 'n wonderlike sleutel. Sy boek wat later vanjaar verskyn, heet nie verniet History Matters nie."
Wie is die belanghebbers in die US-taalbeleid?
2016-05-19"Die eerste nodige stap is om die vertrouensbreuk wat tussen die Bestuur en verskeie belangegroepe binne en buite die universiteit ontstaan het, reg te stel."
Die tyd van ons tydlike wese: Carien Smith gesels met Anné Verhoef
2016-05-18"Ricoeur voer aan dat ons gebore word in ’n horison van betekenis wat reeds teenwoordig is – ons bevind ons altyd alreeds in ’n lewenswêreld, nie net in ’n wêreld nie. "
Die Eurovision-liedjiekompetisie: oud, maar nog nie koud na 61 jaar?
2016-05-18"[D]it wil voorkom asof die Eurovision-liedjiekompetisie – wat deur die jare allerweë as ’n saambindende faktor beskou is vir die deur oorlog verdeelde Europa – hom nou vasgeloop het teen die realiteit van die huidige wêreldpolitiek."
June Major se eetstaking: het die Anglikaanse Kerk sy vroue gefaal?
2016-05-17"Is dit ’n gelukkige einde? Nee, want ongeag wat die uitslag van die vergadering is, het die Anglikaanse Kerk gewys dat hy voete van klei het."
Statement by Gelyke Kanse on the decision of the Stellenbosch University Council on language policy
2016-05-17"We welcome the decision of the Stellenbosch University Council at its meeting of 9 May 2016 to take the lead with the language policy that the university wishes to apply in future."
Musiek op die lug: waarom ek gemengde gevoelens het oor die 90%-reël
2016-05-17"Dit is dan eintlik my grootste vraag: Selfs met die nuwe reëling in plek, hoeveel moeite gaan die ouens wat die speellyste saamstel doen om uit hul pad te gaan om interessante plaaslike musiek op te spoor?"
