Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Regsalmanak: Protes en brandstigting

Gustaf Pienaar Rubrieke 2016-05-16

"Suid-Afrika is die afgelope paar maande opnuut geruk deur talle voorvalle van vernietigende brandstigting wat die land miljarde rand uit die sak jaag."

Winnie Rust se dood dompel literêre gemeenskap in rou

LitNet Jonathan Ball-portaal 2016-05-13

"Die dood van die Wellingtonse skrywer Winnie Rust het die literêre gemeenskap in rou gedompel, sê Marga Stoffer, uitgewersbestuurder by NB-Uitgewers."

In memoriam: Winnie Rust (14 April 1939 – 11 Mei 2016)

Suzette Myburgh In memoriam 2016-05-12

"Haar plek in haar huis en haar dorp en in ons literêre wêreld is leeg, maar die herinneringe en haar boeke – dit bly."

#Grabouwprotes

Bettina Wyngaard Rubrieke 2016-05-11

"Moet ek regtig glo dat hierdie leierlose groep op hulle eie op die idee gekom het om munisipale eiendom, skole en nasionale hulpbronne vir vernietiging te teiken?"

Sekurokrasie-seminaar: Julius Malema – ’n nuwe kinkel in die sekurokrate se kabel?

Anne-Marie Mischke Seminare en essays 2016-05-11

"Hoe ook al, tussen die sekurokrate en Malema is ons nou op ’n baie, baie ongemaklike plek. Die “bedreiging” waarteen die sekurokrate so waarsku, het vlees en bloed gekry."

LitNet Akademies-resensie-essay: Soos familie deur Ena Jansen

Gerrit Olivier Resensies 2016-05-11

"Méér as inligting word hier meegedeel, meer as insig in ‘n komplekse en durende sosiale en literêre verskynsel. As leser voel ‘n mens dat jy deur Jansen se respekvolle en menslike benadering ook deurgaans opgevoed en gestig word."

Regsalmanak: "Die tjek is innie pos"

Gustaf Pienaar Rubrieke 2016-05-11

"Sedert so ver terug as die Romeinse Ryk ‘n eeu voor Christus is die tjek al ‘n erkende wyse van betaling, maar sy dae is in baie lande van die wêreld getel."

#GelykeKanse: FW de Klerk leen sy steun aan die inisiatief

LitNet Universiteitseminaar | University Seminar 2016-05-10

"FW de Klerk gee dryfkrag aan die veldtog wat dwarsoor Suid-Afrika en uit die buiteland ondersteuning ontvang vir hul inisiatief en, wat vanweë die relevante grondwetlike kwessies van menseregte, gelykwaardigheid en veeltaligheid groot belangstelling uitlok."

Decolonising the curriculum: Darwin’s dangerous idea and economic development

Kamal Kweku Yakubu Universiteitseminaar | University Seminar 2016-05-09

"In the above, the interdependence between me, the writer, and you, the reader; between Kropotkin and Darwin; between Fourie and Ramose; and so between different human populations and the primacy of humane, ethical and equitable relations is thus the only discernible law of nature according to ubuntu and African philosophy."

Protes by die Dansende Digtersfees

Naomi Meyer Seminare en essays 2016-05-08

"Wat is die poësie dan anders as protes?"

Die probleem met die verset teen die US se taalbeleid

Bettina Wyngaard Menings 2016-05-05

"Het julle die nuusberigte en TV-dekking oor die studente-optogte, kompleet met plakkate waar die behoud van Afrikaans by Maties bepleit word, gesien? Of die sit-ins op die Rooi Plein en in die rektor se kantoor, waar studente in hulle getalle opgeruk het?"

Spier Poetry Festival: Quick Q&A with Hans C ten Berge

Naomi Bruwer, HC ten Berge Books and writers 2016-05-05

"The translator should be patient and persevering: endurance is the solution to difficult problems which may have left the translator in despair for quite some time." – Hans C ten Berge

Enkele perspektiewe op waardigheidsdoding (eutanasie)

Handré Brand Seminare en essays 2016-05-05

"Psigiese pyn en lyding as ‘n faktor in die toepassing van eutanasie tree tans meer dikwels op die voorgrond."

Die nuwe Zuid-Afrikahuis - en met Esopus argief toe

Carina van der Walt NeerlandiNet 2016-05-05

"Intussen is Zuid-Afrikahuis ná die restourasie heropen en kon ek ’n bietjie gaan kuier met Die fabels van Esopus onder die arm."

Regsalmanak: Die rokende bus en die motorfietsryer met trane in sy oë

Gustaf Pienaar Rubrieke 2016-05-05

"Met die skielike versnelling het 'n digte swart rookwolk by die uitlaatpyp uitgeborrel – bo-oor mnr Murray, wat nie 'n beskermende bril gedra het nie."

Uitnodiging: Ena Jansen, afscheidscollege

LitNet NeerlandiNet 2016-05-04

Op vrijdagmiddag 17 juni 2016 om 15.00 uur zal prof dr Ena Jansen, bijzonder hoogleraar Zuid-Afrikaanse letterkunde aan de Universiteit van Amsterdam, haar afscheidscollege houden in de Aula van de Universiteit: Van Thandi de nanny tot Thandi de madam.

Boekresensie: Gelukkige slawe deur Tom Lanoye

Coenraad Walters Resensies 2016-05-04

"Ek het my ... met lees en herlees met genot oorgegee aan die avonture van twee Belge met dieselfde naam en soortgelyke probleme, wat deur ’n geniepsige satirikus in die arena ingestoot word ..."

AKA 2016: Die ekologie van Afrikaans in ’n verander(en)de landskap

Anne-Marie Beukes NeerlandiNet 2016-05-04

"Dit is 'n skrynende ironie dat die bestaansruimte vir die enigste Afrikataal wat in die 20ste eeu volle universiteitstatus bereik het en as 'n waardige wetenskapstaal in die akademie gebruik (kan) word, beduidend inkrimp."

Kunsverwydering by die UK: Marianne de Jong gee haar mening

Marianne de Jong Universiteitseminaar | University Seminar 2016-05-03

"Dit tref my al lankal dat die korporatiewe universiteit en 'transformasie' sulke goeie bedmaats is. Trouens, hulle het saam-saam, soos ‘n akteursegpaar, op die Suid-Afrikaanse akademiese toneel verskyn."

Resensie: Hammie deur Ronelda S Kamfer

Vincent Oliphant Resensies 2016-05-03

"Hierdie is ... geen soete Moedersdag-odes waarin die deugde van die ma liries besing word nie. Nee, dis liewer die ontbloting van die diep maar onvolmaakte liefde tussen gewonde mense."

Top