Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Alle foto’s: Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam 2016
2016-04-21Splinternuwe foto's, video's en artikels: Hier is alles wat jy wil weet en sien van die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam 2016.
Foto’s AKA 2016: Zuid-Afrikahuis
2016-04-21‘n Poësiewerkswinkel aangebied deur Antjie Krog het die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam die aand van 7 April 2016 by die Zuid-Afrikahuis ingelei.
Foto’s AKA 2016: Grote Zaal
2016-04-21Die Grote Zaal in die Compagnietheater was die hooftuiste vir musiekoptredes by die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam 2016. Loer watter bekende gesigte in die groot teatersaal opgetree het.
Foto’s en videos AKA 2016: Zuilenzaal
2016-04-21Die Zuilenzaal in die Compagnietheater was die hooftuiste vir gesprekke, lesings en voorlesings by die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam 2016. Loer watter bekende gesigte in hierdie saal opgetree het.
Foto’s AKA 2016: Bo-Kaap Kafee
2016-04-21Die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam het van 7 tot 11 April 2016 plaasgevind. Loer watter bekende gesigte ‘n blaaskans in die Bo-Kaap Kafee gevat het.
’n Gesprek oor Suid-Afrikaanse opera: Etienne Viviers gesels met Mareli Stolp
2016-04-21"Ek glo nie in slegs ’n enkele idee van wat 'Afrika', 'Afrikamusiek' of 'Afrikaïese musiekpraktyke' is nie – elke individuele kunstenaar moet self besluit hoe hulle gaan woeker met die land waarin hul bly, hoe hulle gaan omgaan met die ongelooflik ryk materiaal wat hul omgewing hul bied, hoe hulle gaan skep."
So onthou ek Hennie Aucamp
2016-04-20Studenteherinneringe aan Hennie Aucamp: "In die kamer sien ek hom nog as die student wat sit en skrywe by sy lessenaar. Toe ek hom op ’n keer vra wat hy gaan doen as hy nou klaar is met sy formele studie, was sy antwoord: 'Ek wil skryf.'"
US-taalbeleid: Breyten Breytenbach reageer op Anton van Niekerk se brief
2016-04-20"... u ideologie van pragmatisme herinner my aan die fris kêrel wat sy ma en pa vermoor het en nou by die hof pleit om vonnisversagting uit hoofde van die feit dat hy ’n weeskind is …"
Anthony Pym se lesing: The role of translation in language policy
2016-04-19"Al is daar minder as 10 miljoen Katalaanse sprekers, bestaan daar ’n maatskaplike wil om die taal te bevorder."
US-taalbeleid: Die syfers vertel ’n storie
2016-04-19"Watter student sal ’n eerlike antwoord gee as hy of sy weet die dosent se grootste begeerte is om parallelmediumklasse te vermy?"
AKA 2016: Hulde aan een onvervangbaar kopstuk van de Zuid-Afrikaanse Literatuur
2016-04-18"Brinks stem weergalmt nog steeds over de weidse vlakten van de Karoo en Adamastor zal voor altijd zijn naam uitschreeuwen. Zijn woorden blijven kleven aan de tongen van diegenen die geloven in een betere toekomst en daarvoor willen strijden."
The removal of art at UCT: Marilyn Martin's response
2016-04-18"I am totally opposed to the kind of direct action that was taken in Cape Town and now in other places. It precludes discussion and I think a democracy is based on the idea that when you have differences you can talk about it … it’s fundamental …"
US-taalbeleid: Vrae aan Piet Croucamp
2016-04-18"Gaan die Universiteit Stellenbosch Afrikaanse dosente aan Maties dwing om Engels-klasse by te woon?"
The removal of art at UCT: interview with Alex Dodd
2016-04-18"On a more constructive note, colonial artworks can be curated in such a way that they reveal and expose the inner workings of colonialism. They can be set in dialogue with contemporary works that bring out fresh valences in their content or they can be used as conceptual raw material for the creation of radical new artworks."
US-taalbeleid: Ope brief aan Breyten Breytenbach
2016-04-16"Die koue, harde, vir baie alumni skynbaar amper onverstaanbare werklikheid van die huidige studentekorps op Stellenbosch, is dat dié groep wat Afrikaans kan verstaan, asook die groep wat Afrikaans as onderrigtaal verkies, jaar na jaar kleiner word."
US reageer op Breyten Breytenbach se ope brief: Hersiening van die US-Taalbeleid
2016-04-15Universiteit Stellenbosch se reaksie op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers
Ope brief aan Piet Croucamp
2016-04-15"U het as politokoloog duidelik nie ’n snars begrip van Breyten Breytenbach se meesterlike bydrae tot die Afrikaanse poësie oor meer as 50 jaar nie (1964-2016)."
AKA 2016: My indrukke van die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam
2016-04-15"Die fees was soos ’n sewegangmaal waarvan ek net hier en daar kon proe, maar in die wete dat daar belofte van veel meer is."
AKA 2016: Elize Zorgman deel haar foto's
2016-04-15Die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam het vanaf 8 tot 10 April 2016 plaasgevind. Elize Zorgman deel haar feesfoto's.
The removal of art at UCT: interview with Edward Tsumele
2016-04-14"Let the art prevail, colonial or not colonial. This is an expression of how certain artists interpreted what they saw at certain times in history."
