Onderhoude

Onderhoude oor aktuele kwessies
Interviews about topical issues

Ten questions: Daniel Jardim on Retreat – The Joy of Conscious Eating

Daniel Jardim, Naomi Meyer 2015-02-05 "Live lots. Laugh lots. Play with your food."

Waarom dominees bly of gly

Jean Oosthuizen 2015-02-04 Wat gebeur dat soveel predikante ontnugter raak en twyfel in hulle beroepskeuse of nie langer kans sien om dominees te wees nie? Jean Oosthuizen stel ondersoek in.

Verwarde ideologie knou die ekonomie

Jean Oosthuizen 2015-02-04 Swak onderwys, die Eskom-fiasko, vakbondeise en dom politieke besluite dwing die Suid-Afrikaanse ekonomie op sy knieë. Jean Oosthuizen gesels met Dawie Roodt oor die land se ekonomiese vooruitsigte.

Gerrit Rautenbach praat oor reis en veral oor mooiloop

Gerrit Rautenbach, Naomi Meyer 2015-02-03 "Die diep Namibwoestyn. Die Krugerwildtuin. Vic-waterval aan die Zambië-kant. Mana-poele. Maar ook Praag, Sweedse argipel, Positano, Pai in Thailand, Beirut. Almal wonderlike plekke, maar my gunstelingreisbestemming is die volgende een op die lys."

Onderhoud: Art-(de)code-(re)phrase | Kuns-(de)kodeer-(her)fraseer

Ronnie Donaldson, Naomi Meyer 2015-01-28 Ronnie Donaldson, eienaar van D-Street Gallery, vertel van 'n kuns-, wyn- en musiekgeleentheid op 30 Januarie 2015.

Koue Pole se hart klop warm vir Afrikaans

Jean Oosthuizen 2015-01-21 "Afrikaans is ’n wêreldtaal, nes enige ander: so lank as wat sy blootstelling kry, sal sy waardeer word, daarvoor is sy mooi genoeg." Jean Oosthuizen gesels met Karen Kuhn, dosent in Afrikaans by die Adam Mickiewics Universiteit in Pozna?, Pole.

Wie moet die skuld dra vir die gemors in die onderwys?

Jean Oosthuizen SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2015-01-19

 Die land se onderwys is in ’n krisis en die toekoms van miljoene kinders is duister. Jean Oosthuizen het met Paul Colditz, voorsitter Fedsas, gesels om agter die kap van die byl te probeer kom.

Klaskamerklets: Onderhoud met Marthinus de Jager

Marthinus de Jager 2015-01-16 Klaskamerklets: Onderhoud met Marthinus de Jager

Willem Anker oor Samsa-masjien

Willem Anker, Naomi Meyer 2015-01-13 "Mens kan baie leer by insekte. Hulle was lank voor ons hier en sal lank na ons weg is, nog hier wees. Hulle doen duidelik iets reg. Praat van die kroon van die skepping ..."

Antoinette Kellerman oor Samsa-masjien

Antoinette Kellerman, Naomi Meyer 2015-01-13 "Alhoewel sy (my karakter) nie noodwendig haar man se kopwêreld verstaan nie, ondergaan sy ook 'n metamorfose wat haar vry maak van 'n jare lange lewe van huisvrou en ma wees."

Onderhoud met Sandra Prinsloo

Sandra Prinsloo, Naomi Meyer 2015-01-06 Omtrent kykNET se Sandra op 'n drafstap: "Die afgelope paar jaar was ek behoorlik op ’n galop en nie net ’n drafstap nie!"

Oor Moment – 'n onderhoud met Anna Davel

Anna Davel, Naomi Meyer 2015-01-06 "Ek kan cappuccino’s drink en nou en dan soesji eet, en daarom voel ek skatryk. Ek doen hierdie musiek ... ook omdat dit vir my betekenis aan my lewe gee en voel soos iets wat ek absoluut moet doen om asem te haal."

Net vir my kinders II lewer 'n bydrae tot Suid-Afrikaanse genealogie

Paul Bremer, Naomi Meyer 2015-01-05 Suid-Afrika staan nog in sy kinderskoene as dit by die opteken van genealogie kom. Paul Bremer, afgetrede ginekoloog, se tweede boek oor sy familiestamboom het egter onlangs verskyn. Hy vertel vir Naomi Meyer hiervan.

Howe is nie Hollywood nie

Jean Oosthuizen 2014-12-17 Suid-Afrikaners het oornag almal kwasi-regslui geword na die Oscar Pistorius- en Shren Dewanie-verhore. Maar is dit so eenvoudig?  Jean Oosthuizen het gaan kers opsteek by Koos Louw.

Afrikaanse universiteit is haalbaar, sê Solidariteit

Jean Oosthuizen 2014-12-16 Die Solidariteit Beweging se planne om ’n volwaardige Afrikaanse universiteit op die been te bring, lok wye reaksie uit. Jean Oosthuizen gesels met Flip Buys oor sy langtermyndroom vir ’n Afrikaanse “Harvard”.

Slim Wim kom huis toe

Jean Oosthuizen 2014-12-11 Die aangewese Matierektor, Wim de Villiers, het groot planne vir die Universiteit Stellenbosch. Jean Oosthuizen het met hom gesels oor sy aanstelling en wou by hom weet hoe klop sy hart oor Afrikaans en wat is sy drome vir Matieland. 

Klaskamerklets: Onderhoud met Carline Janse van Rensburg

Carine Janse van Rensburg, Carline Janse van Rensburg 2014-12-09 Klaskamerklets: Onderhoud met Carline Janse van Rensburg

Deborah Steinmair se Spieëlbeeld op kykNET

Deborah Steinmair, Naomi Meyer 2014-12-08 "Om vir TV te skryf is soos kopieskryf in die sin dat dit minder kreatief is, dis eerder ’n vaardigheid, soos handwerk: jy moet bitter knap wees, maar jy is ’n woordsmid, ’n woord-mechanic. Jy moenie skiem jy’s ’n digter nie, hoor."

One Man vs "One Man"

James Woodhouse, Naomi Meyer 2014-12-04 James Woodhouse, publisher at Kwela, tells Naomi Meyer about a literary coincidence – some real life crime fiction.

RSG Sanlam Radiodramakompetisie: Onderhoud met Ingrid Pentzhorn

Ingrid Pentzhorn, Naomi Meyer 2014-12-03 "Dis opwindend dat mens glad nie deur stelle of milieus (en dus begroting) beperk word nie. Jou karakters kan enigiets aanvang, op enige plek."
Top