Kaaps

Adam Small vereer in die Kunstekaap

Izak de Vries Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans-portaal 2017-12-19

"Op Saterdag 16 Desember 2017, Versoeningsdag, is ’n borsbeeld van Adam Small in die Marmerfoyer van die Kunstekaap-teaterkompleks onthul. Die beeld is geskenk deur die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans en is ontwerp deur Johannes du Plessis."

Kaaps: deel van die standaard?

Candice Jantjies Seminare en essays 2017-12-01

"Met ons gebrek aan gestandaardiseerde taalnorme en -reëls, hoe kan ons akademies voortbou en Kaaps as onderrigtaal in skole implementeer? As ons kyk na die diverse en invloedryke nalatenskap van hierdie simbiotiese taalvariëteit van Afrikaans, behoort ons onsself vir ons nalatigheid teenoor Kaaps te skaam."

Radbraak deur Jolyn Phillips: ’n resensie

Nini Bennett-Moll Resensies 2017-10-25

Radbraak is ’n uitstaande debuut, ’n bundel waarin suiwer poëtiese segginge onverpoos uit die afbraak van taal gemyn word.”

Afrikaans: the language of dissent

Menán van Heerden Seminare en essays 2017-10-11

"The language also bears the imprint of a fierce tradition of anti-imperialism, anti-colonialism, of an all-embracing humanism and anti-apartheid activism."

Waarom die Bybel in Kaaps?

Olivia M Coetzee Rubrieke 2017-10-04

"Miskien gie dit mense hoep, mense soes daai vrou wat innie warme son voo daai cash loans gesit en wag het. Miskien kan hulle oek hoep kry ommie liewe differently te sien, as hulle die woord van God kan vestaan in hulle eie taal."

Oemmie’s Merang

Izak de Vries ATKV-Portaal 2017-08-30

Die ATKV het op 20 Augustus besoek gebring aan die mense van die Bo-Kaap. | On 20 August the ATKV paid a visit to the people of the Bo-Kaap.

Die WAT dokumenteer Afrikaans in sy wydste omvang

Menán van Heerden, Gerda Odendaal Onderhoude 2017-06-22

"Oor die jare het die Buro van die WAT ook besondere moeite gedoen om soveel as moontlik voorbeelde van streektaal vir sy databasis te versamel ten einde ’n omvattender en meer verteenwoordigende dekking daaraan in die WAT te kan gee. Daar is onder andere kontak gemaak met verskillende gemeenskappe ten einde streektaal op te teken, en sedert die 1990’s word daar ook toenemend op die versameling van gesproke materiaal gefokus."

Dis jou koesister en my koeksister

Izak de Vries Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2017-05-31

Internasionale Museumdag: "Die doel daarvan is om mense bewus te maak van die belangrike rol wat museums in die samelewing speel. Vanjaar se tema is ‘Museums en omstrede geskiedenisse: sê die onsêbare in museums.’"

“Jol”, “antie”, “pelle”: omgangstaal in poniekoerante

Menán van Heerden, Elvis Saal Onderhoude 2017-05-10

"Kodevermenging in poniekoerante dien nie net as ’n aanduider van die veranderinge in die sosiopolitieke dinamika van die Afrikaanse spraakgemeenskap nie, maar het ook die potensiaal om onder lede van die spraakgemeenskap ’n bewustheid van hierdie veranderinge te skep."

’n Verkenning van taalvariasie in die Afrikaanse poniekoerante Son en Sondag

Elvis Saal LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2017-04-13

"Die vernakulêre style soos uitgebeeld in die twee Afrikaanse poniekoerante is nie – soos daar baie keer aangevoer word – slegs ’n verlengstuk van Engels nie, maar het nog die vermoë om met oorspronklike Afrikaanse skeppings vorendag te kom en Afrikaans op dié wyse te voed en te laat groei."

Ons kom van vêr: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Gunther Pakendorf Resensies 2017-03-23

"Ons weet dat taal, enige lewende taal, aan ’n gedurige verandering onderworpe is; dat dit, om met Bakhtin te praat, in sy wese 'karnavalesk' is, bont en middelpuntvliedend aan die beweeg, sonder te veel bekommernis oor reëls en voorskrifte."

LitNet Akademies-resensie-essay: Kaaps in fokus

Gerda Odendaal Resensies 2017-03-01

"Kaaps in fokus gaan ten slotte oor mense, want '[d]ie soppangheid van Kaaps is in die laaste instansie nie net ’n linguistiese kwessie nie, maar wesenlik een van die waardigheid van alle sprekers van Afrikaans' (Willemse, 81). En dit is juis hierdie kenmerk van Kaaps in fokus wat dit so ’n tydige en relevante publikasie maak."

Kettinggesprek: Wannie Carstens gesels met Frank Hendricks oor Kaaps in fokus

Wannie Carstens, Frank Hendricks Skrywersonderhoude 2017-01-30

"Standaardafrikaans is volwaardig Afrikaans en so ook Kaaps."

Kettinggesprek: Charlyn Dyers gesels met Wannie Carstens oor Ons kom van vêr

Wannie Carstens, Charlyn Dyers Skrywersonderhoude 2017-01-23

"[D]it [is] een van die boeke waarin die bruin sprekers van Afrikaans self aan die woord kom, en daar word nie óór die bruin sprekers geskryf nie. Dit is vir my ’n groot wins."

Kettinggesprek: Michael le Cordeur gesels met Charlyn Dyers oor Kaaps in fokus

Charlyn Dyers, Michael le Cordeur Skrywersonderhoude 2017-01-17

"Soos een student dit so beeldryk gestel het: 'Toe Prof vir die eerste keer sê dat van die materiaal in Kaaps vertaal is, het ek gevoel hoedat my kop oplig en my skouers breër word.'"

Kettinggesprek: Frank Hendricks gesels met Michael le Cordeur oor Ons kom van vêr

Michael le Cordeur, Frank Hendricks Skrywersonderhoude 2017-01-12

"Vir bruin mense was Afrikaans dus nie net ’n taal van verdrukking nie, maar ook ’n taal van bevryding en vandag ’n taal van versoening."

Bekendstellingstoespraak: Kaaps in fokus deur Frank Hendricks en Charlyn Dyers (redakteurs)

Frank Hendricks Menings 2016-12-20

Kaaps en fokus is ook bedoel vir enigeen met ’n verwondering oor die rykheid van taal en van Afrikaans in die besonder. En vir enigeen met Afrikaans as hartstaal!”

Onderhoud: Shirmoney Rhode oor Nomme 20 Delphi Straat

Shirmoney Rhode, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2016-09-23

"Ek skryf omdat ek weier om te wag vir iemand om dit namens my te doen."

“Geskryf in ons eie taal”

Menán van Heerden, Blaq Pearl Skrywersonderhoude 2016-09-08

Blaq Pearl se selfgepubliseerde digbundel Karadaaa!!! is in Afrikaaps en Engels geskryf. Sy tree vanjaar by die Open Book Festival in Kaapstad op. Menán van Heerden het meer gaan uitvind oor haar jongste projek.

Nuwe film oor Adam Small bekendgestel

Izak de Vries Menings 2016-09-05

"Waarom bly Small relevant vir vandag se jongmense?"

Top