Kaaps
Holland word Kaaps!
2011-10-13Die “hiphopera” Afrikaaps het pas ’n Nederlandse speelvak beleef, met optredes in stede soos Amersfoort, Den Haag, Amsterdam, Rotterdam, Haarlem en Utrecht. Menán van Heerden was daar.
Fotoblad: Die boekbekendstelling van The Afrikaans of the Cape Muslims
2011-07-05Die bekendstelling van The Afrikaans of the Cape Muslims: Afrikaans at the Cape from 1815 to 1915 – A Sociolinguistic Study deur Achmat Davids (1939-1998) (reds Hein Willemse en Suleman E Dangor, uitgegee deur Protea Boekhuis, 2010) het op Vrydag 1 Julie by Timbuktu Books, Claremont plaasgevind. Die boek is ’n geredigeerde weergawe van Davids se MA-verhandeling (Universiteit van Natal, 1991).
Wij spreken zo niet onder ons - taalstandaardisasie en die konstruksie van identiteit
2009-04-23"Na aanleiding van die Afrikaanse negasie- en diminutiefsisteme word aangetoon hoe bepaalde identiteit- en suiwerheidsideale linguisties gekonstrueer is."
S.V. Petersen se tydskrifverhale
2008-07-11"Hierdie tekste bied uitsonderlike insig tot die plattelandse en stedelike kultuur van die sogenaamde “nieblanke” gedurende die 1940’s."
