Kaaps

Kallid? Of ie kallid!? But maak it saak?

Olivia M Coetzee Rubrieke 2016-09-01

"Miskien is kallids die glue van die nasie, miskien is it vi ôs om Suid-Afrika bymekaar te bring."

Onderhoud: Hein Willemse oor Adam Small, Nathan Trantraal, velkleur en dekonstruksie

Hein Willemse, Jason Lloyd Onderhoude 2016-08-11

"Small was dwarsdeur sy lewe lank ’n beginselvaste anti-apartheidsaktivis en ’n welsprekende teenstander van die stelsel en wat dit aan alle mense gedoen het, veral aan diegene wat arm was of wat vanweë iets so triviaal soos velkleur in die lewe teruggehou is."

Shirmoney Rhode bring hulde aan Adam Small

Shirmoney Rhode In memoriam 2016-07-01

"Soes ‘n Adam aan die begin van al’ie nasies
het jy spasie gemaak vi ‘n taal.
‘n Standaard.
‘n Bolands.
‘n Kaaps.
Afrikaans met al sy gesigte."

Resensie: Hammie deur Ronelda S Kamfer

Vincent Oliphant Resensies 2016-05-03

"Hierdie is ... geen soete Moedersdag-odes waarin die deugde van die ma liries besing word nie. Nee, dis liewer die ontbloting van die diep maar onvolmaakte liefde tussen gewonde mense."

US Woordfees 2016: Small as struggle-ikoon vereer

Izak de Vries Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-03-16

"Ek het so gewens ons kon elke student op Stellenbosch blootstel aan Small se struggle-literatuur in Afrikaans. Hoe lekker sou dit nie wees as die #OpenStellenbosch-beweging kon boogie op die Afrikaanse strugglemusiek nie?"

US Woordfees 2016: Kook saam Kaaps deur Koelsoem Kamalie en Flori Schrikker

Izak de Vries Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-03-15

"Hulle kook Kaaps: gesinskos, huiskos. Deur gereeld in te bel na Amore Bekker se program op RSG, het dié twee dames oral in Suid-Afrikaners se harte ingekruip."

Wie se Afrikaans? Ommietafel by die Afrikaanse Taalmuseum

Jean Oosthuizen, Izak de Vries Portale 2015-08-18

"Baie van daardie mure wat Afrikaanse mense dekades lank in kampe verdeel het, is Vrydagaand afgebreek toe daar prontuit om die tafel gepraat is oor wie se Afrikaans."

Die verrekening van taalvariasie in die prosawerk van Elias P. Nel

Frank Hendricks Academic research 2014-04-11

In hierdie artikel val die soeklig op twee streeksliteratuurbundels van Elias P. Nel, naamlik Iets goeds uit Verneukpan? en Mafoiing en annerlike gelofietjies, wat onderskeidelik in 1998 en 2001 gepubliseer is.

Wat bedoel hy Small het Kaaps in ’n joke-taal verander?

André Trantraal Academic research 2013-08-19

"As ek kyk na die taal waarin Small se werke geskryf is en ek kyk na dit waaroor geskryf word, behoort my antwoord te wees: Of course. Ek kan egter nie 'Of course' sê nie, want dit wás nie vir my geskryf nie. " André Trantraal skryf oor Adam Small, Nathan Trantraal en Kaaps.

Michael le Cordeur gesels oor Kaaps

Michael le Cordeur, Naomi Meyer Academic research 2013-08-08

"... dit bewys dat leerders wat in Kaaps opgroei, beter vaar in toetse as die toetse in Kaaps gestel word. Tans moet hulle uit boeke lees wat ver verwyderd is van hul huistaal."

Kaaps is nie 'n joke-taal – Robert J Pearce antwoord Nathan Trantraal

Robert J Pearce Academic research 2013-08-05

"Nathan, jy is verkeerd as jy die twee gekanoniseerde swart Afrikaanse skrywers Adam Small en Peter Snyders soos volg beskuldig: 'En dit is wat ek teen (die bruin skrywers) Adam Small en daai Peter Snyders het … hulle het dit ’n joke-taal gemaak.'"

“poetry oo die liewe annie anne kant” – Ronelda Kamfer gesels met Nathan Trantaal oor Chokers en Survivors

Ronelda Kamfer, Nathan Trantraal Onderhoude 2013-07-17

"As daa een ding is wat ek gelee et van opgroei in Bishop Lavis issit dié: daa is niks meer unimportant as die liewens van arm mense nie. As arm mense doodgan los hulle niks agte nie, niks trace dat hulle exist et ie. Vi my is my writing history as told by the losers."

Chokers en Survivors: Kaaps en in your face

Joan Hambidge Academic research 2013-07-03

Die bundel gee die manlike perspektief op die digter se vrou, Ronelda S Kamfer, se Noudat slapende honde. Digters wat onder een dak saamwoon, tree dikwels in gesprek met mekaar.

Kaaps in fokus-referaat: Die historiese dinamika van Kaaps – toe en nou

Ernst Kotzé Academic research 2012-08-23

Lees Ernst Kotzé se Kaaps in fokus-referaat hier.

Kaaps in fokus-referaat: Verrekening van Kaaps en ander taalvariëteite in die onderwys

Michael le Cordeur Academic research 2012-08-14

"Oor die begrip standaardtaal, en veral oor Standaardafrikaans, is daar al baie gedebatteer. By sommige deelnemers aan die debat is dit duidelik dat dit ’n emosionele saak is wat hervorming benodig."

Kaaps in fokus-referaat: Ekonomiese bemagtiging deur Kaaps

Christo van der Rheede Academic research 2012-08-07

"Die ontginning van Kaaps se ekonomiese potensiaal is nie ’n hersenskim nie."

Fotoblad: Kaaps in fokus-simposium

Elzette Steenkamp Academic research 2012-07-26

Elzette Steenkamp was by die Kaaps in fokus-simposium.

Kaaps in fokus! Verslag oor die simposium aan UWK, 19–20 Julie 2012

Gunther Pakendorf Academic research 2012-07-26

"Dit is gepas dat die tweedaagse simposium oor Kaapse Afrikaans, of Kaaps, soos dit vry algemeen bekend is, aan die Universiteit van Wes-Kaapland gehou is, in die hartjie van die woongebied van die meeste van hierdie taalvariëteit se sprekers."

Kaaps in fokus-simposium

Academic research 2012-07-13

Van 19 tot 20 Julie val die soeklig op die UWK-kampus op die taalvariëteit Kaaps – met ’n simposium, kultuuraand en uitstallings. Die simposium sal jou ’n geleentheid bied om met akademici en ander kundiges saam te praat oor Kaaps, terwyl bekendes in die teater-, musiek- en mediawêreld jou meer oor die ekonomiese waarde van hierdie variëteit sal vertel. Stiek yt!

 

“Moetie rai gammattaal gebrykie”: Die gebruik en waarde van ’n Tienerkaaps in gedrukte advertensies

Elvis Saal, Joline Blignaut Academic research 2011-11-10

Adam Small het met sy gebruik van Kaaps in sy dramas en digbundels daarin geslaag om Kaapse Afrikaans as literêre skryftaal te vestig. In hierdie studie word aan die hand van Howard Giles se sogenaamde Kommunikasie-akkommodasieteorie ...

Top