Kaaps
Afrikaans: Waarheid en versoening onder een DAK
2019-04-03"Op 30 en 31 Maart 2019 het die DAK-Netwerk ’n konferensie by die Old Mutual Ouditorium in Kaapstad gehou."
''Ons skryf soos ons praat'': Informalisering van geskrewe Afrikaans onder Afrikaanse tieners
2019-02-07"Taal is voortdurend aan die verander, en een van die kragte wat op taalverandering inwerk, is informalisering, dit is die integrasie van spreektaalvorme in die skryftaal."
Suid-Afrikaanse skole: hoe kan dit beter werk?
2019-01-31"’n Honger kind kan nie leer nie; nie in Afrikaans nie en ook nie in Engels nie."
Fotoblad: Die Afrikaans van die Kaapse Moslems-bekendstelling
2018-12-19Op Saterdag 15 Desember 2018 het die bekendstelling van die Afrikaanse verwerking van Achmat Davids se boek, The Afrikaans of the Cape Muslims by die Historium Trust funksie- en konferensiesentrum in Paarl plaasgevind. Die boekbekendstelling is deur Die Stigting vir die Bemagtiging deur Afrikaans (SBA), tesame met die Afrikaanse Taalmuseum se slawedagviering, aangebied. Menán van Heerden het foto’s geneem.
Die Bo-Kaap: my erfenis
2018-12-06"My wortels en waar ek vandaan kom, is baie belangrik. Dit begin in die Bo-Kaap! Alhoewel ek nie meer in die Bo-Kaap woon nie, is my eerste herinneringe, my geskiedenis, my kultuur en tradisies in hierdie pragtige gebied op die hange van Signal Hill gewortel. Met die aanvang van gentrifikasie is die gemoedsrus van die inwoners van die Bo-Kaap tot sy kern geskud. My storie is net een storie."
Kinnes deur Chase Rhys: ’n resensie
2018-10-29"Rhys kry dit reg om deur middel van die karakters se lewens die lewe en realiteite van talle ander op die Kaapse Vlakte te ontbloot. Hy doen dit egter met soveel empatie en deernis dat die leser toegelaat word om met elke karakter te simpatiseer."
Onderhoud met Chase Rhys, skrywer van Kinnes, ’n novelle
2018-10-24"Vind uit wie jy is en skryf dan van daai posisie. Om persoonlike ervarings in jou skryfwerk te gebruik hoefie seer te wies nie – jy sal verstaan dis net deel van jou story, dis nie wie jy is nie."
ATKV-taalerfenissimposium: Frank Hendricks – Standaardafrikaans en omgangsvariëteite van Afrikaans
2018-09-20Vanjaar se ATKV-taalerfenissimposium met die tema “Djy makie reg'ie – hoe gemaak met standaardtaal?” was daarop gemik om die diversiteit van die Afrikaanse taal te demonstreer deur te kyk na standaardtaal en taalvariëteite. Kyk hier na Frank Hendricks se toespraak oor Standaardafrikaans en die omgangsvariëteite van Afrikaans.
ATKV-taalerfenissimposium: Gerda Odendaal oor die herstandaardisering van Afrikaans
2018-09-20Vanjaar se ATKV-taalerfenissimposium met die tema “Djy makie reg'ie – hoe gemaak met standaardtaal?” was daarop gemik om die diversiteit van die Afrikaanse taal te demonstreer deur te kyk na standaardtaal en taalvariëteite. Kyk hier na Gerda Odendaal se toespraak oor die herstandaardisering van Afrikaans.
’n Onvoltooide tapisserie: fakkeldraer Vearey se Jeremy vannie Elsies
2018-07-18"Straks dui dit ook, op ’n ander vlak, ’n núwe 'opwindende groeipunt' vir Afrikaanse letterkunde aan (om Elsa Joubert by te haal) en maak dít van fakkeldraer Veary – hierdie selfgedefinieerde en selfgeïdentifiseerde onvoltooide tapisserie – ’n belangrike bydraer tot die taak 'om die prent van ons hele gemeenskap te kan skrywe'."
Jeremy vannie Elsies deur Jeremy Vearey: ’n resensie
2018-06-27"Want bowenal is hy 'Jeremy vannie Elsies' ‒ vannie nie uit Elsies nie ‒ en in dié besitsvorm lê sy verweefdheid met hierdie plek en sy mense opgesluit, ’n verweefdheid wat daarvoor sorg dat sy lewensgeskiedenis vertel word as die storie van ’n mens wat tot nou nooit sy waarheid oor sy plek in hierdie ruimte, en ’n groter Suid-Afrikaanse ruimte, vergeet het nie."
Wit issie ’n colour nie deur Nathan Trantraal: ’n resensie
2018-06-25"Nathan Trantraal se Wit issie ’n colour nie, behoort verpligte leesstof te wees. Vir wie? Wel, alle politici, alle kerkgangers en almal wat in die onderwys belangstel. Gooi sommer mediese mense en regsmense ook hierby in. Waarom? Want, dit is bitter min dat armoede van binne beskryf word."
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Jeremy vannie Elsies deur Jeremy Vearey
2018-06-07LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Jeremy vannie Elsies deur Jeremy Vearey, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
UJ-pryse 2018: Commendatio vir Jolyn Phillips se radbraak
2018-05-31"Die digtende in radbraak is ’n strandloper, ’n versamelvoël, ’n trekvoël. Sy is ook ’n migrerende – tussen verlede en hede, tussen plekke en omstandighede, maar veral in taal, midde-in en deur taal." Hier is Karen de Wet se commendatio oor Jolyn Phillips se radbraak, ontvanger van die 2018 UJ-debuutprys.
Cape Town Ramadaan & Lifestyle Expo 2018: ’n onderhoud met Fatima Allie
2018-05-02Van 4 tot 6 Mei 2018 vind die Cape Town Ramadaan & Lifestyle Expo 2018 by Kaapstad se Internasionale Konvensiesentrum (KIKS) plaas. Menán van Heerden het met Fatima Allie gesels oor haar passie vir Afrikaans, asook die viering van erfenis, kultuur en Islam in die suidelike halfrond.
Die ontstaan van die komieks
2018-04-04"Nadat ek ’n referaat in Maleisië gelewer het oor taal, kultuur en identiteit, het ek begin om meer belang te stel ook in my eie identiteit. Ek lees toe oor die Maleise kore en oor die moppies. Moppies, dink ek toe, maar ons noem dit nie moppies nie, ons noem dit komieks."
Die Bo-Kaap: Arabiese Afrikaans en die Kaapse Moslemgemeenskap
2018-03-26Op Saterdag 24 Maart het ’n paneelbespreking oor die rol van die Bo-Kaap in die ontwikkeling van Afrikaans by die Kasteel die Goeie Hoop plaasgevind. Kyk hier na foto's van die geleentheid. Lees ook meer oor die Kaapse Moslemgemeenskap en Afrikaans.
The challenge of language in post-apartheid South Africa
2018-03-22"Literacy in the indigenous African languages is, needless to say, crucial. For, without literacy in the languages of the masses, science and technology cannot be culturally owned by Africans. Africans will remain mere consumers, incapable of creating competitive goods, services and value-additions in this era of globalisation."
Kaaps en (her)standaardisering
2018-03-14"In die ontstaansgeskiedenis van Standaardafrikaans is 'oorleg met alle gebruikers' kennelik ’n leemte wat ’n hoë prioriteit moet wees by die hantering van taalnormering vorentoe."
Bybel in Kaaps-kompetisie: wenners aangekondig
2018-01-19LitNet het mense wie se moedertaal Kaaps is, genooi om ’n gedeelte uit Genesis 1 in húlle Kaaps te vertaal. Hier is die wenners!
