LitNet-skrywersberaad

Omvormie norm: Standaardafrikaans als voertaal

Earl Basson LitNet-skrywersberaad 2025-03-05

"’n Standaardvariëteit issie net ’n gemeenskaplike kommunikasiemiddel, soes wat ons deesdae aanvaar, nie. As dit die case was, sou Langenhoven nie in sy pleidooi virrie standaardisering van Afrikaans die taal as ’n witmanstaal beskryf het nie."

Afrikaans se talle tonge

Michael le Cordeur LitNet-skrywersberaad 2025-03-05

"Soos Small, glo ek dat Afrikaans aan almal behoort wat die taal praat, ongeag dialek of tongval. Die onskuld van Namakwa-Afrikaans, die eerlikheid van Griekwa-Afrikaans, die humor van Kaapse Afrikaans, tesame met sy ontronde Bolandse Afrikaans met sy Bolandse bry, is almal boustene van ’n taal wat ons ons eie noem, juis omdat dit ons saambind en nasiebou bevorder."

Resensent of smaakmaker – edelmetaal of klatergoud?

Marlies Taljard LitNet-skrywersberaad 2025-03-05

"Die woord kritiek verwys na die vermoë om te analiseer, ’n geldige, eie opinie te vorm én dit te substansieer aan die hand van literêre teorieë."

Laster en belediging: ’n oorsig oor tersaaklike regsbeginsels

Bernard Wessels LitNet-skrywersberaad 2025-03-05

"Selfs indien die eiser daarin geslaag het om te bewys dat die bewerings wat die skrywer gepubliseer het, na hom/haar verwys en volgens bogenoemde benadering as lasterlik bestempel kan word, beteken dit nie sonder meer dat die skrywer aanspreeklik is nie."

Die LitNet Afrikaanse Skrywersberaad

LitNet LitNet-skrywersberaad 2025-03-05

In 2024 is die eerste fase van die LitNet25 Afrikaanse Skrywersberaad aangebied ter viering van LitNet se kwarteeubestaan. Steeds gaan dié gesprek voort as die LitNet Afrikaanse Skrywersberaad.

Top